Motiverings vir .38 Special en Pompaksie?

Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Motiverings vir .38 Special en Pompaksie?

Post by DWB »

Hallo Manne,

Ek het beloof om 'n vriend van my te help met motiverings vir 'n jaggeweer en toe het hy nou 'n .38 special en 'n pompaksie gekoop vir 'n bargain....

Nou wil hy nogsteeds h? ek moet hom help.

Maar ek het nie idee watter angle om te gebruik met die goed nie.

Wat sal julle s?? Occasional Sportshooting of Self Defence?

Kan iemand my dalk voorbeelde stuur?

Baie Dankie!

My e-pos adres is: e d u f a r m 2 AT l a n d o DOT co DOT za
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Motiverings vir .38 Special en Pompaksie?

Post by SV MAD (Henk) »

Epos gestuur vir pompaksie
ek soek nog wapens...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Motiverings vir .38 Special en Pompaksie?

Post by DWB »

Baie Dankie!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply