Vermy om op die vloer te mors tydens skoonmaak!

Post Reply
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Vermy om op die vloer te mors tydens skoonmaak!

Post by KSV »

As jy loopdikte dit toelaat gebruik 'n lee 2l plastiek bottel en druk dit oor die loop. Jy kan ook voor die tyd 'n stuk uit die bottel sny om lappies en goed van die jags af te haal.

Werk nogal goed en jy hoef nie na die tyd die vloer skoon te maak nie en jy goois sommer die bottel met al die gemors ook op een slag weg.

Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Danie Lombard .243

Re: Vermy om op die vloer te mors tydens skoonmaak!

Post by Danie Lombard .243 »

Bakgat plan.

So 'n klompie jare terug was ek mos mister genius gewees en my loop (DIE 243 SE LOOP) in die slaapkamer skoongemaak en raai hoe lyk die mat? ::)

As ek so 'n paar winters jonger was, en dit in my ma se huis gebeur het sou my bakgat plan my gat soos 'n bak laat staan het oor daai foutjie.

Danie
Post Reply