Ek praat van skiet brille.
Ek is altyd op soek na n behoorlike stel skiet brille met geel lense.
Hoekoem?
Die winter nagte droog my oe vinnig uit en my oe raak dan krapperig. Die geel lense werk mooi saam met die wit lig om nie my oe ook te vinnig moeg te maak nie.
In die somer beskerm die bril my oe weer teen motte en ander goggas in die nag wat na die skiet lig toe kom.
Ek het ook na n bril gesoek waar moontlik daar verskillende kleure lense is...
Ek het onlangs op die skiet brille af gekom.

http://www.guidegearsa.com/index.php/sh ... t=11375944
Hulle is baie billik geprys teen oor ander tipes skiet brille.
Ek gebruik die geel lense nou al n rukkie om in die nag te bestuur en het laas Saterdag aand met hulle gejag...
Kontak gerus vir Daphane
daphne@guidegearsa.com
Haar diens is flink en vinnig
