Wil maar net weet.Hier in Abu Dhabi (UAE) adverteer hulle die Z3 in 4-12x50 met brx reticke vir $1000 (USD) . Prys is goed maar as ek een sou koop sal ek n waarborg in SA he of is dit beter as ek dit daar by SA se handelaars koop.Miskien kan Oom Koos Barnard bietjie raad gee.
Groete
Blackie
Swarofski teleskope
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Swarofski teleskope
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Swarofski teleskope
Hi Blackie. Met die R/$ nou plus invoer belasting kyk jy na omtrent n R1800 besparing. Kan nie presies onthou maar dink dit is omtrent wat Wylo j gaan vra om hom weg te stuur as hulle moet.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Swarofski teleskope
Dankie Maghann.Dink maar ook om plaaslik te koop.Mens weet nooit wat by die doeanne gaan gebeur nie.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Swarofski teleskope
Wou jou nie voor se nie maar dink dit is goeie plan. Shop ook net beitjie rond, dalk kan jy nog spaar of wag vir Huntex. Dink daar is erens ook een in die Kaap? Ek skiet die Z3 3-10x42 met BRX op my CZ 550 375H&H en hy werk baie mooi en verder kan ek nie wag om die Z5 5-25x52 op my 25-06 te gaan toets nie. Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
