jakkals droogte
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
jakkals droogte
ek weet nie hoeveel sukses julle gehad het die afgelope week nie maar hier in die s-vs is hier nie een jakkals in ons omgewing geskiet nie,net n kat.het julle dit ook ondervind,dalk die weer? 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: jakkals droogte
Johans
Ek het darem 2 gerol gisteraand hier buite Potch. die eerste een was gewillig ma die 2 de een het baie geduld gekos!
Mooiloop
PJ
Ek het darem 2 gerol gisteraand hier buite Potch. die eerste een was gewillig ma die 2 de een het baie geduld gekos!
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jakkals droogte
Johans
Was die weer jagbaar? Wind of reen?
Gewoonlik is hierdie tyd van die jaar van die maklikste om jakkalse te roep, maar weersomstandighede kan 'n groot rol speel.
Mooiloop
Was die weer jagbaar? Wind of reen?
Gewoonlik is hierdie tyd van die jaar van die maklikste om jakkalse te roep, maar weersomstandighede kan 'n groot rol speel.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: jakkals droogte
Die week hier in die S-VS [Edenburg,Bethulie] het dit met my goed gegaan. Ek het 7 Jakke en 4 katte geskiet. Groete Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: jakkals droogte
tafjak nie teveel wind of reen nie,net bitter koud,behalwe gistraand was die wind belaglik.nee dan weet ek nie wat doen ons verkeerd nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jakkals droogte
Jakkalsroep eerste op? Enkeljakkalksroepe werk net beter op hierdie stadium. Antwoord maar skraps, tog dwaal hulle in die rigting van die roeper.
Net nie op vangplekke gaan roep nie.
Mooiloop
Net nie op vangplekke gaan roep nie.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: jakkals droogte
oom taf, nou verstaan ek nie. oom se nie op vang plekke roep nie. bedoelende by die karkas, of in die kamp geheel en al?
begin oom al met enkel jakkals roep? en, hoefeel van doe tewe is al dragtig wat oom opmerk?
een in yster hier gevang wat nog nie dragtig is nie.
mooi loop Oom
begin oom al met enkel jakkals roep? en, hoefeel van doe tewe is al dragtig wat oom opmerk?
een in yster hier gevang wat nog nie dragtig is nie.
mooi loop Oom
HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: jakkals droogte
cassie ons het paar met die kopter geskiet,3 tewe met onderskeidelik 4,6 en 8 kleintjies in,hulle gaan ons roer die jaar
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: jakkals droogte
johans, jakkals is n skelmding, so nou het ek nog niks nuut vir jou vertel nie. ek het al n paar kursusse gedoen, maar kom ek jou se wat is my geloof in temr van wat jt gesien het: die skielike wisseling in temp pla n jak. baie dieselfde as n karp of n baber. as die skielik hael reen of koud word, dan is die visse weg. nou kan jy seker vir my se ek is mal. wat het visse te doen met jakkalse?
bloot dat al die diere wat ek nou genoem het opportuniste is. en een ding van hulle is hulle sorg dat al die kaarte in hulle voordeel gepak is. maw sodra iets skielik verander dan raak hulle(jakke varke karpe babers) skielik weg, totdat hulle die kat uit die boom gekyk het dan is terug.
maw hierdie droogte wat jy nou beleef in hierdie roep tyd is vir my niks anders as net n tydelike simtoom asgv die lae temp nie. sodra hulle die temp gewoont geword het kan jy maar voortgaan met die normale roeppe en jy sal die normale suksesse he.
dit gese is hierdie tyd van die jaar in my geweste nie werklik n goeie roeptyd nie, so 35 dae van nou af is natuurlik die begin van die sports

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: jakkals droogte
Het dieselfde ondervinding dat hulle antwoord en dan net wegraak of glad nie wil inkom nie.Soos Taffie en die ander manne sal weet is ons gebied nie van so n aard dat jy altyd kan nader ry nie.Het self nou eers die "KIT" weggepak tot so ongeveer die 20ste Augustus.
WOLF
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jakkals droogte
cassie
Op die vangplekke sal rondlopers sommer wegraak as met jakkalsroep begin word. Jy wil tog die merkende jakkalse skiet en kan later die ander(wat weer merkend sal word) skiet. Jakkalse het al geleer dat hulle moet ligloop op vangplekke, tog sal jy een of ander tyd daar enetjie skiet. Vangplekke is net meer suksesvol in die nuwejaar tot so Maart. Vangplekke is ook dikwels nie naby die nesarea(wat natuurlik die jakkalse se dood is) nie, so 2 of meer kilometers weg. Jakkalse jag in die vlaktes en bly naby skuilings(lees rante en heuwels).
Ek begin nou met jakkalsroep, maar kan nog met die standaardroepmetode aangehou word as dinge taai is by jou, voel maar as jy onseker is.
Mooiloop
Adres!

Sorry
Het die week tussen 2 jagters 4tewe geskiet wat dragtig was in die Ooskaap en een wat droog was en nie gelyk het of sy 'n maat gehad het nie. Dit was ook Dinsdag tot Donderdag, net voor die groot sneeu.
Ek praat van op die karkasse, so entjie(kilometer of so) weg sal beter werk.

- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: jakkals droogte
Oom taf, ek dink di seisoen het hier by my gedraai. Met watter jak klanke begin oom nou mee??? Ek het nou al lekker reaksie op tafjak6 gekry, wil graag hoor wat se oom?
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: jakkals droogte
dankie oom taf
Wolf, ek kla mos al lankal by jou die goed hol weg as hul antwoord. maar ek dink ons tyd is darm nie te ver nie. albertus kla ook so die goed hol vir homweg
.
ek bel jou later, wil jou sien die week.
mooi loop

ek dink weer speel nie so groot rol by jakkalse nie. ja, as dit die aand baie koud is, sal hy dalk nie in sy 25% gebied loop nie. en hy sal nie so gewillig wees nie. ek vergelyk jakkalse baie met jasck russles. as dit vanaand koud is, is hul maar lui, maar, more oggend as die sneeu dik le, is daai honde mal. hul energie vlekke styg. selfde met reen. as ek in veld is, en dit reen, hul wil niks weet van bakkie ry, hul hou net aan met jag. my punt is, 'n aand of twee van bitter koue kan hul dalk terugsit, maar dink nie daar sal veel anders gebeur met 'n kouefront.
HOU HOM DAAI DIKTE