Fluit en skiet

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Fluit en skiet

Post by FHM »

Manne,

ek het nou die afgelope naweek weer met die Springies gefluit as hulle draf of wegloop van my af dan loop staan hulle sommer mooi plank-dwars en kyk terug. Vir interressantheid - watter algemene jag-bokke is nog geneig om te gaan staan en terug te kyk as mens n skerp fluit gooi?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Fluit en skiet

Post by Marc »

Blesbokke hier in die Vrystaat maak ook soms so, maar nie altyd nie  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Fluit en skiet

Post by Vlakvark »

Fallow, Rusa en Red Deer doen dit ook as hy die fluit hoor gaan staan hy gewoonlik en kyk terug
Image
Image
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Fluit en skiet

Post by Piet Pille »

Dit werk met meeste wild (wat ek al gejag het... *) solank hulle nie jou reuk gekry het nie. Ek dink as hy jou nognie positief geidentifiseer het as gevaar nie, is die fluit 'n ongewone klank wat hom onmiddelik laat wonder wat hy gesien het, en dan nog 'n kans gee. Maar as hy eers weet jy is 'n mens (gevaar), kan jy maar jou lippe in 'n koorsblaar  in fluit, hy maak spore! ;)

(* koedoe, gemsbok,springbok,hartbees)
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
User avatar
Greyghost
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 272
Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am

Re: Fluit en skiet

Post by Greyghost »

Het al gebruik op Kudu en rooibok , sommer a "hey" (want ek kan nie fluit nie  :laugh: dan het jy so 3 seconds max om te skiet.
Respect the Animal you shoot and make sure of your shot

Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
User avatar
22-250 Sniper
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm

Re: Fluit en skiet

Post by 22-250 Sniper »

Met rooibok werk dit uitstekend met voorsit jag jy le plat en fluit omdat dit bebos is kyk hulle onder deur die bome vir beweging perfekte skoot.
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Fluit en skiet

Post by vlakvark1 »

Koedoe stop ook partykeer maar as ek vir vlakkie fluit dan lyk dit of hy nog n rat by ;D kry en sy spoed verdubbel, sien hom nie gou weer nie :o
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Fluit en skiet

Post by FHM »

vlakvark1 wrote: Koedoe stop ook partykeer maar as ek vir vlakkie fluit dan lyk dit of hy nog n rat by ;D kry en sy spoed verdubbel, sien hom nie gou weer nie :o
Lekker smile ek nou, ja ek het dit al gesien - as man fluit op sy draf dan skop sy supercharger in!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Fluit en skiet

Post by theedge »

Het al gebruik gemaak van die gebruik by verskei wild soorte Kudu, Bosbok takbok,
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Fluit en skiet

Post by Frederik »

Fluit en ander geluide werk maar as die wild wild is dan kan jy maar vergeet.

Een van die beste is Hartbees en Tsesebe wat so nuuskierieg is in die bosveld as jy in lang gras bekruip. Steek net jou kop so af en toe bo die gras en hulle sal eintlik nader kom om te sien wat jy is dit is nou as die wind reg is.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Fluit en skiet

Post by visstok »

Ons het al vir Rooiribbok ook so gefluit en het gewerk, maar nie elke keur nie. Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Fluit en skiet

Post by Frikkie Coetzee »

visstok wrote: Ons het al vir Rooiribbok ook so gefluit en het gewerk, maar nie elke keur nie. Groete Alex
Werk goed vir ribbok mits hulle nie reeds volspoed hardloop nie, net so wil draf

Frikkie
Cradock
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 958
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Fluit en skiet

Post by gillie »

O julle praat van DAAAI  tipe fluit...  :o  ;)

Nou die dag blouwildebees gejag wat ons amper "bestorm" het van nuuskierigheid... Was darem nie SO erg nie, maar nie nodig gehad om vir hom te fluit nie.

Het dit al met ander bokke ook gedoen, moes eenkeer op 'n springbok "hey!" skreeu om hom te maak staan.... was sy laasste fout wat hy gemaak het...
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Fluit en skiet

Post by Foxhound »

die oesbokke wat ons hier in die vrystaat skiet, bles en springbok het jy n 50/50 kans op die fluit, of hy stop, of jy sit hom on top gear!!

lekker dag manne
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Fluit en skiet

Post by FHM »

Foxhound wrote: die oesbokke wat ons hier in die vrystaat skiet, bles en springbok het jy n 50/50 kans op die fluit, of hy stop, of jy sit hom on top gear!!

lekker dag manne
Ja Foxhound ek het dit al self beleef - het so paar jaar terug saam my broer gaan trekbokke skiet op een van sy vriende se plaas. Daai bokkies wei mos teen 80 Km/h en die Namkind gooi toe n fluit...boeta toe skop daai superchargers in...

Hang seker maar af waar n ou jag en hoe wild / mak die bokke is.  Soos Gillie se BWB's wat aanhardloop en hom kom soen...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Musketeer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm

Re: Fluit en skiet

Post by Musketeer »

In my ondervinding werk dit of baie goed of glad nie. Party plekke het ek al op enige bok denkbaar gefluit/ skree en dan staan hulle stil, op and plekke lyk dit weer of daar terpentyn onder daai sterte geval het.

Eending wat ek wil moet bieg is dat ek dit nog nooit met 'n vlakvark reg gekry het nie. Hulle is maar al te lief vir 'n stukkie hardloop as jy fluit.
Groetnis,
Peet

Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Fanie

Re: Fluit en skiet

Post by Fanie »

Jy moet dalk net die regte deuntjie vir hulle fluit ;)

Ek is amper seker sekere klanke sal sekere diere aanlok... dit moet net vir hulle aantreklik klink.
User avatar
Bosmeerkat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm

Re: Fluit en skiet

Post by Bosmeerkat »

Ribbok kan ek be-aam.  Suid Vrystaat dit baie gedoen en meestal gewerk.  Hulle moet nou nie reeds oopketel wees nie.  Enigste bok wat ek die ondervinding van het.
Groete

Martin

.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Fluit en skiet

Post by johnny »

rooi ribbokke maak defnitief so as jy fluit staan hy vir so paar sekondes en dan moet jy skiet anders is hy weg. en hier in die berge sien jy hom nie weer nie.
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Fluit en skiet

Post by tokjak »

ek stop maar liewer ,fluit klaar ,en skiet dan.
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Fluit en skiet

Post by johnny »

he he party manne moet maar by pi pie fluit bly want sulke vinnige skote uit skouer is nie vir sissies nie
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Fluit en skiet

Post by Dewie »

Het al met 'n Rooibok gewerk ;)

Groete
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Post Reply