Blok, ek het onlangs 'n vergadering saam met Elise Tempelhof bygewoon waar ons letterlik langs mekaar gesit het, en sy die volgende dag in Beeld, al die syfers wat in die vergadering weergegee was, verkeerd gepubliseer het... Die tipe berigewing is nie gesond nie. Dalk moet hulle die naam na Skewe Beeld verander
Protes teen uitdun van robbe in Namibie
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
Fanie, die ouens probeer mense inlig/onderrig: http://www.facebook.com/#!/pages/Namibi ... 9509893369
Blok, ek het onlangs 'n vergadering saam met Elise Tempelhof bygewoon waar ons letterlik langs mekaar gesit het, en sy die volgende dag in Beeld, al die syfers wat in die vergadering weergegee was, verkeerd gepubliseer het... Die tipe berigewing is nie gesond nie. Dalk moet hulle die naam na Skewe Beeld verander
Blok, ek het onlangs 'n vergadering saam met Elise Tempelhof bygewoon waar ons letterlik langs mekaar gesit het, en sy die volgende dag in Beeld, al die syfers wat in die vergadering weergegee was, verkeerd gepubliseer het... Die tipe berigewing is nie gesond nie. Dalk moet hulle die naam na Skewe Beeld verander
-
Fanie
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
En ? Was dit lekker om letterlik langs Elise te sit ?
Sorrie man ek kon nie weerstaan nie...
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
Ongelukkig nie, Fanie. Sal dalk as dit weer gebeur vir haar tolk...
-
Fanie
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
Iemand wat meer by natuurbewaring betrokke is behoort 'n web-werf op te sit wat die implikasies van hierdie omstandighede verduidelik sodat mense daarheen verwys kan word en sodat dit beter en duideliker kan verteenwoordig word. Ek weet nie of die facebook bladsy genoeg mense inlig nie.
Hierdie klomp boomdrukkers gebruik altyd emosie om hulle oningeligte opinies op ander af te dwing om steun te wen, net soos "Gun Free" mense mislei met hulle logiese valshede en onder die verkeerde indruk bring. Sodra mense begin besef die diere ly meer om van honger te vrek en bewus word van die ander implikasies sal die emosionele oordeel 'n ander opinie begin ondersteun.
Ek moet se ek hou nie van die idee dat die diere oorbevolk word nie, wat dan weer 'n groot slagting afgee terwyl dit jaarliks op 'n beperkte skaal gedoen behoort te word. Indien dit jaarliks gedoen word kan die uitdunne waarskynlik meer selektief plaasvind wat moontlik ou en ongewensde diere eerste wegmaak.

- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
Manne, hierdie is my opinie.
Die feit is dat ons almal kompeteer vir kos op aarde. Daar is sekere wetenskaplikes wat beweer dat ons een en 'n halwe aarde nodig het om alles huidiglik te onderhou. Ons as mens is tans besig om die verlede (Steenkool, olie, en ander reserves), die hede (alles wat ons kan produseer) en die toekoms (vis reserves ens.) op te gebruik. Iewers gaan die bom bars, en as die groenes hulle wil kry gaan dit vroeer gebeur. Daai klomp robbe eet vis wat ons moet eet, hulle moet bestuur word, al is dit hoe moeilik. Die realiteit is: daar sit daagliks omtrent 140 000 mense ekstra aan vir ete op hierdie aarde. Iewers gaan 'n groot regstelling kom, en dit gaan rof wees.
Groete,
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
Hier is vir julle n update oor die storie.
Lyk vir my daar is n paar vrot appels wat munt slaan uit donasies en die room afskep...
http://www.namibtimes.net/blows_in_seal_fight.htm

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
Interesant, nog altyd ges? die groenes is die grootste "conners" op hierdie aardbol
Dink wat al daai geld kon doen vir werklike bewaring van spesies, dis nou as die fondse in jagters se hande was 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
http://www.dieburger.com/Wereld/Nuus/Na ... s-20120720
Namibi? s? nee vir SA aktivis
2012-07-20 03:00
Annelie Mare
KAAPSTAD. ? ?n Suid-Afrikaanse rob-aktivis is glo by die Noordoewer-grenspos weggewys toe hy Namibi? wou binnegaan.
Pat Dickens van die organisasie Seals of Nam was van plan om foto?s van die robbe by Kaap Kruis te neem om die impak van die jaarlikse rob-oes op di? kolonie te dokumenteer.
Hy het egter sy rieme styfgeloop toe hy die Namibiese grens wou oorsteek.
Sowat 86000 robbe word jaarliks vir hul pelse en ander robprodukte in Namibi? doodgemaak.
?Daar is vir my ges? ek hou ?n bedreiging vir die veiligheid en sekuriteit van Namibi? in,? het Dickens gister vertel.
?Dit bewys net vir my dat hulle bang is ons is besig om ?n impak te maak.?
Volgens Dickens het hy doelbewus geen geheim van sy planne gemaak nie.
Trouens, hy het gereeld op Seals of Nam se Facebook-blad oor sy reis vanaf Kaapstad verslag gedoen en boonop ?n Fiat Uno, met bykans lewensgrootte robplakkers daarop, by Fran?ois Hugo van die organisasie Seal Alert SA geleen.
Di? motor is by die grenspos deursoek.
?Ek het die voertuig vir hom geleen op voorwaarde dat hy geen wette oortree nie en het selfs aanbeveel dat hy by die naaste polisiekantoor aanmeld om sy belange te verklaar,? het Hugo gister ges?.
Dickens het beaam dat hy geen wette wou oortree nie, die land as toeris wou binnegaan en bloot dele van die reservaat by Kaap Kruis wou besoek waartoe gewone toeriste toegang het.
?n Verteenwoordiger van die Namibiese ministerie van binnelandse sake en immigrasie, Nehemia Nghishekwa, het gister ges? hy dra nie kennis van so ?n voorval nie.
?Ons bespreek ook nie hierdie soort kwessies met die media nie,? het Nghishekwa, adjunkdirekteur van immigrasie en grensbeheer, bygevoeg.
Hy het wel ges? dat dit klink of Dickens ?n werkpermit nodig sou h? om sy planne deur te voer.
Volgens Dickens is di? regulasie nooit aan hom genoem nie. ?Hoe is ek anders as enige ander toeris??
- Die Burger

Goed, beter, 6millimeter!
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
+100 Kyk maar net na ons wildbedryf - wildsgetalle het drasties toegeneem in die laaste 15 jaar in Suid AfrikaMarc wrote: Interesant, nog altyd ges? die groenes is die grootste "conners" op hierdie aardbolDink wat al daai geld kon doen vir werklike bewaring van spesies, dis nou as die fondse in jagters se hande was
![]()
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Protes teen uitdun van robbe in Namibie
http://m.news24.com/beeld/Suid-Afrika/N ... r-20120727
?Rob-oes in Namibi? volhoubaar?
By: Annelie Mar?
2012-07-27 21:32
Kaapstad. ? Die jaarlikse rob-oes in Namibi? is volhoubaar en die saak is nou afgehandel.
D?t is die finale bevinding van adv. John Walters, die land se ombudsman, wat Donderdag in ?n verslag bekend gemaak is.
Walters het verlede jaar onderneem om ?n verslag oor die rob-oes saam te stel nadat internasionale diereregte-organisasies en omgewingsaktiviste daarteen beswaar aangeteken het.
Permitte vir die oes van 80 000 welpies en 6 000 bulle word jaarliks deur die Nami-biese departement van visserye en mariene hulpbronne uitgereik, maar slegs die helfte word volgens die departement gevul.
Inligting van die Benguela-stroomkommissie ? wat wetenskaplikes van Suid-Afrika, Namibi? en Angola betrek ? se lugtelling in Desember verlede jaar lui as volg:
- Daar is 1,2 miljoen robbe in 26 verskillende robkolonies in Namibi?, waarvan 254 554 welpies is.
- Daar is ?n totaal van 121 080 welpies in die drie kolonies by Kaap Kruis, Atlas- en Wolfbaai, waarvoor oespermitte uitgereik word.
- Verlede jaar is byna 45 000 welpies by di? kolonies doodgemaak.
- Die bevolkingsyfers word ook vergelyk met data van 1993, voordat die robbe in 1994 en 1995 in groot getalle gesterf het, om vas te stel of die bevolking herstel het.
Volgens di? verwysings het die getal welpies by Kaap Kruis met 11% toegeneem, terwyl die getal welpies by Atlas- en Wolfbaai 50% minder is.
Op grond van di? syfers het Walters die oes as volhoubaar verklaar.

1.2 miljoen robbe... dis 'n klomp vis wat hulle in 'n seisoen moet he om te vreet !