Goeidag almal,
Ek weet ek vat 'n baie groot kans en gaan heelwaarskynlik nie regkom nie, maar laat ek probeer.
'n Vriend van die Vrystaat kom kuier vir my die naweek by Hartbeespoort Dam. Ons wil albei baie graag vlakvark jag, indien enige van julle plase besit of iemand ken in 'n 250km radius van ons af en Saterdag beskikbaar het om 'n vark of drie te verkoop, kan julle my gerus kontak, ons stel baie belang.
Ons gaan einde van die maand in Jagersfontein jag en middel Augustus in Thabazimbi omgewing, maar wil baie graag een hele dag in die veld spandeer opsoek na varke.
Vriendelike groete,
Nico
082 850 2276
Vlakvark Jag Saterdag 14/07
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vlakvark Jag Saterdag 14/07
Nico,
Welkom hierso.
Kontak vir TheoE, of JacoS. Dalk kan hulle jou help.
Groete,
Eugene
Welkom hierso.
Kontak vir TheoE, of JacoS. Dalk kan hulle jou help.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- nicoziets
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jul 11, 2012 11:22 am
Re: Vlakvark Jag Saterdag 14/07
Thanks Eugene. Ek maak so!