Jakkals se moses

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Jakkals se moses

Post by Gerhard »

Sal moet begin om klanke vir die otte te kry...

[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 09e913.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jakkals se moses

Post by DWB »

Ek gaan daai ding Photoshop dat dit soos 'n rooibok lyk en dit dan vir my vrou deurgee as motivering vir daai groot geweer... Die bosvarke raak gevaarlik groot :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Jakkals se moses

Post by johann »

Liewe ouers!!! Dit is een helse vark!! Sal nie omgee as hy in my huis hang nie.
25-06 Remington
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jakkals se moses

Post by Gerhard »

Kyk as daai ding sy mo3r strip het jy n 458 Lott nodig om hom oppi grond te kry...

Daai ooi lyk amper die size van n rooibok ooi...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
stan man

Re: Jakkals se moses

Post by stan man »

glad-glad,sien hy sy gat-gat
as hy wil bok,krok
trap ek hom met my veld trok
salami en wors sal hy dan wees
en die forum vier n ma se fees.
User avatar
quintin
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm

Re: Jakkals se moses

Post by quintin »

ha ha ,dis n eerste. hel dis verkeerd ???
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
Post Reply