Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek stry ook glad nie met Tafjak of Piet wat kenners op die gebied is nie,
het maar net gedink as n ou net EEN so duur scope kan koop, hoekom dan nie die een wat alles kan doen nie?
My Z5 5-25x52 het vandag geland . Wil bietjie die naweek kyk watse verskil maak die parralax op x12 wat ek beplan om te jag mee. Hy is so mooi helder dat ek dink slefs op x12 sonder paralax gaan hy nog mooier wees as my Leupoldjie...
Ja, jy het 'n punt beet, maar gesien dat om 'n "Jack of all Trades" in die veld te wees, baie keer die "Trade of a Jack" te onderskat en dan die sakie sommer met die eerste rondte te verloor. Gewoonlik word jy ook as 'n "Jack of all Trades" betaal vir dienste gelewer.
Jy jag bokke, jy jag jakkalse, jy jag olifante , jy jag teikens ens, maar ongelukkig sal daar nooit 'n scope of geweer wees war alles kan doen nie, nie proffesioneel nie.
My antwoorde op hierdie topic was slegs op nagjag gemik en jakkalsjag in die besonder.