gou-gou raad asb.

stan man

gou-gou raad asb.

Post by stan man »

ek moet vanaand na n plaas toe gaan waar rooikat besig is om njala te vang dat die hare spat. die enigste probleem is die boer het gif in die karkasse en dan vang die katte ander njalas.wat gaan die beste benadering wees vir die probleem? ek is net bang die ding word nog groter. in die omgewing is n paar hand groot gemaakte katte wat weg geloop het ,en ek dink dit is die probleem diere. die boer is redelik raadop ,en ek wil nie opneuk nie. help asb dat ek die regte besluite sal neem. post maar hier of gee my n lui.0825984902. ek sal terug bel as ek kan.
dankie vir die raad wat ek glo sal volg.ek is nie stupid nie ,ek wil net seker maak.ek het darem in die laaste week 3 katte en 4 jakke laat bakkie ry.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by Smirre »

Stan
Hulle kom gewoonlik terug, veral as die karkas toegemaak is.
Ek sou al voor sononder by die laaste vangs gewees het vir 'n begin

Smirre
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by marno »

Hierdie is 'n moeilike een. 

Ek het gesien by ons vang die katte en eet en dan paar dae later vang hulle weer vars.

Maar ek sou ook se hoe gouer jy daar kan kyk na 'n vars vangs hoe beter, die kanse dat hy nog in daai area gaan wees behoort redelik goed te wees.  Ek is geensins 'n kat kenner nie, is maar net wat ek by ons waargeneem het.

Ek het by ons ook al as die kat nie in kom op springhaas na hy gevang het die vorige aand nie bietjie rond gery om te kyk of ek hom kan uit lig in die spruite en randjies.

Sterkte ou maat! 
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

ek gaan al voor sononder daar wees. die goed vang in die selfde gebied. een n dag.ek hoop maar hulle kom vanaand weer in. die laaste 2 aande elke aand gevang.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by marno »

Ag nee wat as hulle elke aand vang sou ek se jy gaan hulle kap.

onthou more oggend om die foto hier op te sit van hoe hulle bakkie ry.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by Gerhard »

Vang die katte nyala ooie of bulle?

Sterkte, dink nie die boer gaan sukses he met gif vir rooikatte nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

tot dusver net ooie gerhard. ek voel nie lekker oor die ding nie.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by Gerhard »

stan man wrote: tot dusver net ooie gerhard. ek voel nie lekker oor die ding nie.
Sterkte...

Is nogal n uitdaaging
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

gerhard
[glow=red,2,300]dankie vir you vurige insette[/glow]ha ha
.jy maak my so op my gemak dat ek sommer in die lug opspring en my stert waai.
ek stoei nou al n rukkie om op die plaas in te kom en ek wil nie n aap uitloop nie.katte wat so bedreiwig is ,dink ek is al mooi slim. al my toerusting en voorbereidings is reg,ek wil maar net seker wees.
dankie in elk geval vir die bemoediging.
groete
Last edited by stan man on Thu Jun 14, 2012 1:06 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by Jakkalsgat »

Of die katte is moer groot of die Njala's baie klein ek dink nie dit is rooikatte nie!
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

dankie boet dit is nou presies wat ek wil hoor.
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by johann »

Stan, nee wt sal ou kieter wees, by my het 'n rooikat talle springbok ooie plat getrek. Ek het al katte met springbok lam geskiet, anders kliphasie. Maar ek glo dit is die ou rooikat,

Hoop jy kry hom, onthou om die hele area goed deur te roep. Katte is mos ma moeilik op afstande verder as 800m

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by marno »

Een plaas wat ek skiet by Nylstroom het die rooikatte ook die njala ooie geskraap. 

Stan, jy sal hulle kry man!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by Cz_apie »

Jakkalsgat wrote: Of die katte is moer groot of die Njala's baie klein ek dink nie dit is rooikatte nie!
Wonder nou net, as n man so in tale kan praat vir n ding met vere, wat gaan hy maak as die "Kat" dalk kolle op het, hier kom dalk n groot miershoop !!  ;D ;D ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by Danie01 »

Wat ook goed werk vir ons, indien jy op n vars karkas afkom, ek praat nou van die vorige aand se vangs.

Vat die karkas en trek dit onder die naaste bos en maak met ander bosse n gangetjie na karkas sodat die kat net van een rigitng by die karkas kan kom. Stel nou slagysters in of net voor die gangetjie en kat sal gevang word indien hy sou terugkom. Ons het al baie rooikatte so gevang, maar dit moet nog n vars karkas wees en dan hoop n mens die kat kom terug vir nog.

In jou geval wonder ek of dit gaan werk, want elke aand word vars gevang, dit 'n moeilike een, maar soos jy se hul vang elke aand en in dieselfde gebied, dan behoort jy die skuldige maklik plat te trek, hetsy roep of raaklig.

Groete en sterkte!
stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

cz apie

jy is n bloody grapgat.

pasop ek pos dei miershoop dalk net vir jou.

maar dankie vir daai een.
dit is sulke jagters vrinne wat dit die moeite werd maak.
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by sakkievanheerden »

Stan man
KLIP HASIE ZF se die manne.
Groete
Sakkie van Heerden
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by Gerhard »

Jakkalsgat wrote: Of die katte is moer groot of die Njala's baie klein ek dink nie dit is rooikatte nie!
Nee wat n Nyala ooi is rooibok ooi se size... Rooikat gee hulle gou gou pakslae
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by Cz_apie »

stan man wrote: cz apie

jy is n bloody grapgat.
;D ;D ;D Wie ? Ekke ? Nooit !  :angel: :angel: - bly om te hoor dat ek kon "Help"  ;D ;D

Op n ernstiger noot - ek hoop jy kry die skuldige - of dit nou rooikat of wie ook al is ! Ek het ook al gedeel in die gevoel wat oor n man kom as jy sien dat nog een van jou diere vermink is, en wens dit niemand toe nie, al raad wat ek het is  - moenie opgee nie - as n mens lank genoeg aanhou gaan jy die skuldige kry - Sterkte.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

manne het julle al n moeilike plaas gewerk?ek en allieman het tot 3uur vanoggend gesit. oral is klowe. die bokke loop omtrent almal in die rante,en daar is oral bos.dit lyk my daar is groot rooikat op daai plaas.ons het egter niks gekry nie.ek bedoel nou katte.het eers die jakkalse met rus gelaat en probeer konsentreer opdie katte.toe die stoompot egter 12uur fluit toe val daar 2 teelpare om.
die eerste was n teef van so 2 jaar en 8.11kg . ek kon nie na die maaginhoud kyk nie want al die binnegoed le die plek vol. saam met haar was haar maat ,maar hy is tussen die klippe in geval en ek kon hom nie kry nie.

die tweede paar was eers weer die teef, ek skat so 3 na 3.5 jaar. 8.46 kg klomp sade in die pens met n bietjie vleis van vroeer. die reen was 8.32kg en het n klomp vleis in die pens gehad. ek se die reen was so 2.5 jaar.  almal het n gesonde laag pensvet gehad. hulle is ook mooi skoon. min bosluise . hulle is egter lekker skelm.
gelukkig het ons plannetjies gewrk. sal weer terug gaan.ons het gisteraand op net so 30 ha gewerk daar is nog so 1100ha oor.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by stan man on Fri Jun 15, 2012 10:03 am, edited 1 time in total.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: gou-gou raad asb.

Post by marno »

Mooi man!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by Geno »

Stan,
Knap gedaan!
S? gou, wat is die doel van die fotos van die tande so van die kant geneem? Ouderdom-skatting?
Goed, beter, 6millimeter!
stan man

Re: gou-gou raad asb.

Post by stan man »

nee dit is nie vir ouderdom nie dit is vir my mooi. ek kyk maar na die voortande as ek die ouderdom wil skat. die een jakkals het vir my baie mooi tande gehad.en die boer wou na bie bekke kyk toe neem allieman fotos.

check eerder die handskoene !!!! sien ek practice what i preech. julle moes sien hoe snaaks kyk die boer my aan toe ek die pense begin oopsny en die inhoud uitkrap. maar hy het darem gou gesnap toe hy van die njala parte in van die jakkalse sien.

dit was in elk geval lekker.
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by johann »

MOoi stan, bly jy kon hul dam kry.

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: gou-gou raad asb.

Post by Boogjagter »

Mooi gedoen met daai jakkalse Stan.

Het julle al hokke vir die katte probeer? As daai katte daagliks vang sou ek dadelik in paar hokke ook stel om hom/hulle so gou moontlik uit te sort. Njala's gaan nou nie die pryse wat swart rooibokke gaan nie, maar een per dag maak steeds 'n aardige bedrag...
Post Reply