Phantom Logo Supporters Club

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here

Hoe hou jy van die Phantom Logo?

Uitstekend!
14
56%
Goed
8
32%
Redelik
2
8%
So-So, moet verbeter word
0
No votes
Nie vir my nie.
1
4%
Die Phatom Logo walg my!
0
No votes
Te dom om konsep te snap.
0
No votes
 
Total votes: 25

Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Louis102 »

Ja3
Ja3 wrote: p.s.- die bruin geweer is terug, met picatinny rail en suisie gemonteer.
En hoe gesels sy?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Francois Marais »

Ja3

Sorry, wil gou die fred bietjie "hi-jack"

Wys bietjie daai rail montering, asb.

Jy onthou mos die blou geweer wat ek van fotos gepost het, kyk bietjie na sy mounts op die picatinny rail, my geweerwinkel het vir my te vertelle as ek laer mounts wil he, ek net kan kry wat met een skroeffie van bo vasmaak. Dit is dus ook n baie dunner band wat om die teleskoop gaan.

Sal jy dalk kan uitvind of jy vi my kan kry wat dieselle as my ou mounts is, net 8-10 mm laer??

Sorry Louis.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Louis102 »

Francois
Francois Marais wrote: Sorry Louis.
Geen probleem, wat ek wonder is of sy skiet?  Glo Ja3 sal nog vertel.
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Ja3 »

Hello Francois en Louis

Waar's daai blou geweer nou weer?
Ek sal nou gou vir jou 'n paar foto's oplaai, hier onder louis se post, jammer louis.
As ek nou 'n nuwe post oopmaak gaan dit bietjie dikstingel wees.

Ja3
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by jaracal »

Louis102 wrote:
Ek sal graag wil sien dat die eienaar van die "Jaracal Brand" net eers die nodige/verdiende respek gegee word en dat ons wag vir sy amptelike toestemming, voordat ons uit die blokke wegspring.  
Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Ja3 »

Louis, Francois

Hier's 'n paar fotos van die nuwe rail en die teleskoop. Het spesiaal gery Thor engineering toe vir die rail en ringe.
Daar's nie 'n rail op die mark vir my aksie nie. Hulle't net 'n blank gebruik en gaatjies geboor.
Of sy gaan skiet sal ek weer moet vasstel..
Die ringe kom met 'n weaver "dovetail" montering op die rail vas.
Image
Image
Last edited by Ja3 on Wed Dec 09, 2009 7:37 am, edited 1 time in total.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Ja3 »

Louis en medewerkers
Baie geluk met die stempel.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Louis102 »

Jaracal wrote: Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
Dankie Heinrich, as jy nie omgee nie sal ons voorkant toe van jou insette gebruik wil maak.  Dit klink of Tafjak bereid sal wees om voorlopige "voorsitterskap" van 'n logo-komitee te behartig.  Ons sal so spoedig moontlik ons "bemarkingsplan" probeer voorl?.

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Francois Marais »

Ja3

Hiers hy

Image

Sien jy die verskil in die breedte van die ringe gedeelte

Image

Ek sal graag dieselle ringe wil he, net in n laer mate, maar blykbaar is hulle nie te kry nie, hulle wou my die gee wat jy op het, maar die het vir my maar "flimsy" gelyk.

Laat weet asb. of jy vrede is met hulle, as jy is sal ek ook oorweeg om aan te skaf.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Ja3 »

FM
Ek pm jou.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Raven »

Oom Louis,

Die PHANTOM gaan die job mooi afrond... geluk!!!!

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ambessa

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Ambessa »

Hallo Jaracal
Jaracal wrote:...Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
...daar is groot dankbaarheid onder die ouens oor die vergunning...

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Phantom Logo Supporters Club

Post by Louis102 »

Die tyd is ryp om hierdie "topic" te sluit.  Gee jou ondersteuning hier: http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=7
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply