Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Manne Maninne
Ek gesels van dag met een van my gerespekteerde jakkals jagter vriende wat al van destyd saam met ORANJE jag jakkalse gejag het.
As jy n kursus doen is dit omdat jy meer wil leer en werklik belangstel my mening.
As ek nou nonsens praat help my maar reg ek weet hy lees ook die forum:
Dit klink of iemand besig is om te vertel dat jy eerdaags net met n sertifikaat dat jy oleiding ondergaan het en praktiese toets geslaag het sal mag jakkalse jag in die vrystaat. Nou IS HIER IEMAND VAN DIE BLOEMFONTEIN PROBLEEMDIERJAGTERS WAT ONS KAN REGHELP?
eN DIE vereeniging wil ook nou die 18de n kursus aanbied.. en een voorwaarde is jy moet by die CHASA vrystaat lid word....
(Is dit dalk n verskuilde agenda om te probeer lede werf vir vrystaat jagters vereeniging (CHASA GEDEELTE)? )
eN DIE deel dat jy moet aansluit by chasa vrystaat jagters vereeniging het die voorsitter wat die kursus aanbied my persoonlik gese dis nie hoorse nie!!!CRAPPPPPPP!!!! se ek vir jou
Nou ja 1stens n permit vir nagjag en sertifikaat dat jy opleidng gedoen het ----is soos r50-00 teenoor makoukak.
Jy kan geen jagter verplig om n sertifikaat te kry voor hy mag jag nie en dit nogal van n man wat geen sertifiseering mag toeken nie...
Daar is streng reels voor jy so iets kan doen--
Jy kan nie voorskryf aan die boer wie by hom mag of nie mag jag nie mnr al probeer jy hoe hard- jy poep teen donderweer en mnr as jy nie die probleemdier kry nie (want jy skryf mos nou voor wie moet kom jag) gaan jy die boer vergoed vir sy verliese of gaan jy die volgende werlik ervare en toegeweide jagter se rekening betaal om die woefie poefie wat jy aanjaag te kom regmaak???????????????????
Skuus dat ek so uitpak maar WEET IEMAND IETS HIERVAN????????
EK HOOR GRAAG DALK KAN HEIN DR JARACAL SELF HIER INKLIM EN WEET HY DALK IETS ?
GROETE
Jacques Botha 0833084452

Shoot straight and tell the truth!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
mmmmmmmm JB iets ruik nie lekker nie.
ek kannie glo dat in hierdie informasie eeu dink mense hulle kan nog met n slenter weg kom nie. klink na of salesman talk of iemand het iets persoonlik teen jou of jou kursus? wat dit nog meer verdag maak

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
JB ou vriend
Mens kan net (gladnie) verbaas vra, EGO? of MAGSTRYD?
Eimand se battery raak nou weer te warm? P........ dit nat!!
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
Jacques
Wie is dit wat my wil opleiding en 'n sertifikaat gee?
Smirre
Wie is dit wat my wil opleiding en 'n sertifikaat gee?
Smirre
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
JB ek dink die humeure moet eers bietjie kalmeer. Ek stel voor dat die president van Vrystaat jagters direk gekontak word sodat alle inligting in die verband direk uit die perd se bek gehoor kan word. Ek ken nie mense hier op die forum wat direk met die organisasie verband hou nie en ek glo dit is bietjie riskant om op hoor s? en aan names te werk.
Ek weet van hierdie projek/program, was gekontak en in gelig daaroor deur die president van VSJAGTERS. Kon op daardie stadium nie fout sien met die groter prentjie om bekwame probleem dier jagters te werf wat kan help met probleem dier bestryding in die Vrystaat nie. Het dus ook aangesluit by die vereeniging en wag nog vir my lidmaadskap kaartjie.
Wat die opleidings gedeelte aan betref, is dit vir my 'n totaal en al greis area en weet ek nie wie direk betrokke is hierby nie. Ek het aan die president van die vereeniging verduidelik dat ek my opleiding by Tewis v. Oudshoorn, Heinrich Funck, en JB gedoen het en vertroud is met die korrekte roep en skiet metode. Wat ek wel af gelei het is dat die kursus wat die belangstellendes moet loop, 'n siftings proses is om seker te maak hul minimum toerusting en kennis is op standaard om te verhoed dat die vereeniging hulle op hoor s? vreemde onbekwame jagters in die veld in stuur - kan nie fout sien hiermee nie.
Ek is nie bewus van 'n "politieke/mags stryd" agter die gordyn nie - en as dit so is sal dit baie jammer wees. Ek hoop regtig nie laas genoemde is die geval nie. Ek dink dit is krities vir hierdie projek om suksesvol van die grond af te beweeg dat almal betrokke by probleem dier beheer saam moet werk en ondersteuning bied.
Dit is my kennis rondom hierdie poging en stel ek weereens voor dat die partye wat direk betrokke is by die organisasie gekontak word en die ware feite uit die perd se bek hoor. Ek hou die spasie dop.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
Hallo Jacques
Weet glad nog nie van so iets nie. Hulle sal maar sukkel om so iets deur te voer. Wonder wie gaan die kursusse aanbied?
Hou ons op hoogte
Groete
Heinrich

Last edited by jaracal on Fri Jul 20, 2012 10:54 am, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
FREEK
Daar is nie humeure nie en dit gaan nie oor enige iemand se kursus nie Hier gaan dit vir my oor n situasie waar hulle die boere wil voorskryf wie hulle moet gebruik . Daai selfde voorsitter vat n jagter aan oor hy r500 per jakkals vra en dan minder vra as ander jagters .
Ek val geen persoon aan nie maar probeer hierdie situasie aanspreek.
Wat hulle probeer doen is na my mening selfgesentreerd en nie goed deurdink nie en hoekom voorskriftelik wees van jy moet dan by xxx vereeniging aansluit--woefiepoefie..
Tans moet ons gehoor gee aan die Ordonansie en dis al.
As die besluite verander soos die orgie wat in die wes kaap ontstaan het, moet die gereguleer en deur natuurbewaring of wetlike vereiste of ordonansie beheer en voorgeskryf word, NIE DEUR N VEREENIGING OF PROBLEEMDIER JAGTERS VEREENINGING NIE PUNT......
Maar ek wag vir die SLIM manne en kyk of enige een van hulle reageer en genoeg moed en insig het om INDIEN dit die besluit was of is te erken hulle is besig om n kite te bou wat NOOIT sal vlieg nie..
MY MENING
lekker dag
jacques Botha

Dankie Hein
Sover ek weet is jy die enigste opleier wat gekrediteer is by natuurbewaring??
Ek wag in spanning - Ek vermoed PACASA is ook nie betrokke nie.
Ek hoop een van die vereeniging se lede kom met iets na vore en kan ons inlig van die waarheid dat ons dit uit die perd se bek kan hoor!
Wonner waar is Lourens Cassie Willem ens om ons in te lig.
Ek weet Chris Jacobs het begin met die saak jare terug maar dit het net gegan om nagjag op probleemdiere te reguleer. maar telken kom die dooie punt as dit nie werk nie ---WIe is verantwoordelik om verliese te beperk en wie moet dan VERANTWOORDELIKHEID AANVAAR?
EN by die punt gooi hulle dit terug na die grondeienaar en dan is ons wer terug by punt ZERO..
So iemand wil n perd opsaal wat nie gery kan word nie ...Hoop van harte ek is verkeerd
Dankie nogmaals ons wag maar in spanning.
Jacques Botha

Met wie moet ek kontak maak om die ware feite dan hier te sit..Poena vd Walt of wie?
Hoe kan jy probeer om te se as jy nie by my aansluit mag jy nie jag nie???
Is dit die vrystaat jagters vereeniging of is dit vrystaat probleemdier jagters vereeniging..
Ek sal nogal dit geniet om uit die perd se bek die waarheid te hoor ...So kortom ek het met Poena gepraat...
So meeste is nie hoorse nie, en my ander bron is betroubaar.
Kortom sommer net so voorbeeld vir die arument:
Jy is jagter wil nie aansluit by vrystaat jagters nie en ook nie by vrystaat probleemdier jagters nie (ek was voorsitter en was jare lank lid en ken die vereeniging se geskiedenis en bestaan redelik goed)
VERS2. kom on stel hipoteties --1. jy doen n Inleiding tot probeeldier kursus 2. jy doen hien se kurus en doen ook hein se gevorderde kursus en sommer ook Taffie se kursus.. en jy het al so paar honder jakkalse geskiet
Ok Nou probeer die stert die hond rondswaai en se jy moet nou aansluit by vereeniging XXXX of en Vereeniging YYY.
Hierdie vereenigings het geen akreditasie en sertifikasie om sertifikate uit te reik nie . Maar hulle wil met RPO WKV en KWV en JOhny Walker en distillers en SAB ens praat om net hulle lede toe te laat om te jag.. Maak dit vir jou sin?
Iewers ruik ek n Brug (en smaak my n hond het onder dai brug geskuit)

Ek is nou nie naastenby so bekend met hulle soos jy nie. Ek en Daan Bodensteyn(Vrystaat jagters) het gesels (telefonies) en hy het genoem dat Poena die opleiding fasaliteer onder die Vrystaat probleemdier jagters vereeniging se faandel. So ek neem aan Poena sal vir jou die saak kan duidelik maak so nie praat dan eerder met Daan direk. Ek het myself beskikbaar gestel vir die Noord en Oos Vrystaat sou daar hulp benodig word.
Hou my maar op hoogte.
Last edited by Freek on Mon Jul 23, 2012 4:33 pm, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
FREEK
Dis nou maar so tussen my en jou, maar ek dionk die res van die manne kan ook lees vir die wat belangstel.
Maar as Oom Daan en Poena binne vereeniging verband besluit het hule wil beter opgeleide jagters in die probnleemdier vereeniging he (wat maar baie klein groepie aktiewe lede het) en die lede oplei en hul toerusting evalueer en hulle prakties toets volgens hulle minimum standaarde (wonner wie gaan dit besluit) sou die besluit regverdigbaar gewees het, en dan het ek of vir die geval enige nie lid geen worod daaroor te rep nie...
Maar indien hulle namens ander wil besluit en namens jagter in die vrystaat wil praat en onderhandel is hulle ver vand ie pad af. En so ook as jy n jagter wil laat oplei (verplig en inlig dat hy ne sal kan jag as hy nie die prakties slaag en kursus bywoon nie is VERREGAANDE en ek weerhou my van my volleening )wat alreeds meer weet as die opleier self ?
Dankie vir die mooi manier waarop ons kon deel en wereens die saak aanspreek en wys hoe elkeen sy eie menig kan he alhoewel hulle verskil.
groetnis

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
Klink my hulle wil die bedryf maak soos die profesionele jagters bedryf. Klomp profesionele gesertifiseerde manne wat uit elke boom gaan val as jy hom skud maar net een hand vol wat die werk behoorlik gan kan doen.
Newat, niemand het my nog ooit gevra as ek wil gaan jag is ek gerigestreer nie so niemand sal dit kan doen vir jakkals jag nie, tensy dit so adverteer was in die Goverment se koerant en deur ons profesionele goedgekeurde parlement anvaar was nie.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
JB, so ver ek dit het kan slegs die provinsiale regering of die nasionale regering jou deur wetgewing( wat nie tans bestaan nie) verplig om aan sekere opleidings te voldoen. dan moet die opleiding nog ook in lyn wees met INSETA se voorwaardes.
Tans hang dit van die boer af wie skiet en wie skiet nie. n privaat organisasie het daarop GEEN seggenskap nie. n organisasie wat wel se dat hy seggenskap oor so iets het is tog nie met die waarheid besig nie. ek jag gereeld in die Noord en Oos vrystaat, al wat ek nodig het is die boer se skriftelike toestemming en n jaglisensie van die Vrystaat.
Tans hang dit van die boer af wie skiet en wie skiet nie. n privaat organisasie het daarop GEEN seggenskap nie. n organisasie wat wel se dat hy seggenskap oor so iets het is tog nie met die waarheid besig nie. ek jag gereeld in die Noord en Oos vrystaat, al wat ek nodig het is die boer se skriftelike toestemming en n jaglisensie van die Vrystaat.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Re: Opleiding van probleemdier jagters in Vrystaat. (wat?????????)
Middag manne,
Ek is lid van die Vrystaat Jagters vereniging en ek wil graag my kant van die storie stel.
Ek is n aktiewe lid wat gereeld kursusse doen (skietbaan offisier, trofee meet, oorlewing). Ongeveer 2 maande terug het Oom Daan my (juis op een van die kursusse) genader en gevra of ek sou belangstel in die probleemdier kursus. Ek het dadelik ja gese.
Nou as jy langs n vuurtjie saam met oom Daan sit sal jy agterkom dat hy baie passievol is oor boerdery, jag en die VS jagtersvereniging.
Toe ons die aanbieding van die kursus bespreek het, het hy dit vir my so verduidelik: Die stand van skade en verliese in die vee boerdery bedryf grens aan die katastrofiese agv die skade wat deur probleemdiere veroorsaak word. Hy het dit beskryf as n sluimerende ramp. Sy idee was om die boere gemeenskap by te staan deur n groepie toegewyde belangstellendes binne die vereniging op te lei in probleemdier beheer. Die lede wat die kursus suksesvol voltooi sal op n vereniging databasis geplaas word en indien die vereniging gekontak word oor probleemdier beheer, sou hierdie lede dan beskikbaar gestel word om te help. Hierdie groepie jagters se dienste sou dan beskikbaar gestel word aan die gemeenskap, waar daar die behoefte ontstaan. Die uitsluiting van nie-lede was slegs omdat dit n inisiatief van die vereniging was wat n diens aan sy belangstellende lede gebied het. Onder geen omstandighede was die voorstel dat boere voorgeskryf sou word oor wie by hulle mag jag nie. As diensverskaffer tot sy lede is slegs toegewyde, opbetaalde lede van die VS Jagtersvereniging toegelaat om die kursus by te woon. Dus lede wat nie lid van die vereniging (en by implikasie van CHASA) is nie kon dus nie onder die vaandel van die vereniging die kursus bywoon nie. Daar word steeds kursusse aangebied waarby nie-lede kan inskakel, maar hierdie spesifieke kursus was gemik op die vereniging se lede.
Ekself stel nie belang om inbreuk te maak op manne wat n permanente inkomste verdien uit hierdie tipe jag nie. Ek wil net ons gemeenskap ondersteun waar ek kan en as daar enige onderlinge politiekery betrokke gaan wees sal ek die eerste een wees wat myself sal onttrek en distansieer van hierdie situasie.
Die kursus was gister deur Poena aangebied. Hy het deurentyd die leerproses fasiliteer met die nodige erkenning aan manne soos Heinrich en Tewis. Ek het baie geleer en vind die kwessie van probleemdier beheer baie interessant. Ons gaan nog n paar aande saam met hom uitgaan om die praktiese deel van die kursus te behandel, waarna ons n tydperk van 60 dae gegun word om die nodige toerusting saam te stel om effektiewe probleemdier beheer toe te pas. As toegewyde jagter onderneem ek om myself so goed as moontlik toe te rus en al die beginsels van probleemdier beheer wettig, eties en korrek as moontlik te doen.
Soos ek die situasie verstaan is die probleem groot genoeg dat ons almal n positiewe btdrae kan lewer.
Groete
Johan

Dankie vir jou sinvolle terugvoer en deelneem aan die gesprek.Dis jammer dat n persoon soos oom Daan nie die moeite doen om te antwoord op eposse soos die wat ek persoonlik aan die vereeniging se voorsitters gerig het nie en dit is ook een van die redes hoekom ek chasa verlaat het en by n vereenioging soos SAJAGTERS aangesluit het.maar dis nie ter sprake nie, Dis egter vir my vreemd dat vanaf vrystaat jagters ek na n maand nog geen antwoord gekry het nie en ek het opgevolg met n tweede epos wat ook onbeantwoord gelaat is. Die goeie nuus is dat hulle iets probeer doen die slegte nuus is dat hulle blatant gelieg het en gese het almal sal die kursusse moet doen as hulle wil jag. Ek wil nie my tyd verder verspil om verskille of geskille aan die dag te le nie , Die edel idee dat die vereeniging sy lede wil oplei en aanbeveel by boere en kundigheid wil versprei is n stap in die regte rigting.
So baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons die antwoord te gee, Waardeer jou terugvoer opreg. Sterkte met jou en julle aktiwiteite en mag julle van krag tot krag gaan. Ek was jare lank voorsitter en op die bestuur van die vrystaat probleemdier jagters en as oom Daan jou sal inlig is dit juis ek wat vrystaat probleemdier jagters laat affilieer het by chasa en vrystaat jagtersvereeniging ens.
Daar sal altyd plek wees vir opgeleide en toegeweide probleemdier jagters.
Soos die een jagters gesegde lui.."Shoot straigh and tell the truth"