ouderdom van fetusse
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
ouderdom van fetusse
Kan iemand dalk se hoe ver dragtig die 1 1/2 jarige teef is; my skatting is rondom 2-weke,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
LAAT-LOOP
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: ouderdom van fetusse
Ek het vanmiddag n teef geskiet daar was 8 kleintjies in haar sy was 2 jaar oud hulle was so groot soos 270 doppe as ek kan se
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat

- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: ouderdom van fetusse
Hebron
Ek stem saam, skat ook so by die 2 weke.
We'll gedaan.
Groete Johann
Ek stem saam, skat ook so by die 2 weke.
We'll gedaan.
Groete Johann
25-06 Remington
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: ouderdom van fetusse
Neem asb foto's! Datum ook baie belangrik.
Mooiloop
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: ouderdom van fetusse
Taffie
Ek het foto's wat datum by het op rekenaar, so-ook van tande met al die besonderhede van jakkals, manier gedood en waar!
Groete Willem
Ek het foto's wat datum by het op rekenaar, so-ook van tande met al die besonderhede van jakkals, manier gedood en waar!
Groete Willem
LAAT-LOOP