Kaapse boer kommer nie meer oor sy skape nie
2012-07-11 16:55
Verwante skakels
Beamptes vas vir veediefstal
Boere ly swaar n? sneeu baie skape eis
Tasmaniese tier toe nie skaapdief
Kaapstad ? ?n Boer van Kaapstad hoef nie meer in die aand sy skape te tel nie nadat hy ?n opspoortoestel om hul nekke geplaas het wat hom laat weet as hulle weghardloop, het ?n berig Woensdag ges?.
Erard Louw s? hy het aan nuwe maniere begin dink oor hoe om sy skape te beskerm nadat 27 skape en 13 lammers 10 dae gelede van sy plaas in Durbanville gesteel is, het hy aan die Cape Times ges?.
Hy het ?n meganisme aan vier skape van verskillende troppe vasgemaak wat sy foon kontak sodra hulle begin hardloop. Dit sou gewoonlik ?n aanduiding wees dat hulle gesteel word of deur ?n heining gekruip het.
?Soos wat hulle hardloop kry ek ?n foonoproep wat s? ?skaap een? of ?skaap twee? en so aan, so ten minste weet ek dan waar om te begin kyk, want die plaas is 750 hektaar groot.?
Sy skaap ?selfone? het tot dusver daartoe gelei dat ?n veedief in hegtenis geneem is.
John Durr, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie in die Wes-Kaap, s? veediefstal neem toe in die winter aangesien die re?n alle spore uitwis en minder daglig dit makliker maak vir diewe om weg te kruip.
Boer maak n plan...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Boer maak n plan...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boer maak n plan...
Ek ken daai stelsel. Paar van die boere waar ek jakkalse skiet praat van die skape wat hulle bel as die jakkalse en veediewe daarso is.
Dis baie effektief teen 2been jakkalse.
Dis baie effektief teen 2been jakkalse.
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Boer maak n plan...
Die stelsel is al oud.Toe ek nog offroad rallies gedoen het seker so 5 jaar terug toe ontmoet ek n boer in die NW wat dit reeds gebruik het.
Hy was gelukkig daarmee.
Hy was gelukkig daarmee.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Boer maak n plan...
My neef in die oos kaap gebruik hulle ook met groot sukses. Al paar keur het skaap hom gebel en as hy daar kom is jakkals nog besig om skaap te jaag. Al probleem, party keur skrik skaap vir haas of bok en dan bel hy verniet. My neef maak nou so, as foon drie keur lui dan gaan hy uit. Het al gebeur as hy daar kom hardloop jakkals weg sonder dat hy n skoot inkry. Skuif net n entjie en roep van daar. Jakkals is moeg en honger en kom maklik in, al redelik sukses so gehaat. Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- NUNAB
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm
Re: Boer maak n plan...
Nou hoe maak n mens as daar nie ontvangs op die plaas is nie?
Die lewe is n lied!
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Boer maak n plan...
Soos gerhard se boer maak n planNUNAB wrote: Nou hoe maak n mens as daar nie ontvangs op die plaas is nie?
