Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by F.L.A.S.H »

Good day

I am David Marais, I live and study in Port Elizabeth but my heart resides in my place of birth, the Northern Cape more specifically the farming community about a 100km from Kimberly on top of the Ghaap plateau.

I am an avid outdoorsman, and spend as much time as I can hunting or fishing, I try to go ?home? :) a couple of times during the hunting season to fill the deep freezes with a ?krill kop and oinker? ;D or two, sometimes more :P.

It dosent mean much but I am a ?pee aich? ;) (PH) in the Eastern Cape and have my dedicated status, I also belong to the East Cape game management association (ECGMA) and am a member of ORI (Oceanographic Research Institute)  on the fishing side.

I have been browsing through the forum for a while and have learned allot and really enjoy reading the posts from the ?Clever people? :P. So I have now joined and hope to be able to contribute to this great forum. ;D

Best hunting wishes for the rest of the season

Regards
Dave
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by James Wilson »

welcome

I am about 40km's from the nearest piont of the Ghaapse berg, I have hunted there a couple of times and number of kudu there has allways been high. Good people and good hunters. die skema se mense
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by F.L.A.S.H »

Thanx James

yeah it is leka kudu country, we have a farm Katfontein in the middle of the road between Ulco and Spitskop. Maybe we can get together and have a bear next time im down there
"Nothing can come of nothing" Speaker
Vries
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Jul 23, 2012 9:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vries »

Hi, Ek's Andr? en baie bly om op julle webtuiste te vind ;) .Ek lees maar nog hier deur al die inligting oor herlaai(kyk die kat goed uit die boom voor ek onnosele vrae vrae...Sjoe baie om in te neem vir 'n Newbie,maar ek sien kans.Ek is wonend hier in Wolmaransstad in die Noord-Wes
.270 Musgrave Mod98-Mauser aksie ,9mm Vektor SP1-Sport
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PJS »

Baie welkom aan die nuwe manne. Hoop julle vind dit ook interessant hier.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
Vark
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Wed Jul 04, 2012 3:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vark »

Dage aan almal en halo uit Stellenbosch
Skiet mooi en maak mooi
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Walter »

More almal

Ek kuier nou al 'n ruk hier op die forum, maar dis nou tyd om myself voor te stel. Ek het alreeds baie geput uit hierdie kollektiewe bron van kennis. Ek bly tans in Bloemfontein. Ek jag en skiet vandat ek kan onthou. Ek hoop om nog baie te leer.

Groetnis
Walter
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johandj »

Hallo aan almal op die forum
My naam is Johan de Jager.  Ek is van Roodepoort op die wesrand. 
Ek is in die elekriese bedryf.  mal oor die natuur en wild.  Ek is 'n boog jagter.
Geniet elke keer as ek in die veld is dat ek nie wil huistoe gaan nie al skiet ek niks nie.   
Groete
Johan
Johan
Mathews Helim 70# 29 DL.
Ruger Mini 14.
FAB. NAT. D'ARMES de GUERRE HERSTAL - BELGIQUE .270.
Voere .22 Long Semi Auto.
Rottweil 12 Ga Semi Auto.
CZ 75 P07 Duty.
Miroku O&U.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom Johan
"Meer mense, meer vreugde"!
Geniet hom
Groete
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Baie welkom aan al die nuwe lede en ek en ander hoop van harte julle raak sommer gou deel van die familie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
PRIMER
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Jul 29, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PRIMER »

Goeie dag Jagtersforum, ek is Marius Blom onder uit die Suid Kaap. Uiteindelik besluit om aan te sluit en is sover aangeneem. Stel baie belang in jagaktiwiteite en doen ook my eie herlaai van amo. Wil graag vorentoe meer van die slimmer mense hoor ivm die herlaai. Dankie Groete
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Kerneels S.
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kerneels S. »

Hallo Daar

Ek is nuut hier saam met julle en geniet die inligting al klaar hier op die forum. Ek is van Uitenhage in die Oos-Kaap. Ek hou my so bietjie besig met wild op die plaas so 12km buite Uitenhage op die R75.
Groete
Kerneels Scholtz
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boertjie »

Is dit tog nie Kimmels nie ;D
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Aaitsa, sien die Kadette kom nou mooi aan, lyk my ons gaan een van die dae bietjie vroe?r kan huistoe gaan  ;) ;) ;)

Baie welkom al die nuwe manne, glo julle gaan dit geniet hier saam ons  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom Marius.
Lekker daar ini Suid-kaap! My ouers is in Outeniqua -strand by Glentana. Eks baie lief vir daai wereld.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by SmitH »

Welkom maat ek het mos gese jy gaan dit baie geniet hier en baie leer

Groete
Smit
Nowon
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Nowon »

Hallo almal,
Ek is nuut hier by die forum. Ek bly in PTA. Ek geniet net om als te lees wat die mense skryf. Hoep ek sal baie hier leer.

Groete
Claude
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by shooter »

NAAND SE AAN ALMAL. EK IS JACO VAN WELKOM EN IS N YWERIGE JAGTER EN SPORTSKIETER. NET SOOS JULLE ALMAL GENIET EK DIT DIEP OM N VARK EN JAKKALS TE VERMOOR. DANKIE VIR AL JUL UNIEKE INSETTE EN EK HOOP OM HEELWAT TE LEER. 
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Arno Pienaar »

Welkom by ons.
Mooiloop Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dawie Malan »

Goeie dag

My naam is Dawie Malan. EK woon in Pretoria en is 'n toegewyde - en bekwame jagter, toegewyde sportskut en 'n wildboer. Komplimente aan die moderators van die forum want hier is sowaar 'n magdom inligting.

Groete

Dawie
weshon
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Aug 10, 2011 2:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by weshon »

Hallo Almal,
My naam is Wessel Honiball, lankal aangesluit, nog nooit iets gese nie, net gelees. Maar hier is ek nou, ek is van Windhoek en hou natuurlik ook van jag en alles wat daarmee saamgaan.
Groete
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom manne

Glo julle gaan dit geniet hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Carltjie
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon May 14, 2012 1:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Carltjie »

Ek is 'n redelike tydtjie op die forum maar het versuim om myself voor te stel. (strafdop) lol. My naam is Carl en is van Randburg. Jag het begin in die vroee negentigs. Verkies die Kalahari maar as 'n geleentheid kom is dit maar moeilik om van die hand te wys. Ek het alreeds die hele forum deur gegaan en het al baie hulp gekry deur net te lees.  Hou aan met die goeie werk .. ;). Groetnis.....
Carl Beck
308 Musgrave
Post Reply