Ek het weer op die foto afgekom, dink ek was std 1 toe ek toevallig my eerste brak gerol het. Ons was besig om vir my my eerste rooibok te soek toe die brak daar verby gedraf kom en my pa se toe ek moet hom skiet.
Ek sal dit nooit vergeet nie, die jakkals koors het my verskriklik gevang toe ek die brak in die dag sien hardloop.
Jammer vir die kwaliteit maar ek moes die foto in "scan".
Dit is regtig een van my skote wat ek nooit ooit sal vergeet nie.
Wie het dalk nog foto's van julle eerste jakkalse?
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Wie het dalk nog foto's van julle eerste jakkalse?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Wie het dalk nog foto's van julle eerste jakkalse?
Marno,
Daai is foto's wat jy moet bewaar ou maat. Mooi herrineringe aan die jong dae.
Ek kan my jong dae en jakke doodmaak onthou.. As jak uitspring in die pad het Pa se Hilux gewoonlik gejaag tot hy vrek getrap was...kon net nie fotos neem daarie jare want ons het nie 'n kamera besit nie
So op Hoerskool dae het Pa my altyd gevat op 'n namiddag veral na 'n sagte reentjie gedurende die dag om jakke te jag... Jakkies het baie rondgeloop dan.. hier het ek begin leer met Pa se enigste geweer - Voere .270, en hy skiet nog tot vandag toe baie lekker.
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"