Volgens hierdie kennisgewing is daar n aantal aansoeke wat nog nie hanteer is nie en die advies van die SAPD is dat sodanige aansoekers die aansoeke weer indien.
By die voltooing van vorm 271 blok 61 van afdeling G waar die motiveering hanteer word die volgende sin ter aanvang in te sluit:
" Hierdie is n her-indiening van n aansoek wat op xx/xx/xxxx gedoen is.Die herindiening word gedoen op die advies van die SAPD.Dit is moontlik dat die eerste aansoek na die Appelraad mar wees maar ek verklaar dat tot op datum ek nog geen Weierings brief ontvang het en daarom nie teen enige afkeuring kon appeleer nie.Ek kan daarom nie verantwoordelik gehou word vir die nie-indiening van n apel nie"
Groete
Flip
SAJWV:Algemene Kennsgewing-Her-Indiening van uitstaande lisensie aansoeke
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
SAJWV:Algemene Kennsgewing-Her-Indiening van uitstaande lisensie aansoeke
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
