Hulle draai hom tot jy styfskop in die stoel en dan 1/4 draai terug!P.S - ek wonder waarmee torque die tandartse daai skroewe wat hulle in jou kakebeen indraai as jy daai duur permanente valstande laat insit ?
Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Ek het vandag die F.A.T wrench van S&O af gekry. Hy het my verwagtinge oortref!
Op die prentjie lyk dit na 'n ligte plastiek swak kwaliteit produk - maar hy is stewig en swaar in die hand.
Ek dink vir aksieskroewe torque het mens niks meer nodig nie, hy kos R600. stahlwille ens. maak soortgelyke produkte teen R 3500.
Ek sal hom aanbeveel.

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
Menere
Ek het n WURTH gekoop en hy werk baie lekker as jy 'n 1/4 duim adapter gebruik wat jou skoewedraaier ens magneties vashou.
Die Wurth is gekalibreer en jy kry die sertifikaat saam. Hulle is redelik vrylik beskikbaar. Meeste Midas winkels sal kan bestel. Prys is maar stewig. So R1600-00 Meer as dubbel die prys van die FAT wat Johan betsel het.
Ek weet nie of dit beter is of nie. Ek het egter genoeg FAT ek hoef nie nog te oo[p ook nie
Pasop net vir sintetiese kolwe te styf probeer vasdraai. 30 duim pond is genoeg op meeste as jou bedding goed is. My Savage is steeds in vir herstelwerk na so onderonsie met te veel vasdraai
Kan net myself blameer.
My houtkowe draai ek maar tot 65 duim pond. Glo my dit is vas!!
Frikkie

Cradock
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
Dawie, dankie - baie interessant.
Net 'n 'update' - ek het die F.A.T wrench ge-strip. So as julle koop, kry eerder die duurder een.
Net 'n 'update' - ek het die F.A.T wrench ge-strip. So as julle koop, kry eerder die duurder een.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
JohanJohan JvR wrote: - ek het die F.A.T wrench ge-strip. So as julle koop, kry eerder die duurder een.
Dit suig!!....ek't natuurlik laasweek vir my een bestel. Het jy hom teruggestuur?
D
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
Hi Dawie, nee hy is nog hier in my kas. Weet nie of hy 'n waarborg het of nie. Hulle is regtig nie sleg nie, maar torque jou skroewe tot maks by 50-55lbs-in(as hy ge-pillarbed is) en onthou om elke keer die 'wrench' terug te draai 0 toe dat sy veer nie in spanning bly nie.
Myne het gestrip toe ek my ruger se voorste skroef tot die wrench se maks. 65lbs-in wou torque. Nadat ek hom ge-torque het en weer wou terugdraai 0 toe, het dit gevoel of die plastiek ratjies in sy hefboom 'n paar tande spring. Nou is hy nie meer soos hy was nie. Maar ek moet ook noem dat hy taamlik gewerk het by my.
Ek dink nie die tool hou darvan om elke keer tot bv 45lbs-in gedraai te word en dan weer terug 0 toe nie.
Dalk moet mens hom maar los op 45lbs-in aksieskroef verstelling??
Gedore maak 'n goeie wrench met staal ratte, maar hy kos R5000 hier by ons.
groete
Myne het gestrip toe ek my ruger se voorste skroef tot die wrench se maks. 65lbs-in wou torque. Nadat ek hom ge-torque het en weer wou terugdraai 0 toe, het dit gevoel of die plastiek ratjies in sy hefboom 'n paar tande spring. Nou is hy nie meer soos hy was nie. Maar ek moet ook noem dat hy taamlik gewerk het by my.
Ek dink nie die tool hou darvan om elke keer tot bv 45lbs-in gedraai te word en dan weer terug 0 toe nie.
Dalk moet mens hom maar los op 45lbs-in aksieskroef verstelling??
Gedore maak 'n goeie wrench met staal ratte, maar hy kos R5000 hier by ons.
groete
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
O ja, en ek het 'n baie oulike 'bit set' gekry. Wurth maak hom en mens sukkel nie om hom deur enige parte plek in die hande te kry nie.
Jy kan ook later enkele bits koop as joune gedaan sou raak.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
Gromit wrote:
Pasop net vir sintetiese kolwe te styf probeer vasdraai. 30 duim pond is genoeg op meeste as jou bedding goed is. My Savage is steeds in vir herstelwerk na so onderonsie met te veel vasdraai
Kan net myself blameer.
My houtkowe draai ek maar tot 65 duim pond. Glo my dit is vas!!
Frikkie
Gromit
Watter model Savage was dit en wat se kolf het hy op?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
Manne, help asb.
Waar het julle hiervan gekoop en wat wa die prys?
Ek het gister my alie af gesoek en kon niks op Google of by onderdele plekke opspoor nie, behalwe 2 skroewedraaiertipes wat R2 200 en R2 400 rand gekos het.
Waar het julle hiervan gekoop en wat wa die prys?
Ek het gister my alie af gesoek en kon niks op Google of by onderdele plekke opspoor nie, behalwe 2 skroewedraaiertipes wat R2 200 en R2 400 rand gekos het.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
Chevvy
Hier is die wrench wat jy wil koop: http://static.gedore.net/module/objprod ... 400169.jpg
(maar hy kos R5000)
Hier is die een wat ek gestrip het: (was R600 by S&O) http://www.midwayusa.com/product/718023 ... crewdriver
Hier is die 'bit set' van Wurth: http://www.wurth.co.za/1/wood/catalogue ... emicals/14
Gromit het die gewone torque wrench van wurth ek dink dis die een:(kleintjie heel bo)
http://www.wurth.co.za/images/stories/t ... wrench.pdf
groete
Hier is die wrench wat jy wil koop: http://static.gedore.net/module/objprod ... 400169.jpg
(maar hy kos R5000)
Hier is die een wat ek gestrip het: (was R600 by S&O) http://www.midwayusa.com/product/718023 ... crewdriver
Hier is die 'bit set' van Wurth: http://www.wurth.co.za/1/wood/catalogue ... emicals/14
Gromit het die gewone torque wrench van wurth ek dink dis die een:(kleintjie heel bo)
http://www.wurth.co.za/images/stories/t ... wrench.pdf
groete
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
PietPiet Breedt wrote:Gromit wrote:
Pasop net vir sintetiese kolwe te styf probeer vasdraai. 30 duim pond is genoeg op meeste as jou bedding goed is. My Savage is steeds in vir herstelwerk na so onderonsie met te veel vasdraai
Kan net myself blameer.
My houtkowe draai ek maar tot 65 duim pond. Glo my dit is vas!!
Frikkie
Gromit
Watter model Savage was dit en wat se kolf het hy op?
Dit is die ou reeks Die 111.
Dit is die swart sintetiese kolf
Frikkie
Cradock
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Torque wrench (wringskroefsleutel??) - wie gebruik een ??
Johan
Dit is die een bo soos jy se.
Hy werk baie goed teen sowat R1600.
Het jy jou Gedore al gekry?
Frikkie
Dit is die een bo soos jy se.
Hy werk baie goed teen sowat R1600.
Het jy jou Gedore al gekry?
Frikkie
Cradock