Jaracal Linerlock knipmes

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Jaracal Linerlock knipmes

Post by johan1 »

Harlike goeie more manne van die Volkstaat Jaracal.

Ek het met n "bang" op hierdie forum beland en baie manne warm onder die kraag gemaak. Ek het egter lekker begin kuier hier en paar goeie pelle gemaak in die kort tydjie. Ek het so ietsie oor messe kwyt geraak en gesien die manne reageer nogal op dit.

Ek het toestemming van die hoofman ontvang om met n klein projek te begin.

Ek loot n linerlock knipmes uit.

Ek sal die vordering weer op die site plaas soos dit aangaan.

Die proses sal met deursigtigheid hanteer word. Ek sal rekord hou van die lootjies wat uitgaan, en dit sal op die site deur julle gevolg kan word.

Die fondse wat verkry word hierdeur sal terug geploeg word in die forum, en op n wyse aangewend word wat die goedkeuring van jaracal en sy  moderators wegdra. (Instandhouding van forum, Behoeftige seuns jagnaweek, Renosterbewaring, Krimpvarkie projek ens)

Die lootjies is beskikbaar teen R80 n lootjie.
Ek sal die ontwerp van die mes ook plaas sodat julle dit kan sien.

Stuur vir my n boodskap en ek sal die bankbesonderhede aan jou bekend maak vir die deposito.
Ek sal jou naam dan op die site plaas sodat jy weet jy is in lyn. Ek het net bietjie raad en advies nodig om die wenner op n oop en deursigtige manier aan te wys.
Ek wil glad nie he die ding moet in n gemors ontaard nie.

Sluitings datum vir die projek sal wees Woensdag 4 Julie 2012 en die wenner sal op 6 Julie 2012 aangekondig word. Fondse wat ek ingevorder het sal oorbetaal word organisasie of doel waarop besluit is.

Baie dankie vir die geleentheid om ietsie terug te ploeg na iets waarvoor ons almal lief is.... Die natuur en die buitelewe

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Freek »

Johan, dankie vir die geleentheid. My kaartjies is gekoop.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by johan1 »

Goeie more manne.

Ek het gister n bankstaat gaan trekso teen 15:30.

Die volgende inbetalings reflekteer op die staat:

Jakalsgat            R80        5/5/12
Mark                    R80        5/5/12
DWB                    R80        7/5/12

Sal die lysie opdatum hou, het boodskappe ontvang van betaling gedoen maar hulle reflekteer nog nie.

Dankbaar vir julle deelname

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Freek »

Johan, hoe vorder dinge hier?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Freek »

Johan, hoe vorder die inskrywings? Plaas bietjie 'n foto of 2 van daai mes laat ons bietjie dinge aanhelp hier.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by johan1 »

[img width=507 height=480]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0573.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0572.jpg[/img]

Die bokant of ruggie van die lem. Moet bietjie ietsie spesiaal doen. Sal nou weer meer gereeld hier wees , het bietjie rondgehol afgelope 2 weke
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Freek »

Johan, lyk baie grend. :o

Hoeveel inskrywings het jy al ontvang?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Marc »

Wragtag pragtag, ek hoop my kaartjie is rooi warm. Dis nou iets unieks  8)

Hoeveel manne het al ingeskryf  ??? Gaan ons nommers kry of werk jy sommer met die name  ???

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Freek »

Mmmmmm.... wonder wanneer sien ons weer aksie hier. Johan jy het ons behoorlik aan die wonder.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by DWB »

Elke dag wat die resultate laat is moet daar 'n ekstra mes bygesit word ;D

Johan ek hoop als is ok daar by jou, maar jy het ons aandag hier
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Christo »

Freek wrote: Mmmmmm.... wonder wanneer sien ons weer aksie hier. Johan jy het ons behoorlik aan die wonder.
DWB wrote: Elke dag wat die resultate laat is moet daar 'n ekstra mes bygesit word ;D

Johan ek hoop als is ok daar by jou, maar jy het ons aandag hier

Johan moenie dat hierdie twee manne se aanmekaar post jou trekking beinvloed nie. Hulle is besig met massa betoging om jou aandag te steel ;D ;D


Daai gaan 'n grend mes wees.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by DWB »

Hehe en massa het ek baie van ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Christo »

DWB wrote: Hehe en massa het ek baie van ;D




Sien.......... Presies wat ek bedoel
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by johan1 »

Posts: 356

   

Re: Jaracal linerlock knipmes.
? Reply #81 on: July 10, 2012, 10:42:08 PM ?
QuoteModifyRemove






Baie geluk aan CZ Apie wat die Linerlock knipmes gewen het. Ons het n totaal van R1440 ingesamel en ek gaan dit aan Grumpie oor betaal om daai seuns die kans te gee om sy eie bok te skiet. Dankie vir jou goeie werk daar Grumpie en ek hoop jy hou vol met dit.

Baie dankie aan al die manne wat deel was van die projek. Ons sal weer so maak.

Sien julle 9 Aug in Sweizer waar iemand ook weer trots sal wees om sy mes uit te haal by pelle.

Groetnis

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Freek »

:o :o :o :o :o Dit is voorwaar 'n meesterstuk!!!!!! Baie geluk CZ Apie, jy het seker een van die mooiste knipmesse in die land... 8)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by DWB »

O ja! Sorry!

Ek wou nog my "condolences" aan Freek gee dat hy hom toe nou ni? gewen het nie ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Geno »

Geluk Apie! Geniet daai mes!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by grumpy »

Johan 1,

Baie dankie vir die gebaar, ek wardeer dit. Ons het die seuns reeds op die jag gevat en die volgende een is in die pyplyn vir volgende jaar!

Dit was n reuse sukses en die seuns het dit baie geniet.

Kontak my maar gerus dan kan ons gesels en ek nog idees kry en advies vir die volgende jaar. Ek wil dit nou aan die rol kry want nou het ek n beter idee wat om te doen en fyner beplanning om dit nog n groter sukses te maak. Hoop jy het die fotos gesien van die manne en die smiles!! ;D As hulle ore nie in die pad was nie het hulle gelyk soos 7 single records met n lyn reg om die kop!!

Baie mooi mes en baie dankie vir jou mooi gebbar vir die seuns!!

Groete
Grumpy >:(
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Freek »

O ja DWB! Darrem een man wat saam met my treur.... :-[  Hierdie saak het sopas weereens bevestig dat ek "badluck" is as dit kom by kompetisies ens. lyk my ek sal maar alles moet koop wat ek graag wil h?. Dis maar nie te maklik, in my geval in elke geval, dat 'n ou los gelukie die kant toe beur nie.

So julle kan maar ontspan en gerus wees daar op Sweizer - ek is maar net daar om die span vol te maak en die jakkalse wat julle mis te probeer stop... ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Marc »

johan1 wrote: [img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0649.jpg[/img]
[img width=560 height=364]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0650.jpg[/img]
Liewe land maar dit is iets besonders, baie geluk Apie  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Cz_apie »

grumpy wrote: Johan 1,

;D As hulle ore nie in die pad was nie het hulle gelyk soos 7 single records met n lyn reg om die kop!!

Groete
Grumpy >:(
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D  Dit is presies hoe ek vanoggend gelyk het nadat ek die forum oopgemaak het - Die ore is al wat die "Smile" gekeer het om regom die kop te loop.  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Freek - moenie opgee nie - hierdie keer is wragtag ook die eerste keer dat ek iets in n kompetiesie wen  ;D ;D ;D ;D

Aan al die ander "Sorry Boys - die een kom Thabazimbi toe"  :angel: :angel:

Johan - dankie vir n uitsonderlike mes - hy gaan beslis opgepas word - het vir jou n PM met besonderhede gestuur
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by DWB »

En jy s? nie eers dankie vir die res van ons wat help betaal het aan jou mes nie  ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Jaracal Linerlock knipmes

Post by Cz_apie »

DWB wrote: En jy s? nie eers dankie vir die res van ons wat help betaal het aan jou mes nie  ;D ;D ;D

Eish !!  - Sorry manne - die oomblik was te groot - Baie dankie vir almal wat bygedra het  - ;D ;D  Dit gaan vir n goeie doel - wens Grumpy en Johan alle sukses toe
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Post Reply