dagse mense
kry 'n mens die spitfire remote los te koop? myne se kop begin neuk no so bietjie.
ek kry nie nou allan t se mense op kantoor nie.
mooi loop
spitfire remote
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
spitfire remote
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: spitfire remote
Cassie, do you want his cell number
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: spitfire remote
Cassie
wat bedoel jy as jy se hy neuk n bietjie. Weet as mens patykeer die remote nie reg of hard genoeg druk of die roeper op n stand sit nie dan sukkel hy partymaal. In my geval was dit mar gewoonlik die baas wat nie reg was nie.
Groetnis

yol bolsun
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: spitfire remote
freddie
nee man, die ding sit self af en aan. terwyl ek roep sit hy af. as ek mute druk, stelsy volume. partykeer wil hy glad nie aan sit nie. weet nie of dit van al die dou of ryp is nie?
maar, hy aan my een of andertyd drop.
nee man, die ding sit self af en aan. terwyl ek roep sit hy af. as ek mute druk, stelsy volume. partykeer wil hy glad nie aan sit nie. weet nie of dit van al die dou of ryp is nie?
maar, hy aan my een of andertyd drop.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: spitfire remote
Cassie
Dit klink nie reg nie. Waar het jy gekoop? Gaan maar terug daarheen.
Dit klink nie reg nie. Waar het jy gekoop? Gaan maar terug daarheen.
yol bolsun
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: spitfire remote
het hom by allan gekoop.
'n nuwe remote kos R1500. wil 'n spaar roeper he, so sal maar 1 koop, en daai remote laat regmaak.
mooi loop
'n nuwe remote kos R1500. wil 'n spaar roeper he, so sal maar 1 koop, en daai remote laat regmaak.
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: spitfire remote
cassiecassie_calvinia wrote: 'n nuwe remote kos R1500. wil 'n spaar roeper he, so sal maar 1 koop, en daai remote laat regmaak.
Ek het ook maar n tweede roeper gekoop en toe nog n remote gekoop nadat my remote gegroet het.
Skolla