Nikon Monarch
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Nikon Monarch
Ek ky om die Nikon Monarch te koop.
Nou is die vraag,is dit die moeite werd om die ekstra geld te betaal vir n 12x56 of 10x56 of sal n 10x42 basies dielselfde ding doen?

- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nikon Monarch
Hallo daar, ek het die Nikon Monarch 3 met vergroting van 4-16X50. Ek is mal oor die teleskoop vir dag en nag skiet.
Mens identifiseer die jakke en katte baie maklik op ver afstande.
My groepring het 100 maal verbeter vandat ek hom op het.

.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nikon Monarch
Askies marno,ek het vergeet om te spesifiseer dat ek na die monarch
Verkyker kyk.
Jmr man.
Verkyker kyk.
Jmr man.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nikon Monarch
O gats. hahahahahaha
Sorry man!!
Sorry man!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nikon Monarch
Hi Sako,sako 30-06 wrote: Ek ky om die Nikon Monarch te koop.
Nou is die vraag,is dit die moeite werd om die ekstra geld te betaal vir n 12x56 of 10x56 of sal n 10x42 basies dielselfde ding doen?
Die 12x56 en 10x42 gaan dieselfde helderheid gee maar die 12x56 sal 'n groter vergroting gee. Maar meer rond beweeg soos wat jy beweeg.
die 10x56 sal baie helder as die bogenoemde 2 wees. so Jy sal beter in lae lig omstandighede kan sien met die 10x56.
Die eerste vraag wat jy moet vra is waarvoor gaan jy meestal die verkyker gebruik?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nikon Monarch
Marno,nee dit was my fout.ek skryf soms maar deurmekaar.
FC,dit sal noodsaaklik vir jag wees in die bosveld maar tog ook vlaktes.
Waar is nou gejag het is dit lekker om oor die valleie en teen die koppies te kyk of daar iets dtaan.
So ek het basies iets nodig wat ek lekker naby kan kyk maar wat tog ook duidelik sal wees met n lekker vergroting om bietjie verder ook te sien.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Monarch
Sako persoonlik sal ek nie een van die 3 koop nie. Ek hou baie van NIKON se produkte naar ek hou nie van die vergroottings wat jy na kyk nie.
Ek het vir meer as 12 jaar baie ernstig vo?ls gekyk. Ek weet nie hou oud jy is nie en hoe goed jou o? is nie. As jy die verkyker baie gaan gebruik sal jy gou agterkom dat meeste mense te veel bewe om mooi deur 'n 12X te kyk, selfs 10X lol na so ruk se gekyk. Ek praat nou nie van 1 of 2 minuute nie. Vir lang kyk strem die 10 en 12X jou o? ook redelik vinnig.
Ek persoomlik verkies 'n 8X vergrooting met voorlense nie kleiner as 40mm nie.
In my geval het ek gesien dat ek nie regtig veel meer detail deur die 10X kan sien as wat ek deur die 8X sien nie.
Net my mening.
Peet

Work to live, don"t live to work
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nikon Monarch
peet dankie,ek sal die naweek bietjie die 8x en 10x toets en kyk wat se een is die beste op my oe.Ek het darem nie probleme met my oe nie so ek dink nie dit sal n probleem wees nie.Pvdw wrote: Sako persoonlik sal ek nie een van die 3 koop nie. Ek hou baie van NIKON se produkte naar ek hou nie van die vergroottings wat jy na kyk nie.
Ek het vir meer as 12 jaar baie ernstig vo?ls gekyk. Ek weet nie hou oud jy is nie en hoe goed jou o? is nie. As jy die verkyker baie gaan gebruik sal jy gou agterkom dat meeste mense te veel bewe om mooi deur 'n 12X te kyk, selfs 10X lol na so ruk se gekyk. Ek praat nou nie van 1 of 2 minuute nie. Vir lang kyk strem die 10 en 12X jou o? ook redelik vinnig.
Ek persoomlik verkies 'n 8X vergrooting met voorlense nie kleiner as 40mm nie.
In my geval het ek gesien dat ek nie regtig veel meer detail deur die 10X kan sien as wat ek deur die 8X sien nie.
Net my mening.
Peet
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nikon Monarch
Sako, stem vir die 8X42 die sterker goed is swaarder en is beslis moeilik om vir lang tye deur te kyk. Jy't stabilisering nodig vir 12X so dis 1 poot of 3 poot (addisionele vashegting) of Canon maak gestabiliseerde verkykers teen'n prys.
Gaan maak 'n draai by Nikon se winkel net buite Midstream, jy kan 'n perfekte een optel vir so R1000 goedkoper, net die boks is stukkend. Kan ook noem ek het 'n stel Sporters 8x42 vir die skoonies gekoop en hulle is baie goeie waarde vir geld.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Nikon Monarch
n Jagter kom Julie uit die Amerika en ek wil vir my die Monarch 4-16x50 Side Focus Matte Nikoplex bestel by hom.
Marno, ek neem aan dis seker dieselfde wat jy het. Wat presies doen die side fokus?

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nikon Monarch
Skies ek val nou weer laat hier in, maar nog n ding om in ag te neem vir n ou wat met n verkyker en n teleskoop jag is die volgende:
Dit help nie n man jag in die bos op n 8x vergroting teleskoop maar jy gebruik n 12x vergroting verkyker nie. As jy van die 12x vergroting (waar jy nou die bok geidentifiseer het) sak na jou scope se 8x of 9x of wat ook al se vergroting gaan jy n heel ander prentjie sien wat vir jou daai paar oomblikke watr jy dalk gaan nodig he as jy vinnig moet skiet gaan kos...
Net ook iets om aan te dink...
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus