308 Ladings
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
308 Ladings
Kan enige iemand my dalk help met ladings wat die selfde gebruik.
Ek laai huidiglik 150g Hornady Interlock met S335, 42.5grein, jump 1mm. Groepering is ok maar gladnie great nie.
Dankie, Henk
Ek laai huidiglik 150g Hornady Interlock met S335, 42.5grein, jump 1mm. Groepering is ok maar gladnie great nie.
Dankie, Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 308 Ladings
Henk,
tik bietjie "308 ladings" in die 'search' venster, dalk kry jy intussen iets daarso.
Groete
tik bietjie "308 ladings" in die 'search' venster, dalk kry jy intussen iets daarso.
Groete
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Dankie, maak so.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 308 Ladings
Silent Hunting,
Ek gaan more myne toets, ek het net weer 165gr Hornady Interlocks gelaai. Hopelik groepeer myne.
Hoor bietjie wat se Wouter Roets, hy sal jou dalk kan help.
Al wat ek weet is dat n 308 is nie lief vir n baie klein jump nie.

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Dankie, het nou al heelwat gelees en gaan die jump heelwat vergroot. Sien die meeste ouens praat van TPL 68.8 (Selfde as Sonchem met PMP SP) Gaan maar op dit begin en voorentoe werk. Hennk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
.?mm moet ek lengtes aanpas om te toets? .5mm of minder op 'n slag?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 308 Ladings
Henk, ek is rerig nie seker nie maar ek sou so 0.5mm op n slag.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 308 Ladings
SH
Moet nooit 'n lading uitwerk en dan fine tune deur TPL langer te maak nie, dis gevaarlik. Werk jou lading uit met jou geweer se maksimum TPL (magasynkas en keel inaggenome) en tune dan deur TPL korter te maak. 0,3mm op 'n slag.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Boesman, Dankie vir terugvoer. Sal dit doen. Het al terug gegaan tot op 2.5mm jump. Horisontale groepering van omtrent 2.5" met drie skote. Het dan ook sover beste groepering gekry met 1mm jump. (1.5" klawer) Dalk moet ek maar net aanvaar dat die Mauser nie beter kan nie.. 
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Ladings
Jy raak te gou moederloos. Kyk wat benodig word vir QL brekeninge en iemand sal jou help as jy die' gegewens opsit. Hoop net jy het jou spoed sov?r gemeet.Silent Hunting wrote: Boesman, Dankie vir terugvoer. Sal dit doen. Het al terug gegaan tot op 2.5mm jump. Horisontale groepering van omtrent 2.5" met drie skote. Het dan ook sover beste groepering gekry met 1mm jump. (1.5" klawer) Dalk moet ek maar net aanvaar dat die Mauser nie beter kan nie..![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 308 Ladings
Jeez Henk, 1.5" klawer en jy wil BETER doen???? Waarvoor??? 0.05"gaatjie met 3 skote?Silent Hunting wrote: Het dan ook sover beste groepering gekry met 1mm jump. (1.5" klawer) Dalk moet ek maar net aanvaar dat die Mauser nie beter kan nie..![]()
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 308 Ladings
Henk, wat's jou groepering met rakammo soos PMP of iets? Gebruik dit as 'n aanduiding van waar om die fout te soek. Redelike groepering met rakammo, dan moet jy werk aan jou laaiery. Swak goepering met rakammo, moet jy werk aan jou geweer iewers. Net so rowwe aanduiding en nie 'n vaste reel nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 308 Ladings
Ek laai 0.2mm vanaf die lands of sommer op hulle en my groeperings is heel ok. Jy moet maar kyk wat werk vir jou. Ek moet se dat ek nognie met die TPL gespeel het nie.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Dankie vir al die hulp en raad. Nou heel deurmekaar.. Dalk is balet makliker.
Sal maar more weer 'n paar lengtes more gaan toets. Is net so koud hier om op 'n skiet baan te sit. Laas week was dit 5.5 grade met reen...
Sal maar more weer 'n paar lengtes more gaan toets. Is net so koud hier om op 'n skiet baan te sit. Laas week was dit 5.5 grade met reen...
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Gerhard Smith
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm
Re: 308 Ladings
Yes ek het ook gesukkel om my .308 te laat groepeer toe ek die twist van my loop gekry het wat vir jou behoort te s? van watter gewig punt jou roer sal hou. Daarna het ek my kamer gemeet om sodoende die lengte wat reg is vir jou roer want hulle is nie een die selfde nie. Ek het toe ek n punt wat werk gekry het en die lengte van die kamer het ek meer met die ladings van die kruit gespeel en met n cronograph gaan skiet om spoed te kry. My geweer skiet 10mm groepeering met 165gr punt en 41gr kruit. Hy wou nie groepeer met dieselfde punt met minder of meer kruit nie so dalk moet jy kyk na jou lading ook. Dis maar wat vir my gewerk het hopelik help dit vir jou.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
.22 Norinco (Wag nog)
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Gerhard, Baie dankie. Twist en punt gewig? Waar kry ek sulke data? Raak net intresanter. Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308 Ladings
Naand Henk,
Meeste 308s het n 1;12 twist. Vir hom kan jy nie verkeerd met n 150gr koel nie. Met n stywe twist kan jy ligter koels stabiliseer maar nie andersom nie.
Groetnis
Meeste 308s het n 1;12 twist. Vir hom kan jy nie verkeerd met n 150gr koel nie. Met n stywe twist kan jy ligter koels stabiliseer maar nie andersom nie.
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Armand, het so agter gekom. Het op 'n stadium nie 150 greins gekry nie toe vat ek 130greine. Kon glad nie 'n lekker groepering kry nie. Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Ladings
Met die ligter koe?ls het jy meer kruit nodig om die spoed op te kry. Ek wil vir jou bietjie huiswerk gee. Gaan na GS Custom se webtuiste en gaan lees van die artikels en kyk na die tabelle oor groefdraai wat daar beskikbaar is. Kyk ook na OBT en dan sal jy verstaan wat ek bedoel het met die program Quick Load wat dan vir jou 'n akkurate spoed kan voorspel as jy al jou geweer se parameters gegee het. Laat Google die werk doen en lees lekker.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Dankie vir die huis werk. Is daar 'n spesifieke spoed per kaliber wat die best werk ongeag die punt gewig?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Ladings
Nee, per looplengte. Lekker lees en kom vra dan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard Smith
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm
Re: 308 Ladings
Henk
Die twis is maklik om te kry jy doen dit sommer met jou skoonmaak stok druk hom van voor af in tot hy by die kamer uitsteek trek hom dan terug tot die borsel in die lands is. Vat n pen en maak n merk bo op die stok voor by die loop hou vas aan die handvatsel en terk hom stadig terug na voor tot die merk weer bo is en dan meet jy die afstand tot by die loop en sodoende kry jy die twist dws as die afstand bv. 12 is beteken dit een omwenteling in 12 cm maw 1:12. Dit sal vir jou s? watse punt behoort te werk. My geweer is natuurlik heel anders het n 1:15 twist maar hou nie van ligte punte soos die twis voorstel nie.
Die twis is maklik om te kry jy doen dit sommer met jou skoonmaak stok druk hom van voor af in tot hy by die kamer uitsteek trek hom dan terug tot die borsel in die lands is. Vat n pen en maak n merk bo op die stok voor by die loop hou vas aan die handvatsel en terk hom stadig terug na voor tot die merk weer bo is en dan meet jy die afstand tot by die loop en sodoende kry jy die twist dws as die afstand bv. 12 is beteken dit een omwenteling in 12 cm maw 1:12. Dit sal vir jou s? watse punt behoort te werk. My geweer is natuurlik heel anders het n 1:15 twist maar hou nie van ligte punte soos die twis voorstel nie.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
.22 Norinco (Wag nog)
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 Ladings
Gerhard,
Dankie sal so maak. Het op GS Customs gaan kyk, maar alle data daar is natuurlik net op hulle produkte. Is daar dalk 'n ander plek waar ek kan kyk watse punte sal die beste werk? Is nie lus om 'n pakkie van alles te koop en 1000 rondtes te skiet nie. My Mauser het 'n 20" loop. Was 'n Bisley geweer, maar het nou 'n gewone 'dun' loop op. So gekoop. Weet ook nie hoeveel het hy al geskiet het nie. Het net R1000-00 betaal 'n paar jaar gelede. Is dit nie 'n beter opsie om Fabrieks amo te koop tot jy een kry wat reg skiet en dat dit maar "clone" in die herlaai hoekie? Henk
Dankie sal so maak. Het op GS Customs gaan kyk, maar alle data daar is natuurlik net op hulle produkte. Is daar dalk 'n ander plek waar ek kan kyk watse punte sal die beste werk? Is nie lus om 'n pakkie van alles te koop en 1000 rondtes te skiet nie. My Mauser het 'n 20" loop. Was 'n Bisley geweer, maar het nou 'n gewone 'dun' loop op. So gekoop. Weet ook nie hoeveel het hy al geskiet het nie. Het net R1000-00 betaal 'n paar jaar gelede. Is dit nie 'n beter opsie om Fabrieks amo te koop tot jy een kry wat reg skiet en dat dit maar "clone" in die herlaai hoekie? Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 308 Ladings
Armand,Armand Steenkamp wrote: Naand Henk,
Meeste 308s het n 1;12 twist. Vir hom kan jy nie verkeerd met n 150gr koel nie. Met n stywe twist kan jy ligter koels stabiliseer maar nie andersom nie.
Groetnis
Jy't dit verkeerdom. Met 'n stywe twist sal swaarder koeels beter stabiliseer en met 'n langer twist sal ligter koeels beter vaar.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 308 Ladings
Henk,
Tensy jy wil benchrest skiet hoef jy jou nie te veel te steur aan "jump" nie. Hou maar by wat Somchem aangee as TPL en laat iemand wat QL het jou help met 'n aanbevole lading.
Die ouens van die destydse Herlaaitak van SA Jagters het met drie 7x64 geeksperimenteer en die geweer met die langste keel was die akkuraatste. Verder het hulle puik akkuraatheid gekry met ligte 120gr koeels in lope met twist van korter as 1:9". Wat ek hiermee wil s? is dat jy jou ook nie moet blindstaar teen twist nie. Jy behoort goeie akkuraatheid met 'n 308 te kry met koeels van 130gr tot 180gr.