Ek soek n bietjie raad met n teleskoop vir n 300H+H. Ek wil so 5K spandeer en het gewonder wat julle sal aanbeveel.
Ek soek ook n kolf vir die roer en het al na Boyds se goed gekyk, maar die geweer is op n RSA aksie en ek weet nie watter ander make is naby aan n RSA se afmetings nie. Kry ook nie iets op hul cross reference nie. Dalk is daar iemand wat my kan raad gee oor dit ook.
Groete
Tomcat
300 H+H
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 H+H
Vir R5K sal ek loer na Burris, Nikon en Leupold.
Rakende die kolf het ek nie raad nie.
Rakende die kolf het ek nie raad nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 300 H+H
Koop n burris, myne loop mooi op my 300
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 505
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 300 H+H
Hello Tomcat as ek jy was sou ek maand of wat langer spaar en vir my die MEOPTA MEOSTAR R1 3-10*50 vir net oor die 6k opsit hy sal loop soos stroop op 300h+h.
Groete
Groete
- tau
- Hero Member

- Posts: 3968
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 300 H+H
S & O het Nikon 4-16 x 50 bdc vir so +- R5000.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 300 H+H
Tomcat,
Ek wou ook vir my RSA n boyds kolf op gesit het maar die finansies knyp maar. Wat ek wou doen is om n on ingelaate kolf in te voer en dan dit net vir n RSA aksie hier intelaat. Jy kan vir Beyers op die forum daroor pm.
Hoop jy kom reg
Groetnis
Ek wou ook vir my RSA n boyds kolf op gesit het maar die finansies knyp maar. Wat ek wou doen is om n on ingelaate kolf in te voer en dan dit net vir n RSA aksie hier intelaat. Jy kan vir Beyers op die forum daroor pm.
Hoop jy kom reg
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: 300 H+H
Dankie vir almal se insette sover.
Armand
Sal n mauser large receiver ring nie dalk werk nie. Die twee gate van die aksie sien ek is dieselfde as n RSA sin
T
Armand
Sal n mauser large receiver ring nie dalk werk nie. Die twee gate van die aksie sien ek is dieselfde as n RSA sin
T
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 300 H+H
Tomcat,
Ek weet rerig nie jong.Ek is maar bang hy pas dalk nie en dan sit n man met die kolf.
Groetnis
Ek weet rerig nie jong.Ek is maar bang hy pas dalk nie en dan sit n man met die kolf.
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet