Hello julle.
Wonder al julle my kan help? Kan iemand v my se as julle al gehoor het van die nuwe relase, Rip shot? Het al gehoor van dit en stel belang maar het geen idee waar om dit te koop nie of vir hoeveel dit sal gan nie. Ek dink dit sal veral goed wees vir vrouens en vir enige persoon wat sukkel met arm probleme omdat dit die spiere van jou rug gebruik eerder as jou arm spiere.
Sal graag wil weet wat die kenners se.
Lekker aand.
nuwe release
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: nuwe release
Vir die wat wonder hoe die ding lyk: http://www.riparchery.com/products.html
Lyk interresant. Ek gebruik in elkgval meer rug spiere om my boog te trek met 'n gewone Fletchunter. Ek is nie seker of die jou veel gaan help om ho?r ponde te trek nie, maar ou sal seker eers met die ding moet skiet om te verstaan presies hoe dit werk.
Tazlana, ek sien hulle s? ProShop hou dit aan, maar laaste wat ek daar was het hulle net golfgoed gehad

- Tazlana
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm
Re: nuwe release
Dankie boogjagter.
Die inligting wat ek gekry het oor dit is dat die nie juis die ponde opstoot nie maar eerder dat jy langer full drawn kan staan beteken die stremming is nie so erg op jou gewrig nie maar eerder op jou rug.
Eks in die George area en daar is net een boogshop in die area. Die ander winkel is in Humansdorp!!!! Ek sal belangstel maar wil graag eers weet vir hoeveel dit gaan. "As dit wel die moeite werd is"
Lekker dag

-
Harpoen
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Sep 09, 2011 5:42 pm
Re: nuwe release
Ek het so twee jaar terug vir my een bestel van Amerika af.Ek glo nie daar is tans enige handelaars wat dit aanhou in Suid Afrika nie.So die prys hang maar afnvan die R/$ koers en vervoerkoste.
Die Ripshot werk saam op enige ander snellers en is hoogs vestelbaar.Dit neem 'n rukkie om dit presies reg te stel maar daarna moet mens maar net bietjie skiet om daaraan gewoont te raak.
Dit leer jou om met die regte spiere(rug) te trek en dit vergemalik ook die beweging.Ek het dit juis gebruik om 80# te trek.
Dit haal ook al die spanning van jou gewrig(snellerhand) af en mens kan baie langer met die boog gespan staan en wag of mik.Help ook om jou elmboog ook wat die gewig dra konstant op die selfde plek te hou voor die skoot loop.
En dan help dit ook geweldig baie indien jy die boog wil ontspan na jy klaar getrek het.
Dis eintlik ontwerp vir mense wat skouer beserings het maar dit gaan enige persoon help met verskeie aspekte van boogskiet.
Al nadeel is dit Ripshot is bietjie groter as normale snellers en dit pla maar net omdat jy dit nie net in jou broeksak kan rond dra nie.
Hoop dit help.

Baie dankie Harpoen. Ek stel baie belang om een te kry want ek het my regter hand en gewrig gebreek so paar jaar terug. As ek heelwat lank na mekaar skiet dan kan ek die stremming voel op my gewrig.
Ek sal by die ou in George hoor as hy kan uiitvind hoeveel dit sal kos om een te kry v my.
Groete.

Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: nuwe release
Dit lyk nogal heel oulik... Soos Harpoen s? is dit net die grote van die ripshot wat die nadeel is! Maar ek glo dit sal baie spenning op jou gewrig af vat! Laat weet as jy n prys uitgevind het vir hom!
Groete
Herman
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW