Wat dink julle manne van die kaliber?
Sal 'n man hom kan gebruik vir jakkals jag met so 65-70greiners.
Wat ek nou al gelees het is hy baie akkuraat. Dan spook hy nog by my ook.
Groete
Hein
6mm XC
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: 6mm XC
Middag Hein,
Jammer ek pleit dom, gee asb ballistiese detail, of waar kan man oplees. Nog nie van so 'n "spokie" gehoor nie, maar punt gewig van tussen 65 en 70 grein klink heel werkbaar.
Groete
Frinam

Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6mm XC
Frikkie
Sorry ek spring sommer hier in.......
http://www.6mmbr.com/6XC.html
Hier kan jy alles oor die 6xc lees.
Alles goed en wel, maar................ Ek het dit gese en sal dit weer se, as jy n vinnige 6mm wil he om Jakkalse te skiet, bou n standaard 243 Win, enige goeie loop, Krieger, Bartlein, Hart, so iets...... in 1-14 twist, en n stewige aksie, Remington 700, RSA, wat bietjie akkuraat gemaak is, en skiet 65 gr V-maxe of 70gr Blitzkings teen baie hoe spoed. Ek weet van so n 243 wat 18mm groepe skiet op 300m.
Ons moet altyd onthou, die manne oorsee gebruik uitsluitlik custom aksies, wat na baie kleier toleransies gemaak word as massa produksie aksies, vir hulle is dit ook geen probleem om al die forming dies in die hande te kry nie. Hier by ons gaan dit n groot kopseer wees.
Dan ook soos Heinrich Funck gese het, hy is klaar met n gun wat jy moet skiet (fire-form) om hom te kan skiet, altyd goed om dit in gedagte te hou.
Ek is nou eintlik op Raychell se grond hier, hy kan dalk ander inligting gee. Ek het ook al sulke gewere gehad, en dink net daar is genoeg standaard kal oppi mark wat met n bietjie aandag dieselle (AMPER) kan doen as hierdie costom manne.
My 2c....
Mooi loop
Francois
http://www.6mmbr.com/6BRImproved01.html
Nog n paar improfed 6mm patrone.
Terwyl julle daar besig is, lees sommer.............
http://www.6mmbr.com/243Win.html
En gee my 3 redes hoekom jy NIE n 243 WIL bou nie..........

Last edited by Francois Marais on Wed Dec 30, 2009 7:27 pm, edited 1 time in total.
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: 6mm XC
Naand Francois,
Dankie vir info ivm 6mm XC. Soos jy tereg noem, 'n ware nuwe oorsese speelding. Die groepering en werkverrigting tot op 1000m klink ongelooflik, gelukkig "werk" ons darem nog nie met ons Namibiese jakkies op daardie afstande nie, trouens, nog nie op hierdie stadium nie, maar niks is mos onmoontlik nie!!!!!!! Die kaliber klink mos vir my soos die die "conversions" wat ons in die ouer dae laat bou het om makliker te kon wildoes, tot hy breek, dan se die werktuigkundige, hy kan nie aan hom werk nie want hy weet nie watter onderdele die ou gebruik het toe hy die "mouter" gebou het nie!!
Skakel jou later
Groetnis
Dankie vir info ivm 6mm XC. Soos jy tereg noem, 'n ware nuwe oorsese speelding. Die groepering en werkverrigting tot op 1000m klink ongelooflik, gelukkig "werk" ons darem nog nie met ons Namibiese jakkies op daardie afstande nie, trouens, nog nie op hierdie stadium nie, maar niks is mos onmoontlik nie!!!!!!! Die kaliber klink mos vir my soos die die "conversions" wat ons in die ouer dae laat bou het om makliker te kon wildoes, tot hy breek, dan se die werktuigkundige, hy kan nie aan hom werk nie want hy weet nie watter onderdele die ou gebruik het toe hy die "mouter" gebou het nie!!
Skakel jou later
Groetnis
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 6mm XC
Hein, Francois en ander. Ek stem 100% saam met Francois. Net soos hy het ek ookal die skoolgeld betaal met verskillende 6mm variasies, tewens, ek skiet tans die 6x47Lapua (Eintlik maar net 'n langer 6BR). Baie lekker kaliber, skiet enige punt gewig uiters akkuraat, met so 4 tot 5 grein minder kruit as die .243, en dan skiet hy net so vinnig soos die .243......... maar:
Die doppe kos N$18-00 per dop, die dies het my N$1500-00 gekos, en so kan ons aangaan. Ek het toe maar my eie reamer ook bestel, want ek is nou een maal "invested" in die kaliber, nou bly ek daar. Baie baie lekker kaliber, net soos die 6XC (wat eintlik net 'n effens groter variasie van die 6x47Lapua is). Ek is hoogs tevrede, maar so is daar duisende standaard .243's wat dieselfde werk net so goed doen. In alle regverdigheid, ek het op die kaliber besluit vir baie redes, nie net om te jag nie, en ja, hy is heelwat ligter op 'n loop as 'n .243, maar as jy net jag skiet 'n ou lank met 'n .243.

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: 6mm XC
Ek sien wat julle manne s?.
Vir my gaan dit ok maar oor die loop wat bietjie langer hou, ek skiet maar gereeld. Ons het hier by ons omtrent elke maand 'n SAJWV kompetisie of in Lime Acress, oefen ons nog bietjie tussen in, skiet bietjie jakkals, jag bietjie vlakvarke en dan jag ons nog in die winter.
Gelukkig het ek darem nie net een roer nie anders moes ek seker elke 2 jaar 'n loop vervang het.
Steek daar rerig iets daarin dat 'n 243 AI se loop langer hou, asook die doppe? Glo iemand sal my kan s??
Kalahari groete

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 6mm XC
Hein
Jy raak nou 'n onderwerp aan waaroor daar uiteenlopende sienings is. Ek weet dat van die mees gerespekteerde skuts/jagters/experts in SA van mening is dat 'n .243 Ackley of .22-250 Ackley meer loop leeftyd gee as die standaard weergawe.My persoonlike ondervinding met die .22-250 kaliber , waar skote een vir een getel is, wys dat dit absoluut nie waar is nie, Ackley gee omtrent 30% of meer leeftyd weg op 'n standaard 22-250.
Die teorie dikteer dat jy meer kruit brand deur dieselfde deursnee gat, daarom sal hy swaarder op 'n loop wees. In die VSA is daar al tot vervelens toe toetse gedoen oor die onderwerp, en een van die beste boeke wat nog geskryf is oor dit en ander onderwerpe (Rinker is die skrywer, kan vir oomblik nie die naam onthou nie) verduidelik dit baie breedvoerig.
Loopleeftyd kan uiteraard net akkuraat bepaal word as elke enkele skoot getel en op rekord geplaas word, na my mening is dit gewoonlik wat aanleiding gee tot al die sienings....... party ouens se skoot telling is meer 'n skatting as 'n telling.

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 6mm XC
FOxDriver
Ek deel jou siening 100% oor die looplewe ek het iewers gelees speed kills maar ek het ook gelees dat dit hitte is wat n loop laat groet, so' heat kan ook kill'.
Jy kan egter n 22250 se loop ook vinniger klaarskiet as jy wil .... n gewone jagter wat biltong bokke skiet behoort nie maklik n loop op te skiet in sy lewe nie, behalwe as hy vreeslik baie biltong maak..ek noem dit as n gemiddeld nie aS UITSONDERING op reel nie. In die kort tydjie wat ek met jagters doenig is het ek nog selde en bitter min gesien dat n man meer as 20 springbokke huis toe neem vir homself.. die gemiddeld van die gemiddelde jagter waar ek by was is tussen 4 en 8 , daar was een ou wat 32 gevat het maar hy het vir almal by sy kantoor biltong gemaak en gee dit aS DEEL VAN ERKENNING VIR HARDE WERK VIR HULLE. Maar ander moes help skiet (jag)aan sy getal en ek moes die aand help met dielig om sy totaal reg te kry.
sommer net so vir die interresantheid..
Soet wees
JB

Shoot straight and tell the truth!