Amptelike Logo van Jaracal Forum
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
M?re
As daar Namibiers is wat van die Jaracal stickers wil h?, kontak my met jou adres dan stuur ek aan. Ek het ongeveer 40 stickers beskikbaar - ongelukkig is voorraad beperk, so praat gou.
Groete
Louis
As daar Namibiers is wat van die Jaracal stickers wil h?, kontak my met jou adres dan stuur ek aan. Ek het ongeveer 40 stickers beskikbaar - ongelukkig is voorraad beperk, so praat gou.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Danie Lombard .243
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Goeie more aan al die maters met die plakkers.
Hier in Soutpan distrik vaar 3 skippe (JAG BAKKIES) met die logo stickers op. Ons is sommer erg trots op die jaracal plakkers.
Dankie ou JB vir die plakkers, moes maar gister by jou nog 'n paar geneem het, hier is nog okies wat van die plakkers soek.
Terloops, van die os op die jas, die jakkies het my weer ontdek, het vanoggend skaap getel en ek kort vier lammers.
Gaan vanaand die knape soek, wind of nie, en hul snoete beplak met die stickers sodat hul vir hul maters en makkers kan gaan wys, jaracal fever loop hoog is RSA. Hul moet doek voet loop. Op hul passoppens wees.
Groetnis almal.
Danie

tafjak
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Christo
Baie bly jy en Robert het die plakkers gekry. Die rekening is op die oomblik 'n turksvy, probeer hard om een uit die ontvanger te kry. Lyk die ou is nog op holiday.
Mooiloop

Ek het nog so 60(toevallig) oor en as die posadresse na my toe ge-PM kan word sal ek 'n plan maak. Minimum van 6 op 'n slag.
-
Roelo
- Full Member

- Posts: 157
- Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am
-
theterminator
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
MANNE
JB HET BY MY 'N KLOMP PLAKKERS AFGEGOOI, SO AS JULLE SOEK EN JULLE IS IN DIE OMGEWING VAN LANGENHOVENPARK, KOM KRY GERUS
AS JY SUKKEL GEE MY 'N LUITJIE 083 286 7162
JB HET BY MY 'N KLOMP PLAKKERS AFGEGOOI, SO AS JULLE SOEK EN JULLE IS IN DIE OMGEWING VAN LANGENHOVENPARK, KOM KRY GERUS
AS JY SUKKEL GEE MY 'N LUITJIE 083 286 7162
-
Ambessa
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Hallo Danie .243
Laat weet hoe dit afgeloop het.
Ambessa
En toe val die waters ook heel goed.Danie .243 wrote:...Gaan vanaand die knape soek, wind of nie, en hul snoete beplak met die stickers ...
Laat weet hoe dit afgeloop het.
Ambessa
-
Danie Lombard .243
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Goeie more oom die grootste leeu Ambessa.
Wat 'n storm wind laasnag hier by my. Soutpan het lekker reen gekry laasnag, en ek net die sterk wind en weerlig.
Ja man, ek en ou Wielie Waps wou laasnag draai slaan in die veld hier by my, maar die weer het dit nie toegelaat nie..
Sal plan sien as die wind en weer my toelaat.
Danie
Wat 'n storm wind laasnag hier by my. Soutpan het lekker reen gekry laasnag, en ek net die sterk wind en weerlig.
Ja man, ek en ou Wielie Waps wou laasnag draai slaan in die veld hier by my, maar die weer het dit nie toegelaat nie..
Sal plan sien as die wind en weer my toelaat.
Danie
-
Ambessa
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Hallo Danie .243
weet nie so mooi van daai een nie.
Gee die honde wind.
Hoor graag hoe die optrede afgeloop het?
Ambessa
...Danie .243 wrote:...Goeie more oom...
Hoor graag hoe die optrede afgeloop het?
Ambessa
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
TERMINATOR
EK IS UIT VOORAAD MET STICKERS EN MOET NOG N PAAR POS EK GAAN WEER N PAAR KOM AFHAAL..ASB
GROETNIS
JB
EK IS UIT VOORAAD MET STICKERS EN MOET NOG N PAAR POS EK GAAN WEER N PAAR KOM AFHAAL..ASB
GROETNIS
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
theterminator
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
JB
kom haal gerus
bring sommer jou doppe saam vir aneal en jou stoel vir regmaak waar daai ander ou dit gebreek het
kom haal gerus
bring sommer jou doppe saam vir aneal en jou stoel vir regmaak waar daai ander ou dit gebreek het
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Dagse Term
Term gee sommer vir JB 2 of 3 extra, ek sal die naweek by hom kry as ons kurses toe gaan, wat kos dit????
Gelukkig hou ons (ag ek bedoel jou) Raam nog goed en skiet en vang nog 'n hond uit 'n bos
Groete
Foxhound

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Goeie dag Theterminator
Hou kan n man plan maak om van daai stickers in die hande te kry.
Ek is hopenlik die week of volgende week in Bloem.
Dankie
****SNIPER****
Hou kan n man plan maak om van daai stickers in die hande te kry.
Ek is hopenlik die week of volgende week in Bloem.
Dankie
****SNIPER****
-
theterminator
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
GEE MY MAAR NET 'N LUI AS JY IN BLOEM IS
PLAKKERS GAAN R10 VIR 3
GROETNIS
PLAKKERS GAAN R10 VIR 3
GROETNIS
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Kan iemand die logo vir my e-pos asb? Jpeg formaat is reg.
Terminator,
As jy plakkers saamvat Bloem se skiet toe sal ek paar vat.
Dankie
Terminator,
As jy plakkers saamvat Bloem se skiet toe sal ek paar vat.
Dankie
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Janjak
net n vraag,wie mag van die plakkers koop, en van watse skiet in bloem praat jy van?
groete johan
net n vraag,wie mag van die plakkers koop, en van watse skiet in bloem praat jy van?
groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Hallo al die ooms/moderators/leeus
1) Is dit moontlik vir ons nuwe manne om nog van die lisensie stickers in die hande te kry?
2) Ek wil ook weet of ons lede toestemming het om die LOGO op persoonlike kledingstukke soos baadjies, pette en goed soos n geweersak te mag aanbring? Indien wel, sal iemand asb so gaaf wees om hom vir my aan te stuur?
3) Nog n verdere stap kan die volgende wees:
Ek het n contact in PTA wat goeie gehalte klere (hoedens, kepse/pette, kakihemde, baadjies, golfhemde, t-shirts ens) teen baie billike pryse verkoop. Kan bietjie by hom hoor oor pryse as julle manne wil. Ek sal help met die besendings en ek beoog om geen wins vir myself uit die klere te maak nie. Sal die bestellings by hom gaan oplaai en dan by die poskantoor gaan wegstuur, so eenmaal in 2 weke.
n Rowwe sommetjie is soos volg: kakihemp = R114 (van daai soort met die "vent" agter op die rug. Jaracal LOGO borduur = R30 en jou NAAM op borduur (opsioneel) nog R10. Dis dan so om en by R150, BTW ingesluit, vir n kakihemp sonder die posgeld. Klink dit vir julle te kwaai?
LET WEL, slegs lede kan dan sulke klere bestel.
Laat weet wat dink julle.
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Stef
Ek sal in wees vir daai
Ek sal in wees vir daai
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Stefan
Is daai prys dieselfde vir 'n 4x of 5x hemp?
Ek sal ook in wees vir 1. Kom so oor 3 weke moontlik daar deur Pretoria.
Laat weet my?
Robert
Is daai prys dieselfde vir 'n 4x of 5x hemp?
Ek sal ook in wees vir 1. Kom so oor 3 weke moontlik daar deur Pretoria.
Laat weet my?
Robert
Oorwining deur opleiding
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Lyk my julle eet meer skaapvleis as die jakkalse!Robert wrote: 4x of 5x hemp?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Haha! Ja nee da is tot 4XL
Ek wil net eers by die moderators (en veral HEIN) hoor of ons dit mag doen...
Ek wil net eers by die moderators (en veral HEIN) hoor of ons dit mag doen...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
StefanStefan764 wrote: ... Ek wil ook weet of ons lede toestemming het om die LOGO op persoonlike kledingstukke soos baadjies, pette en goed soos n geweersak te mag aanbring? Indien wel, sal iemand asb so gaaf wees om hom vir my aan te stuur? ...
Ek het Baas Jaracal se opinie gevra, maar voorsien dat hy enige probleem sal h? nie ..... (solank Oom Leeu 'n gratis sample kry om te toets)
Ons sou verkies (op ernstiger noot) dat lede nie met die logo handel dryf om 'n finansie?le voordeel vir hulle-self te bewerkstellig nie (d.w.s. om geld te maak nie) Wat julle kan oorweeg is om 'n klein donasie by elke produk te sit en dit in ons Jaracal-fonds in te betaal. Daar is reeds 'n paar rand in die fonds wat vir sake van gemeenskaplike belang aangewend sal word. Niemand is daarop uit om geld te maak nie, inteendeel hierdie forum bied reeds geweldig baie absoluut gratis, sonder finansie?le ondersteuning of borge en dit sal net 'n goeie ding wees om ietsie by te dra tot die fonds. Dit sal nie in die gees van die forum wees as iemand nou skielik probeer muntslaan uit die logo en gepaardgaande kleredrag / artikels nie. Ek / Ons was van plan om 'n reeks Jaracal handelsware te Launch ten bate van die Forum-fonds, maar ongelukkig laat my tyd dit nie op die oomblik toe om my volle gewig daarby in te gooi nie.
Stefan, as julle met hierdie voorwaardes saamstem, sal ek die logo vir jou E Mail. Laat weet.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Louis
Ek beplan om vir myself n hele jaar se kleredrag te laat maak, maar net vir eie gebruik. 2 of 3 kaki hemde, golfhemp of twee, n keps en n baadjie. Wat sal jy dink is n gepaste donasie vir so iets?
Ek dink ook dat alle bestellings slegs deur lede gemaak kan word en dan deur een van die moderators aan my gestuur word, dan weet ek dis goedgekeur en die ou kan sy geld aan my vir die klere oorbetaal en die donasie reguit in die Jaracal fonds in. Elke ou moet dan aan die moderator se dat dit slegs vir eie gebruik is.
Ons sit ook geen besonderhede op nie. Net die LOGO en die naam JARACAL onderaan.
Maar laat weet asb hoe ons die donasie bedrag gaan uitwerk.
Thanks
Stef
Ek beplan om vir myself n hele jaar se kleredrag te laat maak, maar net vir eie gebruik. 2 of 3 kaki hemde, golfhemp of twee, n keps en n baadjie. Wat sal jy dink is n gepaste donasie vir so iets?
Ek dink ook dat alle bestellings slegs deur lede gemaak kan word en dan deur een van die moderators aan my gestuur word, dan weet ek dis goedgekeur en die ou kan sy geld aan my vir die klere oorbetaal en die donasie reguit in die Jaracal fonds in. Elke ou moet dan aan die moderator se dat dit slegs vir eie gebruik is.
Ons sit ook geen besonderhede op nie. Net die LOGO en die naam JARACAL onderaan.
Maar laat weet asb hoe ons die donasie bedrag gaan uitwerk.
Thanks
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Geno
Dink jy ek boer om die jakkies te voer

Nee my maat, ek is lief vir my vleisie en my onder gemiddelde lyfie van 1,98cm @142kg kort baie lap om hom toe te draai
Stefan, Sit bietjie fotos op van die klere
Robert
Dink jy ek boer om die jakkies te voer
Nee my maat, ek is lief vir my vleisie en my onder gemiddelde lyfie van 1,98cm @142kg kort baie lap om hom toe te draai
Stefan, Sit bietjie fotos op van die klere
Robert
Oorwining deur opleiding
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Amptelike Logo van Jaracal Forum
Stefaans,
Ek het dieselfde gedoen met OTAIII, ek het die bedrag van die item gevat, 15% opgesit, en dit sal in die kietie ingaan.
Ek het met die huidige bestellings al so R210.00 bymekaar geskraap vir die fonds.
Lyk my die springbokke se scouts soek op die verkeerde plek slotte en stutte!
Groete,
Eugene

Nou hoe lyk 'n bogemiddelde "lyfie" dan in daardie wereld?Robert wrote: onder gemiddelde lyfie van 1,98cm @142kg
Lyk my die springbokke se scouts soek op die verkeerde plek slotte en stutte!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!