Herlaai Tips
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai Tips
'n Tip vir die 375 Ruger manne. Toe ek wou kruit ingooi kom ek agter, die doppe pas nie in die Lee powder funnel nie, die dop is te vet. Toe saag ek maar 'n 30-06 dop middeldeur 15mm van waar die skouer begin. Debur/chamfer die adaptortjie en siedaar nou het jy 'n adaptor wat in die lee funnel pas en kan jy lekker kruit oorgooi vanaf die skaal na die dop.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Herlaai Tips
Fanie
Jy moenie die hele dop verhit nie mens wil net die skouer sag maak die res van die dop moet hard bly
Of die 200oC genoeg is glo ek ook nie want mens maak daai skouer so lig rooi warm as jy aneal
As ek reg is dink ek jy kyk na 650oF 343oC
Maar nie die hele dop nie net skouer

Last edited by Vlakvark on Sat Jul 14, 2012 3:37 pm, edited 1 time in total.

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai Tips
Vlakvark
Tepulaq(spel) en gas vlam werk die beste gebruik dit op al my doppe.Sover ek weet is dit groot moeilikheid as jy die hele dop warm maak.
Beretta
Tepulaq(spel) en gas vlam werk die beste gebruik dit op al my doppe.Sover ek weet is dit groot moeilikheid as jy die hele dop warm maak.
Beretta
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Herlaai Tips
Fanie lees hierdie stuk dan sal jy sien hoekom jy nooit die hele dop moet sag maak nie die dop moet sekere deele he wat hard is en ander deele moet sag wees
http://www.6mmbr.com/annealing.html
http://www.6mmbr.com/annealing.html

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
Fanie
Kan jy vir my asb verwys na enige skrywe wat hoegenaamd verband hou met herlaai wat hierdie proses bevestig of aanbeveel?
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Tips
Fanie, ek het die laaste paar maande minder vrae gevra oor herlaai en meer probeer oplees, ek moet se tot nou moet ek nog n gedeelte raak lees wat bevestig wat jy voorstaan. Dit is nie te se dat ek se jy is verkeerd nie, ek wil maar net nog opinies he wat bevestig wat jy se.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Tips
Fanie, ek was al baie ongewild op die forum omdat ek ander gevestigde herlaaiers se woord in tyfel getrek het. dit is nie te se dat ek reg was of hulle reg was nie. vra maar vir wouter dokkie en ludwig dat ek op wouter se plaas in hul almal se teenwoordigheid baie manne se opinie bevraagteken het. nou in aggenome dit was ook my verjaarsdag so almal in kluis piet jacobs(ek dink n beter naam is iets soos piet vark) het teen my stelling in geneem kan dit aanvaar word dat ek nie sommer net glo wat ander vir my vertel bloot omdat hulle sogenaamde kenners is nie.
so Fanie, wat probeer ek se. ek stry nie met jou nie, ek vra bloot vir nog info om te bevestig wat jy voorstaan. ek was op n herlaai kursus wat Wout dok aangebied het en waarop Ludwig ook was. nou wat se dit? seker niks!!!!!! maar as hulle 3 en al die herlaaI handleidIngs in my besit verskil van wat jy se dan se ek nie jy is verkeerd nie ek wil bloot" IN THE QUEST FOR ZERO DEFECK" net nog info he om seker te maak wat jou opinie is.
die lang storie kort Fanie, is gewilfdheid by my van nul en gener waarde, maar ek het ook agtergekom dat dat daar manne se se opinie is wat werklik sin maak, dit is dus waarom ek net meer info vra om jou weergawe.
ek raak juis nie emosioneel rondom die goette nie want dit staan in die pad van die regte antwoord. maar as die meeste van die kunidiges iets se moet daar darrem seker n rede wees??? hou in gedagte dat wat jy ook al hierop te se het ek nie met emosie gaan meng nie maar bloot met feite. waar leer ek dit? by Jaracal!!!!!!!
so Fanie, wat probeer ek se. ek stry nie met jou nie, ek vra bloot vir nog info om te bevestig wat jy voorstaan. ek was op n herlaai kursus wat Wout dok aangebied het en waarop Ludwig ook was. nou wat se dit? seker niks!!!!!! maar as hulle 3 en al die herlaaI handleidIngs in my besit verskil van wat jy se dan se ek nie jy is verkeerd nie ek wil bloot" IN THE QUEST FOR ZERO DEFECK" net nog info he om seker te maak wat jou opinie is.
die lang storie kort Fanie, is gewilfdheid by my van nul en gener waarde, maar ek het ook agtergekom dat dat daar manne se se opinie is wat werklik sin maak, dit is dus waarom ek net meer info vra om jou weergawe.
ek raak juis nie emosioneel rondom die goette nie want dit staan in die pad van die regte antwoord. maar as die meeste van die kunidiges iets se moet daar darrem seker n rede wees??? hou in gedagte dat wat jy ook al hierop te se het ek nie met emosie gaan meng nie maar bloot met feite. waar leer ek dit? by Jaracal!!!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
Fanie
Indien jou teorie kan werk sal dit n baie gemaklike manier wees om jou doppe te behandel. Die probleem le op jou wetenskap toepassing darvan. Eerstens is n hoer temperatuur nodig om molukulere verandering teweeg te bring in brass en tweedens moet die omskakelings van warm na koud vinnig geskiet en nie op n geleidelike manier nie. Die meeste herlaaiboeke beskryf die anealing proses breedvoerig sonder om n produk te he wat kan baatvind met die proses.
As ek sommer jou n reguit vraag kan vrae? Waar herlaai jy en tel jy al hierdie herlaai en jag ervaring op? Jy het elders reguit gese dat jy nie n wapen in jou besit het nie en sukkel om jou kriminele rekord geskrap te kry om dit reg te stel. Dit is tog logies om hierdie goete vir n man te vra wat jare lange se erkende maniere bevraagteken en aanvat.
Nog n vraag. Kan jy asb vir my n voorbeeld noem waar basis uitsitting al ooit verhoed het dat die dop nie wil kamer nie? Waaroor sal mens enigsins jou brass se einskappe daar wil verander of selfs in die middel van die dop? Het jy al enigsins met hierdie gedeeltes van die dop probleme ondervind? In die balistiese ketting wil n mens juis hierdie gedeelte van die dop so sterk/hard as moontlik he. Dit is net op die nek en skouer waar die meeste vervorming plaasvind waar jy soepelheid in die brass wil he, nie op enige ander plek nie.
Nog n ding die voetstuk van die dop. Hoekom in de lewe sal n mens hom wil versag? Jy het hier juis weereens so hard as moontlike gedeelte nodig.
Gaan maak nou gerus hierdie inligting bymekaar. Baie sterkte!

Last edited by Wouter Roets on Sun Jul 15, 2012 10:09 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Tips
Wouter, ek kan nou maar net bloot met jou saamstem, die crux is : manne soos A-square( perfect shot) herhaal amper woord vir woord wat jy nou voorstaan. so of hulle(en jy is reg) of Fanie is reg. wie weet, maar Fanie het nou ruimskoots tyd om sy saak te stel.
Fanie, onthou maar net wat jy voorstel gaan ek prakties toets, mits dit n toets is wat nognie gedoen is nie. ek het baie tyd op my hande
ek sal graag vir Wout Dok en Ludwig wil verkeerd bewys, iets wat ek tot my spyt(maar voordeel) nognie reg gekry het nie.
Fanie, onthou maar net wat jy voorstel gaan ek prakties toets, mits dit n toets is wat nognie gedoen is nie. ek het baie tyd op my hande
Last edited by James Wilson on Sun Jul 15, 2012 8:00 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Tips
Wout, ek moet se hierdie gedeelte hinner( jy, as n w-tranvaler ken mos die woord) my ook. ek ken van hierdie hitte en koue tempering maar min, maar sou ek se die gedeelte van die dop moet maar tog so min as moontlik aan ge-"hinner" word.( eindelik glad nie) nou weereens moet ek agv A-square met jou saamstem.( sulke bastards!!!!)Wouter Roets wrote:
Nog n vraag. Kan jy asb vir my n voorbeeld noem waar basis uitsitting al ooit verhoed het dat die dop nie wil kamer nie? Waaroor sal mens enigsins jou koper se einskappe daar wil verander? Of selfs in die middel van die dop?
steeds gaan ek wil hoor hoe vertolk Fanie dit.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
James
Dit is nie net ek en A-Square wat so daaroor redeneer nie maar deergaans die hele skiet publiek. Jy weet ek is ook een wat nie alles met n teelepel opeet wat n mens voorgehou word nie, maar die aspekte is tog logies as n mens daaroor dink. Ek het in die verlede baie geeiksperimenteer met anealing grotendeels oor die Ackley's, maar doen dit deesdae nie meer nie. Sal dit weer oorweeg as ek iets soos Baboonstalker se anealing megafter in die hande kan kry. Sonder so n kontrapsie is daar net te veel veranderlikes vir my. Chemie is n eksakte veld en vereis dat n mens die ding reg doen.
Groetnis uit n snerpende Wes Transvaal
Wout
Dit is nie net ek en A-Square wat so daaroor redeneer nie maar deergaans die hele skiet publiek. Jy weet ek is ook een wat nie alles met n teelepel opeet wat n mens voorgehou word nie, maar die aspekte is tog logies as n mens daaroor dink. Ek het in die verlede baie geeiksperimenteer met anealing grotendeels oor die Ackley's, maar doen dit deesdae nie meer nie. Sal dit weer oorweeg as ek iets soos Baboonstalker se anealing megafter in die hande kan kry. Sonder so n kontrapsie is daar net te veel veranderlikes vir my. Chemie is n eksakte veld en vereis dat n mens die ding reg doen.
Groetnis uit n snerpende Wes Transvaal
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Tips
Wouter Roets wrote: . Sal dit weer oorweeg as ek iets soos Baboonstalker se anealing megafter in die hande kan kry. Sonder so n kontrapsie is daar net te veel veranderlikes vir my
noudat ek ook n Ai het, soek ek ook so n kontrapsie, maar bbstalker se tools is soos die Holy grail
Fanie moet maar se hoe werk sy somme ek luister graag. maar gaan nie noodwendig daarby inval nie.
ns. wout soos jy daai tyd gese het ek sal eerder 3 skote minder uit n dop kry as om te bodder met anealing. die Ai spaar myn insiens reeds genoeg doplewe alles in agenome
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Tips
In die kleuterskoolFanie wrote: Waar was julle in die 1970's en 1980's ?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Tips
Ok, ek het nou die meeste van die gedeelte deurgelees, en ek ly dus af dat jy met ons saam stem Fanie?
Die gedeelte is redelik duidelik oor anealing en onderstreep die vrae wat ons oor jou voorstel gehad het om die hele dop te aneal. Ek ly af dit is ook die gevolgtrekking waartoe jy gekom en dus die rede waarom jy die goeie stuk oor hitte geplaas het.
Die gedeelte is redelik duidelik oor anealing en onderstreep die vrae wat ons oor jou voorstel gehad het om die hele dop te aneal. Ek ly af dit is ook die gevolgtrekking waartoe jy gekom en dus die rede waarom jy die goeie stuk oor hitte geplaas het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
Fanie
Ek is een van die persone wat aangestel is om n ogie te hou en probeer lyding gee wat hier geskryf word. Jy het n stelling gemaak wat teenstrydig is met die algemene aanvaarde norm deur die bree skiet publiek. Jy is gevra om so bietjie uit te brei oor jou metode en direkte vra is daaroor gevra sonder om persoonlik te raak.
Om hier met verwyte en persoonlike aanmerkings te kom staan my en die forum nie aan nie. Probeer hou by die bespreking sonder om blindelings na almal te kap. Dis onvanpas en onsmaaklik. Indien jy sukkel hiermee weerhou jou liewer in geheel van n onderwerp! Sit eerder terug en probeer iets leer wat jy dan later kan oordra aan mense wat wel laai en skiet. Jy kan selfs dan so ver gaan om dit voor te hou as jou eie gedagte!
Groetnis
Wouter
Ek is een van die persone wat aangestel is om n ogie te hou en probeer lyding gee wat hier geskryf word. Jy het n stelling gemaak wat teenstrydig is met die algemene aanvaarde norm deur die bree skiet publiek. Jy is gevra om so bietjie uit te brei oor jou metode en direkte vra is daaroor gevra sonder om persoonlik te raak.
Om hier met verwyte en persoonlike aanmerkings te kom staan my en die forum nie aan nie. Probeer hou by die bespreking sonder om blindelings na almal te kap. Dis onvanpas en onsmaaklik. Indien jy sukkel hiermee weerhou jou liewer in geheel van n onderwerp! Sit eerder terug en probeer iets leer wat jy dan later kan oordra aan mense wat wel laai en skiet. Jy kan selfs dan so ver gaan om dit voor te hou as jou eie gedagte!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Tips
...jy loop slaap te vroeg Ludi...Ludwig wrote: Aarde wat ek het ek gemis?![]()
Lyk my hier is dalk 'n post verwyder..
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Herlaai Tips
Sit eers jou "shell holder" en "die" in die press VOOR jy die doppies lube. Anders is die "die" en "die" boksie vol lube.
Dit is nou as jy die doppies sommer so met die hand rol op die "lube-pad".

Lig loop. dis nou met jou voete!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai Tips
Ludwig wrote: Aarde wat ek het ek gemis?![]()
Moet wees - ek sien ook eende swem, maar die dam is weg
Sleg as 'n ou sommer net 'n post verwyder...
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
Hein
Jy praat! Jammer dit is nie meer hier op nie want dan kon almal sien waarmee n mens hier te doen gekry het. Snaaks darem hoe n kamer nog steeds n klankie kan he al het jy hom al n geruime tyd terug afgespoel!
Groetnis
Wout
Jy praat! Jammer dit is nie meer hier op nie want dan kon almal sien waarmee n mens hier te doen gekry het. Snaaks darem hoe n kamer nog steeds n klankie kan he al het jy hom al n geruime tyd terug afgespoel!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Herlaai Tips
Dop Vraag
Kan jy jou doppe verniel deur dit teen 100oC droog te bak in oond na jy hulle in die sonic cleaner gehad het

Ek het vandag ma se 7mm08 se doppe bewerk
Ek het hulle deur die FL matrys gesit die runout gecheck alles het mooi gelyk toe trim ek die doppe na lengte en outside neck turn ek hulle check runout en toe lyk dit nie meer so goed nie.
Hardloop hulle weer deur die FL matrys en daar is hulle almal baie mooi

Jy kan jou doppe in die oond droog bak maar onthou dat die element bo, op grill, kan baie hoe direkte hitte maak (>1000oC). As jy die doppe insit en die element se hitte skyn direk daarop, veral naby, dan kan die doppe oorverhit voordat die oond se temperatuur begin reguleer.
Maak die oond warm tot op temperatuur en sit hom af en sit dan die doppe in.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai Tips
Sit liewers die oond net teen 60' aan. binne n half uur is dit droog. As jy het, gebruik die thermo fan funksie.
Veiligheid eerste manne!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Tips
Voor ek begin sonic clean, is die oond al aan op so 70?- 100?...dan sit ek doppe in glasbak, in oond, maar oond deur bly oop soos wanneer mamma beskuit uitdroog...10 min, kurkdroog.Vlakvark wrote: Dop Vraag
Kan jy jou doppe verniel deur dit teen 100oC droog te bak in oond na jy hulle in die sonic cleaner gehad het
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai Tips
Vlakvark
Hoe ek my doppe droog kry is deur hulle met die compressor droog te spuit dit is wat vir my werk.Ek het n compressor in my herlaai kamer dit werk ook goed om ander goed mooi skoon te spuit.Maar net my manier