Wat dink jul vang so????
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Wit Cruiser ek weet nie waar julle is nie, maar hier by ons is jou eerste foto nou tipies hoe 'n hyena se vangs lyk. Die tweede een kan ook wees maar dan sal die kop vergruis wees. Maar sonder spore is dit nie maklik om te se nie.
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Kom ek gooi 'n spanner hier in die werke.
Verlede jaar lammers verloor. Een se kop was tot by die skouer af soos op eerste foto. Paar aande later gaan roep en 'n groot jakkals reun geklits in die kamp waar ons die skade gekry het. Skade dadelik opgehou.

- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Hallo almal
Ek het toe n jakkals reen en teef in die kamp geskiet en die probleem het dadelik opgehou.
So jakkals jou bliks.....!
Ek het toe n jakkals reen en teef in die kamp geskiet en die probleem het dadelik opgehou.
So jakkals jou bliks.....!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Dis goeie nuus Wit Cruiser, baie geluk! Is bly jy kon die kwaad doeners kry!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Wys maar net weer - moenie ou Vlekkie onderskat nie. Hy verdoesel sommer sy maniere ook om jou van die spoor af te kry.
Bly jou probleem is opgelos en vir die inlifting wat jy gedeel het, dankie.
Groete
JAS
Bly jou probleem is opgelos en vir die inlifting wat jy gedeel het, dankie.
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Geluk! Mooi gegooi. Ek dink ons oordink dikwels dinge.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Wat dink jul vang so????
So leer ons elke dag ne. Dankie en geluk Cruiser.