Tips vir Junie??
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Tips vir Junie??
Naandse almal
Laas maand se tips het seker n paar jakkies minder gemaak; nou wonder ek wat se raad almal vir ons op die forum kan plaas wat dit die moeite werd sal maak om in die koue-nagte uit te gaan?
Hier by ons het n mens so n bietjie motivering nodig ( -6 tot -10 nagte ) en glo my "tips" help vir die koud-kry ook.
Jakkalse in ons omgewing het reeds begin pare maak, so n mens kan seker meer jak-geluide begin gebruik?
Hoor graag wat die ander te se het!!
Groete Willem

LAAT-LOOP
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Tips vir Junie??
Hebron
OBS en 'n FFF Jakkals Coverall
.
OBS en 'n FFF Jakkals Coverall
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Tips vir Junie??
In die bed agter ma se rug hahahahahahaha kon nie die laat verby gaan nie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Junie??
Willem,
Roep kos vir 45 min en dan gooi jy alleen jakkals roep met weer kos.
Jy moet maar nog bietjie geduldig wees met die jakkals klanke nou
Roep kos vir 45 min en dan gooi jy alleen jakkals roep met weer kos.
Jy moet maar nog bietjie geduldig wees met die jakkals klanke nou
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Tips vir Junie??
More
my tip
Moet nie by mense gaan jag wat dit self probeer doen het die laaste maand en jou nie se nie
skiet 2 en los vor hom sewe lewindig,,,,,,, van die slimstes wat ek nog gesien het
sal ook nie weer gaan nie

- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Junie??
Ek stem 100% sam smirre! Ek gebruik die tyd van die jaar nogsteends die standaard roep metode en gebruik aleen jakkals klanke, maar soos Gerhard gese het pasop vir te veel jak klanke nou al. Ek volg maar omtrent nog dieselfde resep as in Mei, hou net bietjie langer aan met die kos voor jy jak alleen gebruik.
Hoor graag wat is die ander manne se resepte??
Groete Johann
Hoor graag wat is die ander manne se resepte??
Groete Johann
25-06 Remington
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Tips vir Junie??
Dags? manne,
Ek dink die goeie tips wat ons in Mei gekry het kan net so in Junie en selfs tot mid Julie toegepas word, dit is tog die "moeielike tyd".
Groete
C.J.
Ek dink die goeie tips wat ons in Mei gekry het kan net so in Junie en selfs tot mid Julie toegepas word, dit is tog die "moeielike tyd".
Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Tips vir Junie??
Gerhard, wat jy s? is 100%, maar probeer ook hierdie:Gerhard wrote: ... Roep kos vir 45 min en dan gooi jy alleen jakkals roep met weer kos ... Jy moet maar nog bietjie geduldig wees met die jakkals klanke nou ...
Ek verlaat nie sommer nou meer 'n staanplek sonder om my eie jakkalsroep met Tafjak 6 (alternatiewelik, Reaksie Jason of 3a) te antwoord nie. Robvlekkie is vir my 'n mooi voorbeeld van 'n roep/reaksie in 1 klank. Ek gebruik Taffie se roep/reaksie tegniek so 30 minute na my eerste jakkalsroep om my roepsessie mee af te sluit en wag nog minstens 15 minute in stilte voor ek vertrek.
Gistraant amper 'n foutjie begaan om te vroeg op te pak na Tafjak 6. Het al met die bakkie begin nader ry om die roeper op te tel (gedink 15 minute na Tafjak 6 is genoeg tyd) toe ek die o? optel wat inkom en per geluk kon ek darem die ou stoetreun klop. 5 in totaal geklop gistraant (3 staanplekke), waarvan 3 jakkalse deels met Tafjak 6 uitoorl? is. Interessant, kosklanke het nie veel hond haar af by my gemaak gistraant nie - dink eerder dit was hoe ek die jakkalsroepe en stiltes gebruik het. Tog bly dit belangrik om eers kos / nuuskierigheid aanvanklik te gebruik.
Dit is egter belangrik om te weet jou staanplek is reg, as jy so baie moeite wil doen / tyd op 'n staanplek spandeer. Dit beteken: As jy in Junie die jakkalse se kerngebied het, gaan jy waarskynlik sukses h? as jy by die "basics" bly. Sonder daardie kennis is dit maar baie mogge troffe en die koudkry dikwels verniet. Jakkalse is nou sommer baie territoriaal en word nie maklik van buite hulle gebied ingeroep nie.
So dink ek maar, sal graag wil hoor hoe julle verskillend roep nou.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Junie??
Louis,
Ek wens die manne lees die stukkie wat jy hier bo geskryf het elke aand voor hulle gaan roep.
Jy het nou maar net die kuns om dinge presies te s? ...
Goeie tips...
Ek wens die manne lees die stukkie wat jy hier bo geskryf het elke aand voor hulle gaan roep.
Jy het nou maar net die kuns om dinge presies te s? ...
Goeie tips...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Tips vir Junie??
Oom Louis
Baie goeie tips wat oom hier gee. Hoop die manne let op.
Oom skryf baie van die sukses toe aan 'goeie huiswerk' voor die tyd om kerngebied te bepaal. Ek jag dikwels nie op ons eie plaas nie, en dan is die boer wat my vra om te kom se huiswerk glad nie goed nie, maar ek moet op 5/6000ha probeer om 2 stelle op te spoor. Dis dan wat ek maar hierdie metode van oom gaan toepas deur basies die waters deur te werk. Gaan maar hoop ek kry 'n stel se reaksie waar hulle beplan om hulle nes naby 'n waterpunt te he.
Groetnis uit 'n sopnat en koud Stellenbosch

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
stan man
Re: Tips vir Junie??
dinsdag aand vir 50 min kos geroep.toe een alleen roep so na 10 min kom een jong reen in.gaan staan op so 150m en wil nie nader kom nie. wag so n paar tellings en verrinneweer toe sy ribbekas. ek staan toe nog so 20 min op die spot en ry toe maar so n bietjie verder.daar kom toe n mooi kattie aangedraf deur die spruit en vra toe baie mooi om ook bakkie te ry.ek is nogal n sucker vir katte op die bakkie, en het hom nogal jemmer gekry want sy kop was redelik stukkend en hy het niks verbande gehad nie. toe ry hy maar saam.
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Tips vir Junie??
Ek gaan Saterdag na n plaas waar daar nog nooit geroep is nie en die eienaar se hul is baie. Wil by julle weet of n man sal reg kom met net kos of gaan n man maar nogsteeds die enkelroepe moet inwerk.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Tips vir Junie??
Louis
Kyk nou nou hoe maak jy plaas skoon mooi gemaak
Groete
Kyk nou nou hoe maak jy plaas skoon mooi gemaak
Groete
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Tips vir Junie??
Ja Biker, kannie wag dat die weer draai, om die r?rige jakkalse aan te vat nie! Intussen s? hulle maar hier les op.Biker wrote: Louis
Kyk nou nou hoe maak jy plaas skoon mooi gemaak
Groete
Groete by die huis.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Junie??
Stan we'll gedaan!!
Foxripper ek sal vir 40min kos speel, 10 min wag, dan aleen jak klank. Wag dan vir 15min, as hul vokaal reageer speel weer kos na die wag vir 20-30min ( ek gebruik dan ook baie kombinasie klanke soos erdmanworstel, springbokdood en saam die kosklank). En dan soos oom Louise se, rooialeen en antwoord jouself met robvlekkie/tafjak6/reaksie jason/vlekkie 3a, wag 15min vor oppak na volgende plek. Volgens my vat die jakkalse taamlik lank vir kos, maar dit is die veilige manier om te begin op 'n plek waar nog nie geroep is nie.
Hoop jy kry hulle

Last edited by johann on Fri Jun 08, 2012 8:37 am, edited 1 time in total.
25-06 Remington
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Junie??
Vanaand se tip met die groot koue wat vas trap plek soek...
Sluk n OBS of twee en gaan klim vroeg aand inni bed...
Sluk n OBS of twee en gaan klim vroeg aand inni bed...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Tips vir Junie??
+3 Gerhard dis &^%$# koud hier op Potch vanaand 2 gaan nie werk nie dit sal 5 of so moet wees. My buite temp wys nou al 6 grade teen die muur onder die dak.Gerhard wrote: Vanaand se tip met die groot koue wat vas trap plek soek...
Sluk n OBS of twee en gaan klim vroeg aand inni bed...![]()
lekker naweek.
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Tips vir Junie??
vir die laaste 36 uur wissel die temp tussen -4 en 1 graad. die kaggel brand heeltyd
HOU HOM DAAI DIKTE
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Tips vir Junie??
Wel, dinge was toe nie soos daar vir my gese is nie. Toe ek Saterdag namiddag op die plaas kom, se die boer vir my hy roep so af en toe met die CD uit die bakkie uit maar hy het die afgelope 6 maande geen sukses gehad nie. So, wat se dit vir julle???
As dit nie vir Oom Louis en Johann se raad was nie, het ek met lee hande huis toe gekom. Kon darem 2 laat bakkie ry na n uur en half se koud kry (-4). Die volgende staanplek het geen resultate gelewer nie.
Hierdie ouerige Teef het my hard laat werk en het haar so op 180m geskiet. Die ander een was n jong teef (laasjaar). Die twee tewe het saam ingekom.
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 1/teef.jpg[/img]
As dit nie vir Oom Louis en Johann se raad was nie, het ek met lee hande huis toe gekom. Kon darem 2 laat bakkie ry na n uur en half se koud kry (-4). Die volgende staanplek het geen resultate gelewer nie.
Hierdie ouerige Teef het my hard laat werk en het haar so op 180m geskiet. Die ander een was n jong teef (laasjaar). Die twee tewe het saam ingekom.
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 1/teef.jpg[/img]
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
stan man
Re: Tips vir Junie??
fox ripper.
waar is jou handskoen. daai ding het dalk bylepes,en jy karring met jou hand in sy skerpkant.
volgende oomblik begin jy vir mamma tjank.
ek sit hoeka klaar met daai probleem.
waar is jou handskoen. daai ding het dalk bylepes,en jy karring met jou hand in sy skerpkant.
volgende oomblik begin jy vir mamma tjank.
ek sit hoeka klaar met daai probleem.
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Junie??
Foxripper
Bly jy het hul gekry. Die "voor uit die bakkie" roepery is maar 'n algemene ding in my omgewing en dit nog met wit bakkies! Die manne weet nie hoeveel skade hul maak om die jakkalse so skelm te maak nie.
Groete Johann
Bly jy het hul gekry. Die "voor uit die bakkie" roepery is maar 'n algemene ding in my omgewing en dit nog met wit bakkies! Die manne weet nie hoeveel skade hul maak om die jakkalse so skelm te maak nie.
Groete Johann
25-06 Remington
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Tips vir Junie??
Stan man, goeie punt, sal volgende keer onthou. Soos jy se, wil nie vir mamma begin tjank nie.
Johann, net soos jy se, die omie het n wit bakkie. Hy het dam belowe om sy bakkie roepery te stop. Sal maar so paar maande wag voor ek weer gaan.
Groete,
Johann, net soos jy se, die omie het n wit bakkie. Hy het dam belowe om sy bakkie roepery te stop. Sal maar so paar maande wag voor ek weer gaan.
Groete,
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Tips vir Junie??
Foxripper! Baie mooi my maat!
Daai fabriek is darem toe.
Daai fabriek is darem toe.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Junie??
Foxripper
Net vir interesantheid, het jy die twee tewe oop gesny om te kyk vir dragtigheid??
Groete Johann
Net vir interesantheid, het jy die twee tewe oop gesny om te kyk vir dragtigheid??
Groete Johann
25-06 Remington
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Tips vir Junie??
Johann,
Was nie nodig om oop te sny nie want hul pense was sommer klaar oop
maar hul was nog nie dragtig nie. Het oopgemaak maar kon niks sien nie.
Die jong teef is by die blad in en by die pens uit, die ou Teef moes ek van agter in die draf laat loop omdat sy oppad weg was. Het n baie snaakse ding gesien. Ek weet nie of die 2 saam ingekom het nie of hul maar net per toeval op mekaar se hakke was nie maar toe ek die 1ste skiet, het ek nie geweet van die 2de een nie. So minuut later het die 2de sy verskeining gemaak (na Jakkals distress) en toe gaan trap hy amper op die dooie een. Hy het baie groot geskrik en so snaakse sprong gegee en toe draai hy onmiddelik om en begin weg draf. Wonder maar of die vars dooie jakklas hom laat besef het hier is moeilikheid.
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 1/Pens.jpg[/img]