Rooies se fotos
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Rooies se fotos
Rooies het gevra ek moet die fotos plaas. Hy sal self die storie kom vertel.
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... -00217.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... -00233.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... -00236.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... -00238.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... -00093.jpg[/img]

Goed, beter, 6millimeter!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Rooies se fotos
Dankie Eugene.
Dawid het my eergister gebel en gese die boer waar hy stroop se werker het n gat met kleintjies gekry wat buite speel, hy het hulle toegepak maar die teef het hulle die nag kom uitgrawe en geskuif.
Hy het weer die spore opgetel die volgende oggend en die volgende gat gekry (omtrent 1.8km verder) en weer toegemaak. Ons was so half vyf by die gate en stil gesit en kyk tot sononder. Na donker net gelig en jakkals roep en klein jakk disstress diskreet gebruik.
Nie een vd die ouers het hulle opwagting gemaak nie, ons is so 12 uur daar weg en die boer het die gate opgepas met lig tot 4uur toe.
Honde die volgende more in gate gesit, en sal die res uitgrawe. Die een was in n bos so 60 meter vd gate af.
Ons skat hom so 7 tot 8 weke oud ? So volgens my somme mos die teef dan einde Maart of vroeg in April gedek gewees het, of is ek te vroeg?

Last edited by Rooies on Fri Jul 20, 2012 9:44 am, edited 1 time in total.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Rooies se fotos
AITSA!!!! Lyk vir my na 'n nuwe strategie - dis darrem baie vroeg...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rooies se fotos
Reds, ek het al voorheen gehoor van kleintjies wat vroeg aankom, maar ek dink (onder korreksie) hierdie is die eerste konkrete bewys (foto's en datums), van kleintjies wat so vroeg in die jaar al aankom en wat hier op die forum geplaas is. Beslis die vroegste waarvan ek weet en ek het nogal heelwat stelle inligting so met die tyd versamel. Dit is waardevolle inligting en beslis uitsonderlik. Jammer julle kon nie die ouers ook kry nie - sou darem graag wou weet wat hulle presiese geskiedenis is.
Dankie vir die inligting. Dink dis nou die tyd dat ek weer die re?ls & details van teelgat hantering, met my werkers hersien!
Mooiloop
Louis
Dankie vir die inligting. Dink dis nou die tyd dat ek weer die re?ls & details van teelgat hantering, met my werkers hersien!
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Rooies se fotos
jo is dit nie bietjie vroeg nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Rooies se fotos
Ek is nou nie pro nie maar toe daai man s? kleintjies op die gate, toe trek ek al anderkant
die Oranje rivier
Sal graag wil hoor van permanente ouens(Tomcat,Jason,SP en SIR) wat ook die Bo-Karoo streek jag of daar nog tekens van kleinkies in die N-Kaap is.
Die plaas le so 50km suidwes van Douglas in die rigting van Hopetow/Strydenburg.
die Oranje rivier
Sal graag wil hoor van permanente ouens(Tomcat,Jason,SP en SIR) wat ook die Bo-Karoo streek jag of daar nog tekens van kleinkies in die N-Kaap is.
Die plaas le so 50km suidwes van Douglas in die rigting van Hopetow/Strydenburg.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Rooies se fotos
Reds
Nou hoekom moet dit nou juis in my rigting wees.
Ek wou eers na ops aan neste beginne werk.
Het die kleintjie jou geantwoord???
101
Nou hoekom moet dit nou juis in my rigting wees.
Ek wou eers na ops aan neste beginne werk.
Het die kleintjie jou geantwoord???
101
Knou die gediertes AF.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Rooies se fotos
Rondloperteef wat n gelukkie "gescore" het..

Dis regtig baie vroeg, die vroegste waarvan ek van kindsdae af weet is mid Augustus.
Haar lente het maar net n bietjie vroeg gekom.Seker maar n teken van n goeie somer wat voorle.
Groetnis.
Dis regtig baie vroeg, die vroegste waarvan ek van kindsdae af weet is mid Augustus.
Haar lente het maar net n bietjie vroeg gekom.Seker maar n teken van n goeie somer wat voorle.
Groetnis.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Rooies se fotos
Vlekkie
Stel nooit teleur.
Ek het so 3 jr terug in Prieska omgewing die einde Julie n nes geskiet kleintjies was egter bietjie jonger
het hulle so 3 weke geskat.
101
Stel nooit teleur.
Ek het so 3 jr terug in Prieska omgewing die einde Julie n nes geskiet kleintjies was egter bietjie jonger
het hulle so 3 weke geskat.
101
Knou die gediertes AF.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Rooies se fotos
Blikemmer rooies. Ek het begin agter kom die seisoen het gedraai, maar gladnie gedink dat daar al kleintjies in die omtrek sal wees nie! Jakkies sal nou lekker reageer en aggeresief raak.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Re: Rooies se fotos
Yesterday Rooies maar wat voer julle die goed daar by julle jong?
Groete Jaco
Groete Jaco