Tips vir Julie

User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Tips vir Julie

Post by Biker »

Ja ek sukkel ok nou. Jackaltjies het skielik stil geraak maar ek dink dit is die weer wat als jukkerig maak die kapok val juis nou dat dit bars. Gaan Dinsdag middag uit om n net n reccie' roep te doen vir n nuwe intrekkertjie se leplek ,woeps skiet ek twee rooikatte.
Het so skelm paar by n kli-ent wat al super ligsku gemaak is deur die bure en het nou al twee keer hulle leplek met laat middag roepe probeer opspoor die maand maar skielik het hulle nou net verdwyn. Wat snaaks is .is dat die twee juis baie vokaal was  in die verlede. Wat ons nou nodig het hier in die koue wereld is n paar warm aande,so nie kouer as minus 2 nie en sonder wind en dan sal hulle weer reageer.
Laat middag roepe so 4uur se kant as dit lekker is werk nou baie goed om kerngebied te bepaal- my tip vir die maand.
Groete aan Mannetjies Roux
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Tips vir Julie

Post by cassie_calvinia »

die grootbekke hier ook net so sttil nou.
dit kapok nou net so lekker. is -6 buite. dit is maksimun. minimun was -4 vanoggend ;D
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Tips vir Julie

Post by Biker »

Cassie
Kapok nog steeds hier maar hy smelt gou .Temp le op -- 2 Hoop hy le more dan wil ek so bietjie gaan spoor optel by n skelm paar om te sien waar maak hulle nes
bullseye

Re: Tips vir Julie

Post by bullseye »

More manne

Ek het gister aand gaan jakkalse skiet. Het vroeerig gegaan hier by half agt maar byna geen jakkalse gekry nie. Later hier by 10uur se kant het ek weer probeer toe is is daar baie, n koor reg rondom my. het lank kos roep gedoen niks wil gebeur nie, besluit toe gaan nou n baklei gooi, toe is die gort gaar van orals af skel en vloek dit en sommer gou wys die eerste oe, skiet 3 op een plek en 2 op volgende staanplek. Wat ek kon agterkom is die jakkalse het later beweeg as vroeer . Ek vermoed die mannetjies sort mekaar nou uit, want 2 van die 3 reuns was redelik stukkend gebyt, die tewe was in baie goeie kondisie alhoewel nie een dragtig was nie.Die kersie op die koek was n rooikat, n groot wyfie.die klanke wat ek gebruik het was springbok sopkop, Jason reaksie,jakkalsbaklei 1, jakkalskat baklei.

groetnis
Bullseye.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tips vir Julie

Post by C.J. »

Bullseye,

Ek stem saam, by my het hulle ook laas week eers later begin aktief raak. Twee aande in 'n ry het dit eers na 21:00 begin lewe kry. Ek dan ryp dit van 23:00 af.

Gaan more aand weer bietjie uit. Sal maar sien wat gebeur. Ek dink ek gaan maar nog hou by die standaard roepmetode.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Post Reply