DA accused of wildlife ?massacre?

Post Reply
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

DA accused of wildlife ?massacre?

Post by Dawie »

Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by Dawie »

Dit lyk of die een foto van die forum af kom......"OPS MOOIHUIL jakkals getalle...."  Reply #114  ??
Last edited by Dawie on Thu Jun 14, 2012 8:04 pm, edited 1 time in total.
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by Sarel »

Is dieselfde foto.
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by MEERKAT »

Met die permitte wat uitgereik was om 900 000 diere mee te skiet is slegs 260 geskiet, daardie syfer kom vanaf Cape Nature. Die grondeienaars was baie selektief met die gebruik van permitte tot hul beskikking.

Op die laaste  troue wat op TV was was daar meer luiperd velle om die bruidegom en sy gevolg se skouers as jakkalse aan daardie bakkie se tralies. Bool weet mos van die troues dit is mos bekende mense en hy kan homself mos nooi en 'n geraas gaan maak voor die tweetjies trou aan mekaar belowe.

Groetnis
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by Wayne »

These flippin people that want to defend or protect everything that threatens farmers livelihoods irritate me. We as farmers have tried to control the numbers of jackal and caracal for as long as people have been farming. Are they endangered or extinct - NO, so what are our chances of ever wiping them out, I say, no chance. To those greenies out there. .......... Off and leave us farmers alone. Look after your pets and we will look after our animals as we see fit!!!!!!!!!
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by Dippies »

Lyk my die manne op die forum raak nou al mooi bekend.

Eers op emails en nou op IOL.

Manne moet se dit wil gedoen wees. ;D ;D
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by Hein M. »

:D

Daai skieter hou duidelik nie van die fotograaf nie...  Dis of 'n groene OF sy skoonma 8)

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by Freek »

O nee, julle almal lees die foto verkeerd. Hy probeer vir julle verduidelik, 6 jakalse met net EEN skoot...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
stan man

Re: DA accused of wildlife ?massacre?

Post by stan man »

nee dit is n foto van bool,kaalgat in die stort.
Post Reply