http://66.150.138.251/showthread.php?t=273559
Buffelkoeijag kompetisie.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Dis 'n jammerte maar ek het by ma verby gekom vir my .375HH om 'n water buffeltjie te gaan skiet.Hulle is glo heel bedonerd

http://66.150.138.251/showthread.php?t=273559
http://66.150.138.251/showthread.php?t=273559
Last edited by Vlakvark on Mon Jun 25, 2012 3:49 pm, edited 1 time in total.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Peet,
Baie Jammer om te sien dit gaan nie werk nie, maar besigheid is besigheid.
Ek sal ook nou aan 'n ander plan vir daai geweer se motivering moet dink.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ai, ja, dis retig van die slegste nuus wat ek al moes oor dra. Ek en vince het ook baie uit gesien na die ding.DWB wrote: Peet,
Baie Jammer om te sien dit gaan nie werk nie, maar besigheid is besigheid.
Ek sal ook nou aan 'n ander plan vir daai geweer se motivering moet dink.
As dit kan help, kan ek n voorbeeld van my 375 en 416 motiveerings forward en jy kan dit net aanpas?
Ek pm gou vir jou n voorstel.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Nee Peet!
Ek speel net, dit was leverage om mamma se arm te draai!
Mens doen sulke goed net een manier, die regte manier, en dis hoe julle dit gehandle het!
Respek Daarvoor!
Ek speel net, dit was leverage om mamma se arm te draai!
Mens doen sulke goed net een manier, die regte manier, en dis hoe julle dit gehandle het!
Respek Daarvoor!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
My lyn is in die water. Vars aas, nuwe hoop 
Dit sal darem maar 'n belewenis wees om die jag te mag meemaak
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
naand manne
ek verstaan nou nie my buffelkoei kaartjie se nr is 336 so hoe het ek so hoe nr as net n paar forum vrinne geondersteun het?
dit sal gaaf wees om meer sulke kompetisies jaarliks te he maar ek weet ook hoe moeilik dit is om dit van die grond af te kry
molopohunt help gou hier

Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ek het my bewys van betaling gemail. Wag nog vir nommers asseblief manneMarc wrote: My lyn is in die water. Vars aas, nuwe hoop
Dit sal darem maar 'n belewenis wees om die jag te mag meemaak
Mooiloop
Marc
Steph
Is mens veronderstel om jou nommers bekend te maak
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Marc,
Die kompetisie is afgestel weens gebrek aan belangstelling.
Jy het betaal na dit gekanselleer is.
Die kompetisie is afgestel weens gebrek aan belangstelling.
Jy het betaal na dit gekanselleer is.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Bwahahaaaa, gelukkig het ek klaar betaal en kan nie nou geweier word nieDWB wrote: Marc,
Die kompetisie is afgestel weens gebrek aan belangstelling.
Jy het betaal na dit gekanselleer is.
Weer heeltemal te skerp vanmore
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
dag peet asook die moderators en of eienaars van jaracal
sien asb hierdie skrywe uit my 23 jaar ervaring wat ek op gauteng noord se kushengel bestuur gedien het .
met sekere van ons kompetisies het ons ook die probleem gehad met pryse wat ontrek is en dit het partykeer al n regs aanspreeklikheid geraak of borge is net pleinweg misbruik. die stelsel wat ons toe ingebruik geneem het is om of die eienaarskap oor te dra of deur die betrokke bestuur en of eienaars van jaracal op skrif bestuur word .die bestuursplan van so kompetisie het duidelike riglyne en meer geloofwaardigheid word aan n kompetisie dan verleen.
weereens het ek n jag bespreking vir n besigheids kollega by n jag ondernemer gedoen in die koedoeskop area, net om
weer die twak te hoor van dubbel booking, en n rits verskonings.peet ons het al dag gese en ek glo jy kan n inisiatief soos die deurdruk en dit is wat ons volk nodig het .leer hieruit en doen die volgende een reg
kruitdampgroete
sien asb hierdie skrywe uit my 23 jaar ervaring wat ek op gauteng noord se kushengel bestuur gedien het .
met sekere van ons kompetisies het ons ook die probleem gehad met pryse wat ontrek is en dit het partykeer al n regs aanspreeklikheid geraak of borge is net pleinweg misbruik. die stelsel wat ons toe ingebruik geneem het is om of die eienaarskap oor te dra of deur die betrokke bestuur en of eienaars van jaracal op skrif bestuur word .die bestuursplan van so kompetisie het duidelike riglyne en meer geloofwaardigheid word aan n kompetisie dan verleen.
weereens het ek n jag bespreking vir n besigheids kollega by n jag ondernemer gedoen in die koedoeskop area, net om
weer die twak te hoor van dubbel booking, en n rits verskonings.peet ons het al dag gese en ek glo jy kan n inisiatief soos die deurdruk en dit is wat ons volk nodig het .leer hieruit en doen die volgende een reg
kruitdampgroete
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ag nee man, ek dog jy grap netDWB wrote: Marc,
Die kompetisie is afgestel weens gebrek aan belangstelling.
Jy het betaal na dit gekanselleer is.
Dalk moet die Mods dan net die post sluit of ten minste die naam so aanpas dat manne dit makliker kan raaksien. Ek het maar uit goeie geloof oor betaal om te ondersteun. MY LES GELEER
Glo die geldtjies sal hulle pad darem terug vind