leopold 8.5-25x50
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
leopold 8.5-25x50
ek wil graag weet of iemand so scope,[8.5-25x50 leupold] het en ook hoe hy perform en ook of die meer geld wat jy vir hom betaal dit regtig die ekstra geld werd maak .is hy regtig bv. soveel beter as die nikon manarch se long range .
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: leopold 8.5-25x50
Dit is nou 'n antwoord wat ek ook voor wag.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: leopold 8.5-25x50
Goeie vraag 
Ek luister ook graag, ek het 'n 8,5-25 x50 Leupold, maar dis 'n Mark4, en hy is in my opinie beter as die Monarch. Bitterlik helder en krisp, sy verstelling is positief en akuraat soos min, ek is ook tevrede met sy feild of view in vergeleke met ander modele wat met hom kompiteer. Wat die VX modelle aanbetref kan ek ongelukkig nie komentaar nie
maar ek hou ook dop 
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: leopold 8.5-25x50
mark,wat het jy betaal vir die mark 4 ,het jy hom ingevoer?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: leopold 8.5-25x50
Self ingebring, dink dit was hier by R12k met pos/versekering en VATtokjak wrote: mark,wat het jy betaal vir die mark 4 ,het jy hom ingevoer?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: leopold 8.5-25x50
ek vra maar weer,
ek wil graag weet of iemand so scope,[8.5-25x50 leupold] het en ook hoe hy perform en ook of die meer geld wat jy vir hom betaal dit regtig die ekstra geld werd maak .is hy regtig bv. soveel beter as die nikon manarch se long range .[ek dink dis 8-32x50]

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: leopold 8.5-25x50
Tokjak
Ek het twee. Die een het die target turrets soos hy uitkom en die ander een het ek cutum sunken turrets laat aanbring deur Leupold. Dit is moeilik om teleskope te vergelyk as jy hulle nog nie self gebruik het nie. Ek het al deur die eeste geloer maar soos jy weet kan jy hulle nie so vergelyk nie.
Wat ek wel kan doen is om te se hoe ek die spesifieke scopes ervaar. Die turrets stel baie positief en reg. Met eerlikheid wat ek hulle tot nou toe gestel het het hulle gelewer sonder uitsondering. Beeld is goed maar nie heeltemal in die topklas se veld nie. Die parralaks verstelling werk soos dit moet maar ek sou graag afstand op die verstelling gesien het. Hy is ook nie oorsensetief vir jag nie. Ek gebruik die een al twee jaar op oeswerk en kan nie se dat hy my terughou nie. Veild of view is vir my meer as voldoende op die gepaste vergrotings. Skiet meestal op 18 vergroting vir hierdie tipe aplikasie. Die Hunters Varmint recticle werk ook bitter goed vir vinnige jagwerk mits jy jou vergroting met die kaliber/lading uitgesorteer het.
Ek het ook nog nie een keer nodig gehad om die teleskope weer te zero nie en dit se baie met hierdie oeswerk wat vanaf n quid gedoen word.
Sal ek weer een koop? Verseker! Is daar beter scopes? Ja. Is daar goedkoper scopes wat die selfde kan vermag? Ja. Maar in my boeke bly daar net een keuse!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: leopold 8.5-25x50
dankie wouter .ek soek iets vir veldkompetisies en jag .meestal vlak met 200m + skote .het ook gekyk na 6.5-20 x50 ,daar is slegs R1500 tussen die 2 verskil.ek het so R12 000 om te spandeer .
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: leopold 8.5-25x50
natuurlik gaan ek hom op jakkies ook gebruik .sou die varmint kruishaar beter vir genoemde applikasies wees, of die duplex?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: leopold 8.5-25x50
Tokjak
R12 000 sal genoeg wees vir die teleskoop saam met die Varmint Hunters kruishaar. Vir veldskiet en langafstand jag gaan die teleskoop goed werk. Vir jakkelse in die nag is daar beter keuses. Nommer een die kruishaar is te dun daarvoor en die vergroting tesame met beperkte field of view is nie idiaal nie. Maar ek glo hy sal darem wel n jakkals kan laat bakkie ry.