Hallo mense.
Ek het 'n Tasco handwapen teleskoop met 'n baie dun kruishaar en 'n klein swart kolletjie in die middel. Vir my o? raak die kruishaar en kolletjie nou te swak en moeilik om daarmee te skiet
Nou my vraag .Kan hierdie kruishaar vervang word met bv.'n dupleks en wie sal so iets kan doen?Sal Lynx nie kan help nie,ek verbeel my ek het iewers gehoor Lynx en Tasco het iets in gemeen .Dalk het ek verkeerd gehoor maar ek sal bly wees as iemand my kan help met inligting en raad.
Groete
Neels
Help asb met Tasco teleskoop
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Help asb met Tasco teleskoop
Neels
Tasco en Bushnell het alles in gemeen op hierdie staduim hulle word deur dieselfde maatskapy in SA verteen woordig.Ultimo is die maatskapy se naam.
Beretta
Tasco en Bushnell het alles in gemeen op hierdie staduim hulle word deur dieselfde maatskapy in SA verteen woordig.Ultimo is die maatskapy se naam.
Beretta
-
Fanie
Re: Help asb met Tasco teleskoop
Kan die agterste oogstuk lens nie stel nie ? Myne word die lyne dikker/duideliker as ek hom draai...
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Help asb met Tasco teleskoop
Ultimo. Die Bushnell en Tasco agente in Suid Afrika. Praat met Shirley sy is die Repair manager. Baie behulpsaam, sy het my so 5 maande terug gehelp met my Tasco skoop.
0861 111 310
011 796 8960.
0861 111 310
011 796 8960.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Neels
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm
Re: Help asb met Tasco teleskoop
Beretta en FCLoretz:
Ek het met Shirley by Ultimo gesels. baie behulpsaam maar kan my nie help nie want hulle werk nie aan kruishare nie.
Fanie:
My kruishaar bly dieselfde dikte asook die kolletjie , word net duideliker of dowwer as jy dit stel.
Is daar niemand anders wat weet van iemand wat kan help nie,ek meen as n mens se teleskoop se kruishaar breek of iets oorkom is daar tog seker iemand wat soiets kan herstel.
Groete
Neels
Ek het met Shirley by Ultimo gesels. baie behulpsaam maar kan my nie help nie want hulle werk nie aan kruishare nie.
Fanie:
My kruishaar bly dieselfde dikte asook die kolletjie , word net duideliker of dowwer as jy dit stel.
Is daar niemand anders wat weet van iemand wat kan help nie,ek meen as n mens se teleskoop se kruishaar breek of iets oorkom is daar tog seker iemand wat soiets kan herstel.
Groete
Neels
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Help asb met Tasco teleskoop
Neels gee my 'n dag of 2. Laat ek kyk wat ek kan uitvind
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
