Nog net drie slapies!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Nog net drie slapies!
Ek kan regtig nie meer wag nie en ek hoop net die volgende 3 dae vlieg verby.
Ons ry Vrydag oggend 1uur na vryheid vir ons jaarlikse familie jag.
Op ons lys is,Rooibok,KoedoeBul,Blouwildebees en Bosvark.
Soos elke jaar se jag kan ek nie wag om deur die plaashek te ry nie.dis moeilik om die gevoel te beskryf as ek deur daai hek ry en sien n bok of twee langs die pad staan.
Dan raak ek so angstig en opgewonde dat ek nie kan wag nie.
Ek kry skoon bokkoors as ek op die teiken skiet om seker te maak die geweer is nog mooi ingestel.
Om in die veld te loop,n bok te gewaar en om dan die bekruip te begin.Maak nie saak hoe koud dit is nie sodra die bekruip begin verdwyn die koue en dit voel half of dit net ek en my prooi is,hoe langer ek bekruip hoe meer senuagtig raak ek maar tog ook meer gefokus.
Die prooi staan reg en ek le aan,wat daarna gebeur kan ek gewoonlik nie onthou nie want ek dink instink neem oor,maar ek onthou altyd soos daglig as die skoot klap.
Die beste gevoel bly nogsteeds as die prooi val en hy bly sy laaste asem uit met so min pyn moontlik.die trots en waardering as ek langs die prooi staan en weereens besef wat se pragdier dit is en hoe bevoorreg ek is om die jag saam met my familie te deel!

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Nog net drie slapies!
Ja - nee dit bly darem maar `n wonderlike ervaring. As jy dit nie self beleef nie sal jy nooit besef hoe wonderlik dit is nie.
Vir my is die lekkerste tyd van die jag daai oggend sessie. Veral van 06h00 (Nog half donker) tot so 08h30. Daar is absoluut niks wat daarby kom nie.
En dan as jy nog `n bok of twee te siene kry ook !!!
Ai - ek is jaloers op jou 3 dae. Ek het nog 23 slapies om te gaan !!!
Lekker man
W.S

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nog net drie slapies!
Ek stem 100% saam,daar is darem maar min dinge so lekker soos om rustig te loop as die son net begin opkom.
Ek ruik al die bos,daai reuk so vroeg in die oggend is darem maar lekker.
Ek ruik al die bos,daai reuk so vroeg in die oggend is darem maar lekker.
Last edited by sako 30-06 on Tue May 29, 2012 3:34 pm, edited 1 time in total.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nog net drie slapies!
Amper daar 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nog net drie slapies!
Sako 30-06/Manne
Soos ek al vantevore gese het ek is bly ek is nie al een wat aan die siekte ly nie! Gaan geniet die trip terdee!
Ek wens soms ek kon met woorde speel sodat n persoon net n tiende kan uitdruk waardeur n persoon gaan of os n trippie!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nog net drie slapies!
Presies,ek wens ek kan dit beskryf vir nie jagters dan sal hulle ook beter verstaan.Wouter Roets wrote: Sako 30-06/Manne
Soos ek al vantevore gese het ek is bly ek is nie al een wat aan die siekte ly nie! Gaan geniet die trip terdee!
Ek wens soms ek kon met woorde speel sodat n persoon net n tiende kan uitdruk waardeur n persoon gaan of os n trippie!
Groetnis
Wouter
Om die gevoel in woorde om te sit is ontmoontlik.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nog net drie slapies!
Nog net 2 slapies! 
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Nog net drie slapies!
Ek ry more-oggend 09h00 Merweville toe vir Gemsbok en Springbok. Sodra ons deur die tonnel is, sit ek die selfoon af en net voor ons afdraai Merweville toe groet ek die vrou vir ou laas. Dan sit ek hom eers weer Sondag oppad terug aan. Julle ouens wat boer sal nie weet hoe goed dit 'n stadsjapie doen om te ontvlug uit die geraas en rumoer van die ratrace nie. Net om uit die stad te kom is al klaar lekker. Om boonop te kan jag is 'n reuse voorreg!sako 30-06 wrote: Nog net 2 slapies!![]()
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nog net drie slapies!
julle moet dit geniet en veilig ry.DirtyOldsix wrote:Ek ry more-oggend 09h00 Merweville toe vir Gemsbok en Springbok. Sodra ons deur die tonnel is, sit ek die selfoon af en net voor ons afdraai Merweville toe groet ek die vrou vir ou laas. Dan sit ek hom eers weer Sondag oppad terug aan. Julle ouens wat boer sal nie weet hoe goed dit 'n stadsjapie doen om te ontvlug uit die geraas en rumoer van die ratrace nie. Net om uit die stad te kom is al klaar lekker. Om boonop te kan jag is 'n reuse voorreg!sako 30-06 wrote: Nog net 2 slapies!![]()
Jy slaan die spyker op die kop,as dit nie vir sulke jagtrippies was nie sou ons stadsjapies al lankal mal gewees het.Een dag on die bos en alles is weer die moeite werd.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nog net drie slapies!
EEN SLAPIE

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nog net drie slapies!
Ja marc jy is reg.
Die tyd is darem nou al amper hier,nog 10 min by die werk oor.
Ry more oggend 1uur so slaap gaan maar min wees.
Lekker naweek vir almal,hopelik kan ek dinsdag goeie terugvoer gee.
Die tyd is darem nou al amper hier,nog 10 min by die werk oor.
Ry more oggend 1uur so slaap gaan maar min wees.
Lekker naweek vir almal,hopelik kan ek dinsdag goeie terugvoer gee.