Gong staanders.

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Gong staanders.

Post by tau »

Wie kan my help met idees vir stands vir gongs. Ek bly in die platteland het nog nooit geskiet by kompetiesies met gongs nie. Wil by my so drie gongs opsit . Het reeds die gongs gesny.
gedink aan square tubing T voete met dunner tubing wat indruk op hulle so kan uitmekaar haal.

Hoe maak julle?

Dankie
Tau
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Gong staanders.

Post by Christo »

Tau kyk hier was my plan.

http://jaracal.com/index.php/topic.5467 ... l#msg93908

Hy werk mooi en pas sommer lekker agter in kar se kattebak.

T
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gong staanders.

Post by tau »

Ok sommer vinnig aanmekaar geslaan met pyp en channel. My bender het gebreek toe maak ek die hoeke sommer met gasvlam. Nie mooi nie, maar dit sal seker werk :)

Ligte pyp rame wat indruk in die channel voetjies met die pypies bo-op.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure181.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure182.jpg[/img]

Ek het sommer gongs gesny van 20 mm staal weet nie hoe hard dit is nie, maar vir eers moet hy werk.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure183.jpg[/img]
Maklik genoeg om te skyf en kan lekker in ons quarry werk om rond te skyf op verskillende hoogtes en afstande.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gong staanders.

Post by tau »

Christo wrote: Tau kyk hier was my plan.

http://jaracal.com/index.php/topic.5467 ... l#msg93908

Hy werk mooi en pas sommer lekker agter in kar se kattebak.

T
Hi Christo

Daai link werk nie.

Dankie
Tau
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gong staanders.

Post by Geno »

tau wrote:
Christo wrote: Tau kyk hier was my plan.

http://jaracal.com/index.php/topic.5467 ... l#msg93908

Hy werk mooi en pas sommer lekker agter in kar se kattebak.

T
Hi Christo

Daai link werk nie.

Dankie
Tau
Hier's hy:
http://jaracal.com/index.php/topic,5467.0.html
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Gong staanders.

Post by Christo »

Sorry, Tablet wil nie copy en paste nie. Dankie geno
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Gong staanders.

Post by namhunt »

Tau

As ek na die foto kyk, sal jy daai voetstukke moet langer maak. As daai 20mm plaat aan die beweeg raak gaan hy om ert.

Groete
Daan
BOKRAM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm

Re: Gong staanders.

Post by BOKRAM »

ONs het ons T-voetstukke lekker lank gemaak, wat met klippe vasgepak word.......gongs op 250/300/400 en 450....baie lekker speelplek !!!!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gong staanders.

Post by tau »

namhunt wrote: Tau

As ek na die foto kyk, sal jy daai voetstukke moet langer maak. As daai 20mm plaat aan die beweeg raak gaan hy om ert.

Groete
Daan
Dink jy hy sal hom omruk?  Ok sal toets en gaate boor deur die voete sodat ek penne kan inslaan.

Dankie
Tau
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Gong staanders.

Post by Vlakvark »

Tau
Penne is te veel van 'n probleem. grond te hard, klipperig maak daai voete net langer na voor en agter die momentum gaan hom tiep as hy so kort is
Image
Image
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gong staanders.

Post by tau »

Hulle werk kerels...........ek het sommer by voorbaat klippe op die voete gepak en hulle het darem 8 skote oorleef.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Gong staanders.

Post by Piet Breedt »

Tau, sny daardie stukke channel af, en swys twee stukkies pyp vas waardeur n dropper pas. Die pyp kan net so 100mm lank wees. As jy in die veld kom, steek net die droppers deur die pyp, en hy staan. Jy kan hom dan met enige kaliber skiet en hy sal nie omval.

Die gong raam vervoer dan baie maklik
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gong staanders.

Post by tau »

Piet Breedt wrote: Tau, sny daardie stukke channel af, en swys twee stukkies pyp vas waardeur n dropper pas. Die pyp kan net so 100mm lank wees. As jy in die veld kom, steek net die droppers deur die pyp, en hy staan. Jy kan hom dan met enige kaliber skiet en hy sal nie omval.

Die gong raam vervoer dan baie maklik
Dankie my Oom dit gaan lekker werk. Ek geniet die gonge vreeslik baie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply