
Dit r??n bosvarke
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Dit r??n bosvarke
Vrydag aand uitgegaan om n bosvark te soek en kyk nou net wat het ek gekry. Eers een geskiet en uit die mielies gesleep en loop toe in die volgende een vas en so aangegaan tot ek vyf geskiet het. Kon nie die laaste een drie uur Saterdag oggend opspoor in die mis en koue nie maar wel later toe dit lig word en bietjie warmer hom gekry opgevreet deur die bruin hi?na. Varke geskiet met 303 - 180gr remington patrone. Afstande het gewissel van tien meter tot veertig meter. Het liggie op teleskoop gesit Ledlencer P7 met 'tacticle' skakellaar.Ek loop en skiet binne in die mielielande


Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:31 pm, edited 3 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
LIEWE OUERS!!!!
Baie geluk! Mooi varke!
Dis droog hier by ons....
Baie geluk! Mooi varke!
Dis droog hier by ons....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Oooh lala, maar jy het hulle lekker bymekaar gemaak 
Wens ek kon self so enetjie skraap virrie pot
Wens ek kon self so enetjie skraap virrie pot
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Netjies geskiet daar. Daai is darem die 303 se kos met sulke
lekker swaar koeels.
lekker swaar koeels.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Dit re?n bosvarke
Maak jy my nou baie jaloers ek dink ek moet plan maak om ook bosvark se kind te skiet.
My planne dusver het nog nie uitgewerk nie.
My planne dusver het nog nie uitgewerk nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Net vir interesantheid LETWEL nie in volgorde nie. Gewigte van 3 groot varke
Slaghuis skaal 1.56.6 kg
2. 52.2 kg
3. 47.0 kg
Slaghuis skaal 1.56.6 kg
2. 52.2 kg
3. 47.0 kg
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Mooi Vlakkie...
Jy het hulle gedreun met die 303.
Jy het hulle gedreun met die 303.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Dit re?n bosvarke
sjoe daai goed is groot! so n groot vark, wat slag hy uit en hoe is sy vleis? Is dit n lekker dier om te jag?
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Die lekkerste om te jag!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Swys 14DWB wrote: Die lekkerste om te jag!!!!
Ek jag eerder bosvarke voor ek ander diere jag. Dit is kwaai lekker. Baie aksie en adrenalien veral as jy hulle so op 10meter skiet. Is ook taamlik moelik veral tussen die mielies.
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Watse ge 10m is dit met almal? Is julle bang? 
Altwee myne het op 2m gesneuwel
Altwee myne het op 2m gesneuwel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Dit re?n bosvarke
Goed gedoen VV1. Begin nou al wens ons het ook sulke lekker goete om te skiet.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Lekker vlakvark.Ek gebruik ook my ledlencer so op my scope.Die T7.Probeer bietjie jou lig omswaai na links tot hy nie meer kan nie.Uit die pad uit en baie kompak.Kan ook nie so maklik uitstamp nie.Werk vir my.
Laat die vark val!!
Laat die vark val!!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Dit re?n bosvarke
daai ledlensers is ysterTC wrote: Lekker vlakvark.Ek gebruik ook my ledlencer so op my scope.Die T7.Probeer bietjie jou lig omswaai na links tot hy nie meer kan nie.Uit die pad uit en baie kompak.Kan ook nie so maklik uitstamp nie.Werk vir my.
Laat die vark val!!
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Hoe gaan julle manne te werk in die nag?
Ek ken net die varke saam honde.
Wil graag bietjie uitbrei...
Ek ken net die varke saam honde.
Wil graag bietjie uitbrei...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
As die maan so half is tot volmaan verby weer by half is die tye wat ek gebruik om te jag.Dit gee jou so 10dae van skiet tyd. Gaan soek hulle in mielielande wat nog staan of gestroop is.Gaan kyk deur die dag waar hulle meeste mors en waar hulle inkom.DWB wrote: Hoe gaan julle manne te werk in die nag?
Ek ken net die varke saam honde.
Wil graag bietjie uitbrei...
In lande wat mielies nog staan beweeg ek op die spilpunt se wielspore na die plekke wat hulle mors.Sit maar vir so 15 of 20min en dan sal jy hulle
hoor hulle breek die mielies en kou beweeg dan stadig in daai rigting en staan gereeld stil beweeg slegs nader waneer hulle vreet
Jy sien hom sommer maklik-daai donker figuur wat staan en vreet. As ek seker is dit is sit ek liggie aan saam die skoot wat klap
As mielies gestroop is gaan ek vroeg uit en gaan wag vir hulle tot hulle inkom .Jy kan hulle sommer ver sien en skiet dan met liggie
As ek een geskiet het sit stil en moenie dadelik nader beweeg nie die trop beweeg nie ver as een raak geskiet is nie en hulle begin sommer
gou weer vreet wat jou kaans gee vir n 2de een
vlakvark en bosvark Bvk
- NUNAB
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Vlakvark,so wanneer kan ek kom saam skiet 
Baie goed gedoen,jy maak n man darem maar jaloers.
Baie goed gedoen,jy maak n man darem maar jaloers.
- quintin
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm
Re: Dit re?n bosvarke
ha ha ha mooi gedoen vlakkie. kan sien jy varstaan hoe om dai 303 te laat ooploop
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Dit re?n bosvarke
DWB wrote: Watse ge 10m is dit met almal? Is julle bang?
Altwee myne het op 2m gesneuwel![]()
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
As dit varke reen moet jy skep!
Mooi Vlakvark 1 daai is nou jag, jy praat my taal. Varksnoet is ook 'n 303 en glo my hy kan 'n vark trip.Well done.

Mooi Vlakvark 1 daai is nou jag, jy praat my taal. Varksnoet is ook 'n 303 en glo my hy kan 'n vark trip.Well done.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Die naweek het daar weer 4 bakkie gery. Het vrydagaand 3geskiet en 1saterdagaand of eerder 2uur sondag oggend
Ek het nou net n foto van sondagoggend sin ander fotos verloor vanaf kamera

Die 303 praat bosvarktaal
en ek kan nie verstaan wat die geweer vir die varke s? nie maar ek hou van die eind resultate


Ek het nou net n foto van sondagoggend sin ander fotos verloor vanaf kamera
Die 303 praat bosvarktaal

Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:35 pm, edited 2 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Vlakvark ek het ook 'n 303, waar meld ek aan???
Klink al te lekker, ek droom om een van hulle te kan skiet.
Peet
Klink al te lekker, ek droom om een van hulle te kan skiet.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Wat die 303 lekker maak is die baieeee ammo. Ek het nog 'n ekstra mag ook.Mooi gegooi vlakvark. Ek was bietjie lui die week het net 2 gekry.

