Moenie die garingbome vergeet as jy na daai deng met die penne soek nie.
Beyers
Zeiss victory diavaria 6=22=56
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56
Nou't ek teveel ysters in die vuur..
Nou dat ek daaraan dink. Is dit 'n beer en sog?...
Ramvark
Nou dat ek daaraan dink. Is dit 'n beer en sog?...
Ramvark
-
tafjak
Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56
Willem

Mooi man.
Taffie
Lekker gelag vir hierdie een, verbeel jou die manne se sakke is leeg en moet nou die otte verkoop by scrap metal shops vir geld.Wielie Waps wrote:
Soos ek daai kode lees kry daai gogga baie goeie pryse op Zim se scrapmetal mark.
Mooi man.
Taffie
Last edited by tafjak on Wed Dec 16, 2009 8:39 am, edited 1 time in total.

