Dag roep stoel en toebehore

Post Reply
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Dag roep stoel en toebehore

Post by Chris101 »

Gooi daar planne vir n dagroep stoel of eng.wat vinnig kan help dit gogga het my gebyt.
My springbok voorsit bedryf is te lendelam om vinnig en akuraat op skoot te kom.
Knou die gediertes AF.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Dag roep stoel en toebehore

Post by jaracal »

Nog besig met die ondersoek
Sal later laat weet hoe ek vaar.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dag roep stoel en toebehore

Post by Francois Marais »

Heinrich

Enige nuus op die dagroep stoel?????

Mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Dag roep stoel en toebehore

Post by Caller »

Chris 101

Het ook intussen so 'n dagroep kontrepsie geprakseer. Nie rerrig 'n stoel nie, se maar liewer 'n skietarmsitplek. Prototiepe lyk belowend, kort nog 'n klein veranderinkie. Is nog in die geheimhoudings fase, as jy sal verstaan.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dag roep stoel en toebehore

Post by Francois Marais »

Caller

As die planne uit die geheime stadia uit is, plaas tog n foto of ses, is ook inni mark vir so n patent.

Mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Dag roep stoel en toebehore

Post by KSV »

Caller,

Daar nog nie 'n plan vir so stoel nie. My eerste dag roep sommer die Bipods gebruik en sit nog steeds met 'n stok in my jy weet waar!

Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Dag roep stoel en toebehore

Post by Robert »

Middag al die mense

Ek sie laas week 'n ding wat lekker sal werk as 'n dagskiet stoel vir die werkende mense:

So 'n gemodified skopgraaf. Jy draai pote in, skuif die sitplaas op, knak sy nek en siedaar 'n lekker skiet stoel. Raak jy honger: skuif die sit plaat af , maak vuur en braai op hom of knak die nek en hang jou potjie aan hom. Jy kan selfs sand laai met hom ;D ??? ::)

Sy prys is so 'n ligte R1300-00 :o :o

Lekker jag

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Dag roep stoel en toebehore

Post by Caller »

Hein

Nee jong. Die projek staan stil. Jy sien mos ek was skaars nog op die forum, wat nog te s? van skietstoel herontwerp.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Post Reply