Piet
As jy lus voel vir sukkel koop liewer 'n tweedehandse petrol grassnyer
mooi loop
hawk sidewinder 30 op 243?
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Superdup het een op sy plankgeweer, en Vincehond het een op sy .270.Piet-Skiet wrote: Het iemand al so scope op 'n senterslag geweer gesit?
Goed, beter, 6millimeter!
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Bly ver weg van daai goed op 'n geweer wat recoil al is dit net 'n 243 - Made in China keep in fridge...
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Zack Benade
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Ek is nogal beindruk met die Hawke. Sy lense is baie mooi en die turrets verstel positief. Hulle waarborge is ook goed.
Ek sal eerder die Hawke vat voor die Redfield en Roedolf.
Die Hawke is waarde vir geld vir die man wat nie baie skiet nie. As jy geld het is daar beter opsies.
Ek sal eerder die Hawke vat voor die Redfield en Roedolf.
Die Hawke is waarde vir geld vir die man wat nie baie skiet nie. As jy geld het is daar beter opsies.
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Ek het daardie hawke afgehaal en op my 243 gesit, hy werk lekker op die roer en hou POI mooi, daar het al so paar springbokkies geval onder hom met die scope op.
Al wat my pla is sy duidelikheid op groot vergroting en as ek s? dit pla my bedoel ek dit, het gesukkel om op langer afstande op groot vergroting duidelik te kan identifiseer.
Groete
Al wat my pla is sy duidelikheid op groot vergroting en as ek s? dit pla my bedoel ek dit, het gesukkel om op langer afstande op groot vergroting duidelik te kan identifiseer.
Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Hy is ja
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
-
vergund
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Wil net se, ek het n Hawke 3-12 x 44sf op my 303 en het nou al meer as 200 rontes deur die geweer met die scope op en het nog nie n dag se probleme gehad nie!
Ek weet dat dit nou wel nie kan saam praat met die groot manne nie , tot ek by die minister van finansies kan verby kom sal dit maar moet doen
Ek weet dat dit nou wel nie kan saam praat met die groot manne nie , tot ek by die minister van finansies kan verby kom sal dit maar moet doen
.303 br no4 mk 2
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Hola
Ek het self die 6.5-20x42 Sidewinder TAC op my 300 win mag.
( Was lank op my 270 win)
Tot dusver nog geen probleme gehad nie. Scope hou sy POI baie goed.
Persoonlik dink ek dat daar min ander teleskope is met dieselfde specs as die Hawke Sidewinder in die R3300.00 prysklas.
Almal kan ongelukkig nie 'n $$$$$$$ premium teleskoop bekostig nie.

.270 Win Musgrave Mod 2000
9mm Vektor SP1
Howa .300 Win Mag
.22 Rossi Pump
9mm Vektor SP1
Howa .300 Win Mag
.22 Rossi Pump
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: hawk sidewinder 30 op 243?
Koos Barnard wrote: Piet
As jy lus voel vir sukkel koop liewer 'n tweedehandse petrol grassnyer
mooi loop
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus