Advice please!

Post Reply
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Advice please!

Post by Reggie Gerber »

Manne ek gaan vanaand op n plaas gaan roep waar daar Saterdag 15 Zebras geoes was. Die manne wat geoes het het die binnegoed als in die veld gelos en daar was tot 10 jakkies om een pens daardie aand.
Ek gaan vanaand soentoe en het gewonder of ek nog die standaard roep metode vir die moeilike tyd moet gebruik of moet ek n ander taktiek probeer.
Daar word baie min op die plaas geroep of geskiet.

Thanks

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
stan man

Re: Advice please!

Post by stan man »

as daar nog van die binnegoed oor is glo ek nie jy gaan regtig nodig he om te roep nie. maar ek sou nog steeds die standaard roep metodes gebruik het .jy sal egter maar moet kyk wat gebeur in die veld
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Advice please!

Post by Reggie Gerber »

Ja Stan eks nie seker van wat oorgebly het nie sal maar kyk as ek daar kom

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Advice please!

Post by foxripper »

Het al by n vars bees karkas geroep en gesien hoe hul vreet maar hul wou nie inkom nie. Het maar later op die karkas begin skiet.
Daar het wel 1 ingekom maar hy het van n heeltemal ander rigting gekom.

Maar ek dink teen die tyd is daai pense al opgevreet deur al die aasvreters..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Post Reply