rooikat
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: rooikat
Kliphasie van Taffie is die beste klank vir katte volgens my opinie, Dg2 , Ore 1 en Ore 3 sal seker ook werk.
Al redelik baie gesien 'n kat vang en dan verdwyn hy , tussen 10 en 12 dae later vang hy weer in dieselfde area. Gewoonlik is hy net na son onder by sy prooi wat hy die vorige aand gevang het vernaamlik as hy dit toegekrap het met takkies.
Hoop jy kry jou kat .
Groetnis
MEERKAT

- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: rooikat
Johans,
Het laas week 'n rooikat geskiet met springhaascombo en springhaas GK gemeng. Kliphasie werk ook mooi, maar het al minder sukses met dit gehad in die Noorkaap plat dele.
Groete johann
hoop jy kry hom
Het laas week 'n rooikat geskiet met springhaascombo en springhaas GK gemeng. Kliphasie werk ook mooi, maar het al minder sukses met dit gehad in die Noorkaap plat dele.
Groete johann
hoop jy kry hom
25-06 Remington
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: rooikat
johan jys reg hy vang hier ook so en verdwyn.ekt nag geroep omtrent al die haas klanke,gister middag ook geroep met lamb distress,rodent,bird distress ma niks gekry.miskien roep ek nog nie naby genoeg aan sy leplek nie,kat loop mos nie ver nie of hoe? 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: rooikat
Johan,
Dit hang maar baie af van hoe die terrein lyk en die beskikbaarheid van kos.
n Mannetjie kan tot so groot soos 60 vierkant n km loop gebied he.
Vir die rede het jy die roetiene dat hy elke 10de tot 14de dag op die plaas vang...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: rooikat
Gerhard +1
Soos reeds gese, springhaas combo en kliphasie. Springhaas combo sit ek aan en los hom. Het sy eie stilte tye. Kliphasie roep ek standaard metode. As kat op een plek bly en nie nader wil kom nie, speel klank harder en sagter, help party keur om hom vinniger nader te bring
Groete Alex

Last edited by visstok on Thu Jul 12, 2012 12:00 am, edited 1 time in total.
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: rooikat
maak sin wat jy se gerhard,crisjan het al die pad van roodepoort af gekom om ons te help hier in die suid vrystaat maar hy kon hom ook nie kry nie.hy se die ongediertes is moeilik hier
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum