Instel op 25m?
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Instel op 25m?
Was vanmiddag gou saam 'n vriend van my by die skiet baan om sy .300 se lynx scope in te stel. Ek mag verkeerd wees en dis hoekom ek hier tussen die slim manne vra. Ek skiet my gewere op 50m maar meestal op 100m in, en so ek my vriend(e).
Nou vandag was daar 'n ou wat sy .270 en 30-06 ook kom instel het, MAAR hy stel op 25m in dan is hy blykbar op 150m tot 200m spot on in die middel?
Soos elke man maar sy eie ego wil beskerm het dit in 'n stry ontaard...
Ek stry nie met hom om op 25m in te stel nie, mens kan seker,(ek stel nie eers die seuns se .22 op 25m nie maar wel 50m), maar glo nie jy gaan dan op 150m-200m spot on wees nie? Of het ek my naam met 'n lekker duk stuk plank geslaan?

- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Instel op 25m?
Mens "boresight" op 25 meter, dan zero jy hom op die afstand wat jy soek. Daar is ook tabelle wat vir jou se hoeveel die kalibers klim en sak op watse afstande, maar die 25 meter is nie vir finale instel nie. Volgens die manne wat gewere vervaardig moet gewere op 200 meter (eintlik yards) ge-zero word om by hulle tabelle uit te kom.
Daai man wat se as jy op 25 meter instel is hy "spot on"...uit my ondervinding met die jagters hier...nee.
Daai man wat se as jy op 25 meter instel is hy "spot on"...uit my ondervinding met die jagters hier...nee.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Instel op 25m?
Hi boskind
Ek het nou eerguster my nuwe howa 308 ingestel. toevallig ook die 25m eerste gedoen. Ek het hom op die kol gestel vir 25m en toe print hy so 1" hoog op 100m. Ek het nog fotos van die groupings as jy sou belangstel (foto van die 25m en 100m). So wat dit vir my gese het is dat as hy 1" hoog skiet op 100m sal hy zero op 200m soos ek dit verstaan.
Het begin reen toe kon ek nie op 200m kyk wat maak hy nie maar gan more oggend gou weer net om seker te maak alles is reg vir my jag volgende week.
Groete
Alwyn

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Instel op 25m?
Stel in op watter afstand jy wil maar skiet daarna asb. tog op 100m,200m, ens. om te kyk waar jou trefpunt is op daardie afstande.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Instel op 25m?
Myne is so 2en n half duim hoog op 100m dan zero hy op 200m. Dink nie jy gan op 200m zero as jy n duim hoog op 100m is nie.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Instel op 25m?
Bullet Flight program s? dat as jy n .270 met n 130gr koe?l teen 3060ft/sek zero op 25m, dan lyk sy trajek as volg:
25m = zero
50m = 1.2" hoog
100m = 2.7" hoog
150m = 2.9" hoog
200m = 1.6" hoog
225m = 0.4" hoog
250m = 1.3" laag
25m = zero
50m = 1.2" hoog
100m = 2.7" hoog
150m = 2.9" hoog
200m = 1.6" hoog
225m = 0.4" hoog
250m = 1.3" laag
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Instel op 25m?
My .308 op 25m Zero dan so 2 duim hoog op 100m
Ek skiet "toevallig" saam met 'n groep vriende?/familie met 4 x 7mm Rem Mag en 3 x 7x 64 Brenneke's tussen ons die gevoel is dood op 28m is naby aan zero op 200m. tenminste gaan jy op 28m jou lyn reg kry en kyk of die patrone groepeer. Ek doen al my lading ontwikkeling op 25-28 m.
Maar dit is alles maar soos ek geleer is so miskien is ek ook verkeerd.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Instel op 25m?
Hallo Manne
Luddie om by te voeg op wat jy gese het is dit bitter belangrik om ook te weet hoe hoog jou teleskoop bo jou loop gemonteer is met hierdie berekeninge. Net n paar mm's uit en dit kan jou som nogal redelik ver uitgooi.
Tau, ladingontwikkeling moet op niks minder as 100m gedoen word nie en verkieslik op 200m. Om ladingontwikkeling op daai afstande te doen wat jy genoem het mors jy jou tyd.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Instel op 25m?
Eenvoudige rekenkunde s? vir jou dat 3mm fout op 25m = 8x3 = 24mm op 200m. As dit 5mm is dan 40mm. Ek het nog altyd die ballistiese tabelle aanvaar en nog nie eintlik op 200m geskiet nie - 100m is gewoonlik waar ek instel en ladings ontwikkel. Het my 223 nou die dag ingestel op 100m en het heel skaflik die kakkals op 300m raakgeskiet. Dit was nie perfek nie en ek wil nog meer met die geweer speel op daardie afstand. My jagrekord wys darem vir my dat ek oor 25 jaar nie 'n groot fout gemaak het deur op 100m in te stel nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Instel op 25m?
Dankie Wouter.Wouter Roets wrote: Hallo Manne
Luddie om by te voeg op wat jy gese het is dit bitter belangrik om ook te weet hoe hoog jou teleskoop bo jou loop gemonteer is met hierdie berekeninge. Net n paar mm's uit en dit kan jou som nogal redelik ver uitgooi.
Tau, ladingontwikkeling moet op niks minder as 100m gedoen word nie en verkieslik op 200m. Om ladingontwikkeling op daai afstande te doen wat jy genoem het mors jy jou tyd.
Groetnis
Wouter
Soos ek se mens word die goed geleer as jy begin deur ander mense wat jy glo reg is want hulle weet baie meer as jy. En mens moet aanpas by wat jy aanleer, dankie ek sal julle raad volg.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Instel op 25m?
Tau
Was ook maar in die begin daar. Kan vandag maar net my kop skud as ek terug dink aan wat ek alles soos soetkoek opgevreet het van die "experts" van daai tyd. Dis wat hierdie Forum so great maak deurdat ons met mekaar kan praat om sodoende ons kennis te verbreed.
Driepoot jy is reg die verskille is nie so groot tot op 300m nie veral as daar op die blad geskiet word. Gooi vir die brein op daai afstand kan dit n mens nogal rooi in die gesig laat.
Groetnis
Wouter
Was ook maar in die begin daar. Kan vandag maar net my kop skud as ek terug dink aan wat ek alles soos soetkoek opgevreet het van die "experts" van daai tyd. Dis wat hierdie Forum so great maak deurdat ons met mekaar kan praat om sodoende ons kennis te verbreed.
Driepoot jy is reg die verskille is nie so groot tot op 300m nie veral as daar op die blad geskiet word. Gooi vir die brein op daai afstand kan dit n mens nogal rooi in die gesig laat.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Instel op 25m?
Wa is dietripodmvr wrote: 100m en het heel skaflik die kakkals op 300m raakgeskiet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Instel op 25m?
Kyk maar hoeveel kere druk jy die sleutel langsaan die een wat jy wou druk en jy lees nie alles weer deur nie. Dit is ook verdomp koud hier in die Vuildriehoek en die vingers is styf.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Instel op 25m?
More Manne
Maklik 10jr terug toe ek nog laerskool was het my Pa altyd ons gewere op 27m gezero. Ek kan nou nie se of hulle dan op 150/180/220m weer gezero het nie, maar vir algemene jagtoetstande by ons in die karoo was dit perfek. Vir naby skote het jy op die keelafsnybeen gevat en jy sal nie bo-oor skiet nie, en verder weer bietjie op. Dit was die dae toe biltong op die draad die enigste belang was. Die kalibers was 308,30-06 en 7x57. Vandag weet ons baie meer soos tegnologie ons ingelig het, en besef ons dit verskil van kaliber tot kaliber en verder is daar ander faktore soos hoe hoog jou scope gemonteer is wat ook 'n effek het.
My 22-250 skiet ek bv ook met 'n 200m zero, maar daarvoor is my trajek .258" laag op 25m met 'n 50m zero, .98" hoog op 100m en dan die 200m zero. So julle kan sien dat dit sal verskil van kaliber tot kaliber, en baie ander faktore. Ek sal die kans vat om te se dat indien iemand wat 1/2 keer 'n jaar jag sy geweer zero op 25-28m hy nie sy bok sal mis skiet nie, want so ou skiet meeste van sy skote <180m en sal nie mis agv hierdie klein verskil in trajek nie.

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Instel op 25m?
+1 ponkie, elke geweer sal maar sy eie "zero afstand" he.
groete
groete
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Instel op 25m?
Hiers n lekker ballistic programmetjie om te download, bereken trajekte, stoor ook al jou ladings en groeperings op hom.
http://huntingnut.com/index.php?name=pointblank
http://huntingnut.com/index.php?name=pointblank
Johnnie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Instel op 25m?
Om my scope te check skiet ek op 25m en stel hom dan reg in so bietjie minder as 'n duim onder op 25m, dan weet ek as ek op 100 of 200m gaan toets ek redelik naby is op daai afstande en dat ek nie die teiken misskiet nie
, maar ja 'n aanvaarvare groepering op 25m moet 1 baie klein gat wees 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Instel op 25m?
Die zero afstand is minder krities, solank jy jou geweer se trajek ken. Wat meer belangrik is, is paralaks op jou teleskoop. Teleskope sonder eksterne paralaks verstelling word gewoonlik rondom 100m paralaks vry gestel en om so 'n teleskoop op 25m te probeer zero is 'n mors van tyd,
Winners never quit - Quitters never win.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Instel op 25m?
Kyk by JBM Ballistics, daar is 'n verskeidenheid vernuftige calculators, bitter lekker vir speel.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Instel op 25m?
Dnk vir julle raad kerels. So ek skiet nou vir die eerstekeer my .308 gister met my 7.5 x Leupold wat vanaf my 7mm kom en ek weet die scope hou sy zero 100% al vir solank ek hom het. Elkgeval skiet met 4 skote die scope in op 25m en beweeg na 100m om te check. 168 gr Hornady Sst met 41.5 gr S 341 8 duim hoog!!!!! Ek het my ander scope blameer vir my mis skiet twee weke terug, nadat my vriend waar ek gejag het my verseker het die wapen op 25 m ingestel sal klein bietjie skiet op 100 m. Blameer ek hom? Nee ek moes hier eers gevra het.Kruger wrote: Die zero afstand is minder krities, solank jy jou geweer se trajek ken. Wat meer belangrik is, is paralaks op jou teleskoop. Teleskope sonder eksterne paralaks verstelling word gewoonlik rondom 100m paralaks vry gestel en om so 'n teleskoop op 25m te probeer zero is 'n mors van tyd,
Hoe meer ek hier leer hoe meer vind ek VREESLIK baie boere raad daar buite is maartoevallig reg soms.
So geweerskietmii alles nou beter, ek nog nader aan 'n beterskut.
Last edited by tau on Sun Jul 01, 2012 7:54 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Instel op 25m?
Ook my 2c (dis eintlik al klaar genoem dink ek)
Afhangend van die hoogte waarop die scope gemonteer is sal dit enigiets van 1-duim tot 2.5 (of 2.7/3-duim) hoog skiet op 100m as dit iewers van 23 tot 28m ingestel word. Die groot probleem met naby instel is die parallaksfout wat jy dalk kan maak. Volgens die slimjanne is die parallaksfout nader as 50m veel groter as oor 100m vir scopes warvan die parallaks op 100 of 150 yards/of meter gestel is. Stel jy dus op 25m in, is daar 'n moontlikheid dat jy nie presies op 12-uur een of tweeduim hoog op 100m gaan skiet nie. Let wel, soms is die instelling wel spot-on maar soms nie.
Ek weet selfs van manne wat op 'n ander plek skiet op 100m wanneer hulle hul gewere van die bank af ingestel het en daarna van 'n veldposisie skiet. Dis altyd beter om dubbel seker te maak.
Mooi loop

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Instel op 25m?
Lank terug is ek geleer jy stel in op 25 meter met nuwe scope of geweer net om seker te maak jy gaan die teiken raak skiet op 100 meter. En sover het ek geen klagtes nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
James Wickens
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sat May 05, 2012 12:31 pm
Re: Instel op 25m?
Hoe kan ek my sight height meetLudwig wrote: Wout, jy is heeltemal reg, maar meeste ballistiese programme neem "sight height" darm in ag en 'n ou moet dit maar presies meet as jy akurate data van die program af soek.
Stem saam, as jy lading ontwikkeling op enige afstand korter as 100m doen mors jy jou tyd en geld.
300 H&H Sako
30-06 Sprinfield Brno
25-06 Rem Sako
577-450 Martini Henry
38 Rossi
Mathews Switchback
30-06 Sprinfield Brno
25-06 Rem Sako
577-450 Martini Henry
38 Rossi
Mathews Switchback
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Instel op 25m?
Ja ek wil ook graag weet.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)