308 Ladings
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Dankie almal. Voel weer soos toe ons 1ste kind gebore is. Almal het raad gegee. Meeste se raad het verskil. Somchem het twee lengtes vir TPL, 71.18 bo aan die bladsy en dan weer 'n ander TPL vir elke punt. Wat is die verskil tussen hulle?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Ok, het vandag met Chrony gespeel. Heel lekker. Het gekry 2780fps op 42.5grein met TPL van 70.5. Het mooi gegroepeer al die pad terug tot op 68.8TPL(Sonchem). Spoed is 2715fps op 68.8. Het wel 'n spike gekry op TPL69.0 van 2855fps.
My .222 het gegee 3155fps op 50grein met 24grein S321. Is dalk so effe warm...
Dankie vir almal se insette en raad. Sal nog so bietjie speel met die spoed en lengtes en dan laat weet.
Groete, Henk
My .222 het gegee 3155fps op 50grein met 24grein S321. Is dalk so effe warm...
Dankie vir almal se insette en raad. Sal nog so bietjie speel met die spoed en lengtes en dan laat weet.
Groete, Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Kockp1
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm
Re: 308 Ladings
Net bevestig,
Al die "twists" moet in duim wees (1 dm = 2.54 cm) want anders gaan ek windbuks punte moet probeer skiet.
Die internasionale tabel vir "twist" per kaliber dui ook die .308 Win as 'n 1:12" verhouding en .303 as 1:10" met die groter kalibers (458 ....) as 1:20".
Die afleiding wat ek moes maak is dat hoe groter die kaliber en druk wat in die loop verwag word, hoe geleideliker moet die "twist wees". Of andersom gestel, hoe stywer die draai hoe meer stresvol die poging om 'n groot projektiel daardeur te druk.
Ek sal dus reken dat indien die spesifieke .308 se "twist" hoer is as 1:12" hy meer vatbaar sal wees vir 'n ligter punt en andersom.
Om 'n 180gr punt te probeer forseer deur 'n stywe twist van onder 1:12" met 'n stewige lading gaan dalk die rede wees hoekom akkuraatheid in die slag bly.
My 2c

En dan om dinge net goed deurmekaar te krap is daar hierdie opmerking van Wiki:
In some cases, rifling will have twist rates that increase down the length of the barrel, called a gain twist or progressive twist; a twist rate that decreases from breech to muzzle is undesirable, as it cannot reliably stabilize the bullet as it travels down the bore.[3][4] Extremely long projectiles such as flechettes may require impractically high twist rates; these projectiles must be inherently stable, and are often fired from a smoothbore barrel.
Volgens Chuck is hier nog 'n lekker som ook vir julle manne om mee te speel:
Twist Rate = 3.5 * Velocity0.5 * Diameter2 / Length (van die projektiel)
Ja nee hierdie onderwerp kan op papier nog lank aangaan (teorie), maar dit is net die man wat deur die scope op 200 meter na 'n Springbok aanle wat sal kan se of hy sy vinger, asemhaling, hartklop, oog, adrenalien, wind, lugdruk, temperatuur, ens onder beheer gehad het toe die skoot klap.
En dan het jy nog die buffel op 20 meter wat na twee goed geplaasde skote besluit om nader te staan, en ek dink nie 'n man gaan dan aan sompompies en formules begin dink nie!
Sterkte

- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: 308 Ladings
As c.o.l nie n verskil maak aan jou groep nie kyk n bietjie dieper. Begin deur te kyk na die kroon op jou geweer of hy nie dalk gestamp en seer gekry het nie. 2 kyk of jou loop nie ry op die kolf nie 3 die twee skroewe op jou aksie baie belangrik die voorste een moet kort duskant strip wees en die agterste een moet net vas genoeg wees sodat dit nie verloor nie. Onthou .308 is seker die beste algemene groep skiet kaliber reg oor die wereld so ja 2.5" is aanvaarbaar 500mt maar nie op jag normale jagafstande.Werk aan roer dit is n goeie kaliber.
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: 308 Ladings
Hi Kerels
Al heelwat reaksie, my 2c.
By 150gr het ek al gelaai gewone PMP bruin pak, Sierra GameKings en Hornady Interlocks, almal gee goeie groepe met 43gr S335, PMP doppe (binne 1gr) en CCI 200 primers. Ek weet die ouens speel met totale lengte ook, maar ek druk punte met 'n krimpgroef tot die groef (PMP en Hornady) net mooi raak aan die dop, die lengte is dan tipies soos aangegee in die herlaai gandleidings en die akkuraatheid is op die punt waar ek nodig het om beter te skiet en nie die ammunisie nie verder hoef te verbeter nie. TPL vir Hornady was 70.5mm en Sierra Gamekings maak ek 68 mm.
Ek het ook nou 165gr Hornady Interlocks gelaai, met beide 40.5gr en 41gr kry ek groepe kleiner as 20 mm op 100m (naweek 4 skote in 15 mm gesit). Weereens punte in tot by krimp groef (ek krimp nie), TPL 70.6 mm.
Twist is 1 in 10.
Groete.