'n Kykie in die toekoms in: Laser gedrewe koeels.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 'n Kykie in die toekoms in: Laser gedrewe koeels.
Amazing

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: 'n Kykie in die toekoms in: Laser gedrewe koeels.
Die tegnologie is net ongelooflik ! 
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 'n Kykie in die toekoms in: Laser gedrewe koeels.
Ludwig, ek het hierdie stuk baie rustig deurgelees en vind dit baie intresant waar kom jy aan al die goed? 
hierdie koeel se metode herinner baie aan ons weermag se ZT3 ant-tank missiel wat weer ssortgelyk is aan die Amerikaners se Hellfire op die Apache ah. die beginsel wat in hierdie koeel is, is fantasties, maar nie meer nuut nie. wat absoluut verstommend is, is dat hulle die tegnologie in iets so klein soos n koeel kon inbou
op al hierdie missielle moet die gunner die missiel se agterkant kan sien(om die missiel te kan stuur) gewoonlik word n zennon lamp agter in die missiel hiervoor gebruik. hierdie koeel is dus nie n fire and forget of n fly by wire metode nie.
hoe hulle dus die probleem oorbrug sodat die gunner die koeel kan bly sien tot op 2km moet besonders wees.

Last edited by James Wilson on Thu Jun 07, 2012 8:42 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 'n Kykie in die toekoms in: Laser gedrewe koeels.
jy is reg.
maw hulle "paint" die teiken met n laser en dan kom die koeel op daardie painted spot in. nogtans merkwaardig, want vir dit om te werk moet die persoon(gewoonlik spesmag) die laser op die teiken kan stilhou. gewoonlik word dit op n bunker of n gebou gedoen. nou sal die man die laser moet stilhou op n n persoon se voorkop. dink net hou mikroskopies klein moet daardie laser receiver op die koeel nie wees nie