gou-gou raad asb.

stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

mr  boogjagter
dankie vir die aanbeveling. my hokke is klaar op die plaas. ek sal dit dinsdag gaan bekyk.
in die stadium kyk die pikkezole elke oggend vir my wat by die hokke aangaan.

ek sal julle op hoogte hou.
Post Reply