rooikat nie 'n man se maat
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
rooikat nie 'n man se maat
Dagse manne, kom vandag op die koper springbok ooi af wat die rooikat geskraap het. Dit 'n groot ooi moet nogals 'n bielie van 'n kat wees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
25-06 Remington
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: rooikat nie 'n man se maat
Nee wat springbok is klein vir n kat...
Groot rooibok ooi kry maklik pakslae
Groot rooibok ooi kry maklik pakslae
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: rooikat nie 'n man se maat
Ek het nog nie gesien van die rooibokke nie, maar die kietsies het maar die talent om groot goed plat te trek.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- quintin
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm
Re: rooikat nie 'n man se maat
so kieterkat kort net een ding en dis hom loot pilletjie
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: rooikat nie 'n man se maat
As kat se kind 'n groot sa vleismerino ooi kan plat trek kan hy seker maklik 'n springbok ooi vang?
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
-
stan man
Re: rooikat nie 'n man se maat
daai njalas wat nou hier by ons gevang is ,is darem al groter as die springbok. ek persoonlik dink ons onderskat n rooikat se vermoens.kyk net hoe taai is dit om hulle te kry om te skiet.die een oomblik sien jy hom nog ,en dan is hy weg. as jy dan gelukkig is tel jy hom weer so 100m verder op. ek hoop julle kry die skuldige gou.n koper springbokkie is darem maar groot skade.
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: rooikat nie 'n man se maat
Stan jy is helemal reg! Hier by ons raak die jakkalse nie meer die probleem nie, moet my nie verkeerd verstaan nie daar is nog maar persoontlik dink ek ook die rooikatte neem nou bietjie oor ( dit wat ek by ons self sien). Die jagter het nou 3 katte in die laaste week en 'n half in een area gvang.
Dit raak 'n groot probleem want hul is nie so effektief soos die jakkalse met die roep nie. En hul het ook nie so konstante loop patroon nie, kieter loop ver!
Groete Johann
Dit raak 'n groot probleem want hul is nie so effektief soos die jakkalse met die roep nie. En hul het ook nie so konstante loop patroon nie, kieter loop ver!
Groete Johann
25-06 Remington
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: rooikat nie 'n man se maat
Ek wil graag n foto van die kietsie sien as hy raak geloop word met n loodkar.
Dit moet een masse ding wees.
Dit moet een masse ding wees.