Wat dink jul vang so????
- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Wat dink jul vang so????
Ek is al half moedeloos die ding vang nogsteeds my lammers ek het woensdag n jakkie geskiet en vanoggend weer n lam gevang maar die kop,nek en die linker blad is gevreet. Die ander lam is net gevang op dieselfde wyse maar nie sover gevreet nie. Ek kan geen byt plekke of naels niks sien onder die vel nie.
Ek kry nie foto's gelaai nie as ek dit vir iemand kan mail dan ka n jul dit opsit die netwerk is te stadig by my.
Ek hoop iemand kan help,hul se dis n katter maar wil net seker maak'wat di nk jul
Ek kry nie foto's gelaai nie as ek dit vir iemand kan mail dan ka n jul dit opsit die netwerk is te stadig by my.
Ek hoop iemand kan help,hul se dis n katter maar wil net seker maak'wat di nk jul
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Hier is die fotos...
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 92fa2c.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... a6a241.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 92fa2c.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... a6a241.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wat dink jul vang so????
Hond of so iets. Jakkals of rooikat begin gewoonlik by die lieste?
,
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Johan,
Dink die een was n hond wat hier gevang het nie...
Dink die een was n hond wat hier gevang het nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Hel manne, ek weet darem nie of dit n hond kan wees nie,want dan is dit seker nuwe Suid Afrika honde met mooi maniere want ek het al skaap gesien wat deur honde gevang is en hul was verskeer
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Hond eet nie so mooi nie lyk meer na kat dalk jongerige een
Ben
Ben
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: Wat dink jul vang so????
Dit wil voorkom dat dit 'n kat kan wees,maar dit is snaaks gevreet.'n kat vreet gewoonlik sagte vleis soos die boude en brisket? Wat se Heirich?
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
-
bullseye
Re: Wat dink jul vang so????
Het jy nie spore gekry nie, kyk bietjie mooi rondom vangs of daar nie mis is nie, as jy skulp of krap dop in mis kry kan jy seker wees dit is otter se kind hy hou van kraakbeen. Ek bly soos die kraai vlieg 30km van naaste rivier af en otter het al my blesbok lammers op gevang so paar jaar terug.
Sterkte
Bullseye.
Sterkte
Bullseye.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wat dink jul vang so????
Is hond en n otter nie familie nie? 
Nog nooit gesien kat vreet so nie, luiperd vreet wel die kop maar feitlik heel laaste.
Nog nooit gesien kat vreet so nie, luiperd vreet wel die kop maar feitlik heel laaste.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Wat dink jul vang so????
ek glo ook nie dis n jak of kat nie, omdat die lam klein is sal jak en kat boud en sye eet sou ek se. Hond sou meer gemors het en ook sye geeet het. Sal intersant wees om te weet, laat weet ons as jy hom kry. Sterkte
- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Die lammers is nou al net ouer as n maand en hul is al swaer def 10kg+

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Kan mens nie die tipe fotos op al daai greenie bladsye post nie?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Nog drie lammers op dieselfde wyse gevang as op die tweede foto en het al alles probeer om die ding in die hande te kry,enige raad asb dit raak nou te erg. As hul gevreet het soos n normale jakkels af kat kon ek n plan gemaak het maar dit slaan my dronk.

-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wat dink jul vang so????
Cruiser is daar nie spore by die lammers nie? As jy foto van die spore laai kan van die manne dalk help met identifiseer en oplossing tot die probleem.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Hel my maat as ek ook net die spore kon sien sou dit baie gehelp het maar daar is niks ek het al gedink dis ufo's maar nee geen spoor en dis al groot lammers hul is al 2mnde plus wat gevang word. Net die nekke word geeet niks anders geen merke nerens op die lyf of ander lydrade nie
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Cruiser, ek weet nie of jul Ratels het nie maar hier by ons het ek al gesien Ratel vreet so aan die nek..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wat dink jul vang so????
Goeie hel,kannie dink dat dit kat,hond of jakkals is nie.Hulle gaan ma gewoonlik vir die boude,lieste en sagte vleis.Hoe is daar nie spore nie is die grond te hard?Gebeur dit naby die huis?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Ja dis nie ver van my huis af nie die eerste lam is so +- 400m en die ander is dan verder so 2 km 2n meer van my huis af maar in dieselfde kamp
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Jammer om van die verliese te hoor! Hoe gereeld word daar gevang? Kan daar nie net by die skaap gewag word nie? Bietjie duur, maar het jy al Trailcams oorweeg? Sterkte! Hoop van harte dat julle die kwaad doener vinnig opspoor!!!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wat dink jul vang so????
Ek dink die trailcams is die beste oplossing.laat ons weet wat gebeur
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Waar word die lammers gevang op die slaapplek of in die kamp terwyl hulle wei ?
-
JF. SCHOEVERS
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Wit cruiser
Is daar dalk windhonde wat vry rondloop? Ek het al gevind dat my whippet vreet waar die bloed uitkom maak nie saak waar nie...
Groete Jannie
Is daar dalk windhonde wat vry rondloop? Ek het al gevind dat my whippet vreet waar die bloed uitkom maak nie saak waar nie...
Groete Jannie
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Foxripper kan dalk n ding hier beet he manne...ek het jare terug in die Kalahari gesien dat ratels die skaaplammers so gevreet het - nog nooit weer gesien of gehoor daarvan nie tot ek op die pos afkom nou. As Wit Cruiser ratels op die land het kan dit dalk net hy wees daai - my beskeie opinie. Wat my net pla is dat daar geen spoor is nie - ratels los tog n baie duidelike spoor.foxripper wrote: Cruiser, ek weet nie of jul Ratels het nie maar hier by ons het ek al gesien Ratel vreet so aan die nek..
Last edited by FHM on Tue Jul 03, 2012 3:28 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat dink jul vang so????
daar is dalk teveel gras of grond is te hard vir spore.ek sal gaan vir n otter of ratel.probeer n vanghok-ma hy moet sterk wees
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Wat dink jul vang so????
Naand
Sorry vir jou verlies. Die gebrek aan spore maak dit vreemd. My gevoel is dat dit dalk n groot hond is.
MOSSIE
Sorry vir jou verlies. Die gebrek aan spore maak dit vreemd. My gevoel is dat dit dalk n groot hond is.
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!

